- Home
- Kinders: 8 tot 10 Jaar
- Age 6 - 8
Kinders: 8 tot 10 Jaar
Ons Grootste Springbokhelde : Rassie
Ons Grootste Springbokhelde : Rassie
R 120.00
Die Springbokke is veel meer as net 'n rugbyspan – hulle is 'n simbool van moed, deursettingsvermoë en trots vir Suid-Afrika. Agter elke groot oorwinning lê die verhaal van spelers wat hard gewerk, uitdagings oorkom en nooit opgegee het nie. Van hul eerste treë op die rugbyveld tot hul grootste oomblikke op die wêreldverhoog, inspireer hierdie h...
Stories vir pikkies en peuters
R 150.00
Stories vir pikkies en peuters vergesel die gewilde Rympies vir pikkies en peuters om vir kinders van een tot drie jaar oud 'n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is dit 'n onmisbare hulpmiddel in speelskole, en 'n staatmaker op die tuisboekra...
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo Omnibus
R 260.00
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die...