Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2182961168495,"title":"Toor met Hoender","handle":"toor-met-hoender","description":"\u003cp\u003eSoek jy ’n lekker hoenderresep? Die meeste mense hou van hoender en dis so maklik om gaar te maak. Boonop is dit ekonomies en veelsydig – koud of warm ewe lekker.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDis onthoukos, van die roosterhoender op die Sondagtafel tot Ouma se hoenderpastei. In die boek neem Karen jou op ’n toer deur haar Toorkombuis. En dis ’n verskeidenheid hoenderresepte – slaaie, soppe, bredies, pastas, piekniekkos … hoender op die kole. Daar is hoender vir elke dag en iets spoggerigs vir die onthaaltafel.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:28+02:00","created_at":"2019-03-25T10:26:33+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20472059953263,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Karen Hart","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Toor met Hoender","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":380,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798174282","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Toor_met_Hoender.jpg?v=1553502459"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Toor_met_Hoender.jpg?v=1553502459","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932904169583,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.765,"height":400,"width":306,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Toor_met_Hoender.jpg?v=1553502459"},"aspect_ratio":0.765,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Toor_met_Hoender.jpg?v=1553502459","width":306}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eSoek jy ’n lekker hoenderresep? Die meeste mense hou van hoender en dis so maklik om gaar te maak. Boonop is dit ekonomies en veelsydig – koud of warm ewe lekker.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDis onthoukos, van die roosterhoender op die Sondagtafel tot Ouma se hoenderpastei. In die boek neem Karen jou op ’n toer deur haar Toorkombuis. En dis ’n verskeidenheid hoenderresepte – slaaie, soppe, bredies, pastas, piekniekkos … hoender op die kole. Daar is hoender vir elke dag en iets spoggerigs vir die onthaaltafel.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Toor met Hoender

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Karen Hart

Soek jy ’n lekker hoenderresep? Die meeste mense hou van hoender en dis so maklik om gaar te maak. Boonop is dit ekonomies en veelsydig – koud of warm ewe lekker.

Dis onthoukos, van die roosterhoender op die Sondagtafel tot Ouma se hoenderpastei. In die boek neem Karen jou op ’n toer deur haar Toorkombuis. En dis ’n verskeidenheid hoenderresepte – slaaie, soppe, bredies, pastas, piekniekkos … hoender op die kole. Daar is hoender vir elke dag en iets spoggerigs vir die onthaaltafel.

Related Products