Spend over R500 to qualify for free delivery!

Kinders: 8 tot 10 Jaar

Sort by:
Filter
Kammaland

Hard Cover

R 185.00
{"id":2190471495791,"title":"Kammaland","handle":"kammaland","description":"\u003cspan\u003eKammaland is ’n pragtige kinderboek met stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochne. Dit is lekkerleesstories vir voorlees en selflees deur kinders in Graad 3 en hoer. Hierdie verhale kom oorspronklik uit ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland.\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-04-03T17:47:49+02:00","created_at":"2019-04-03T17:47:49+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders"],"price":18500,"price_min":18500,"price_max":18500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526762295407,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Helene Lochner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kammaland","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18500,"weight":620,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781869195571"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Kammaland.jpg?v=1554306681"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Kammaland.jpg?v=1554306681","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eKammaland is ’n pragtige kinderboek met stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochne. Dit is lekkerleesstories vir voorlees en selflees deur kinders in Graad 3 en hoer. Hierdie verhale kom oorspronklik uit ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland.\u003c\/span\u003e"}
Kammaland

Kammaland

R 185.00

Kammaland is ’n pragtige kinderboek met stories en pragtige illustrasies vir kinders uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochne. Dit is lekkerleesstories vir voorlees en selflees deur kinders in Graad 3 en hoer. Hierdie verhale kom oorspronklik uit ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kleuterland en Avontuurland.


More Info
Plons

Soft Cover

R 110.00
{"id":2190444003439,"title":"Plons","handle":"plons","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHenry kan sy geluk nie glo toe ’n vreemde meisie op ’n dag hul deurklokkie lui nie. Sy is baie mooi – met lang vlegsels, oulike sproete en blou oë. Maar dan vind Henry uit Mila het ’n geheim. Sy is ’n meermin. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Heerlik humoristiese storie vir lesers van 8 -  10 jaar oud.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T17:08:21+02:00","created_at":"2019-04-03T17:08:21+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":11000,"price_min":11000,"price_max":11000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526627717231,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Plons","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":11000,"weight":85,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799367171"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Plons.jpg?v=1554304215"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Plons.jpg?v=1554304215","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHenry kan sy geluk nie glo toe ’n vreemde meisie op ’n dag hul deurklokkie lui nie. Sy is baie mooi – met lang vlegsels, oulike sproete en blou oë. Maar dan vind Henry uit Mila het ’n geheim. Sy is ’n meermin. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Heerlik humoristiese storie vir lesers van 8 -  10 jaar oud.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Plons

Plons

R 110.00

Henry kan sy geluk nie glo toe ’n vreemde meisie op ’n dag hul deurklokkie lui nie. Sy is baie mooi – met lang vlegsels, oulike sproete en blou oë. Maar dan vind Henry uit Mila het ’n geheim. Sy is ’n meermin. ’n Heerlik humoristiese storie vir lesers van 8 -  10 jaar oud.


More Info
Skwiek

Soft Cover

R 125.00
{"id":2190437515375,"title":"Skwiek","handle":"skwiek","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op ’n dag kry Nathan ’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is ’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer ’n gewone hamster nie ... hy het ’n ongelooflike superkrag! Nathan vat vir Skwiek saam skool toe. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHy gebruik hom om die onnies en die skoolboelie te hipnotiseer! Dis groot pret! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op ’n geheime sending ... en ’n gevaarlike skurk is warm op hul spoor. ’n Skreeusnaakse, aksiebelaaide avontuur vol skurke, jaagtogte, geheime agente, kaaskrulle ... en hamster-hipnose!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T16:58:51+02:00","created_at":"2019-04-03T16:58:51+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526593966191,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs, Stephen Wallace","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Skwiek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":70,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799383683"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Skwiek.jpg?v=1554303626"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Skwiek.jpg?v=1554303626","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op ’n dag kry Nathan ’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is ’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer ’n gewone hamster nie ... hy het ’n ongelooflike superkrag! Nathan vat vir Skwiek saam skool toe. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHy gebruik hom om die onnies en die skoolboelie te hipnotiseer! Dis groot pret! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op ’n geheime sending ... en ’n gevaarlike skurk is warm op hul spoor. ’n Skreeusnaakse, aksiebelaaide avontuur vol skurke, jaagtogte, geheime agente, kaaskrulle ... en hamster-hipnose!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Skwiek

Skwiek

R 125.00

’n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op ’n dag kry Nathan ’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is ’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer ’n gewone hamster nie ... hy het ’n ongelooflike superkrag! Nathan vat vir Skwiek saam ...


More Info
Klou

Soft Cover

R 100.00
{"id":2190432075887,"title":"Klou","handle":"klou","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn wat doen superhelde?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHulle werk is tog om ander te help! Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat lyk of hulle dringend hulp nodig het,\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T16:50:11+02:00","created_at":"2019-04-03T16:50:11+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526576926831,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Klou","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":85,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799349849"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Klou.jpg?v=1554303390"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Klou.jpg?v=1554303390","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEn wat doen superhelde?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHulle werk is tog om ander te help! Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat lyk of hulle dringend hulp nodig het,\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Klou

Klou

R 100.00

 Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat lyk of hulle dringend hulp nodig het,


More Info
My Ouma is 'n Rock-ster

Soft Cover

R 125.00
{"id":2190389117039,"title":"My Ouma is 'n Rock-ster","handle":"my-ouma-is-n-rock-ster","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eRikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSy het selfs haar hare grasgroen gekleur en rits in ‘n bloedrooi sportmotor rond! Maar om die kleinseun te wees van die beroemde ouma in die land, kan partykeer gevaarlik wees…\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T15:53:23+02:00","created_at":"2019-04-03T15:53:23+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526329069679,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Ouma is 'n Rock-ster","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":80,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799350845"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_Ouma_is_n_Rock-ster.jpg?v=1554302689"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/My_Ouma_is_n_Rock-ster.jpg?v=1554302689","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eRikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSy het selfs haar hare grasgroen gekleur en rits in ‘n bloedrooi sportmotor rond! Maar om die kleinseun te wees van die beroemde ouma in die land, kan partykeer gevaarlik wees…\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
My Ouma is 'n Rock-ster

My Ouma is 'n Rock-ster

R 125.00

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep OUMA! Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident. Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en rits in ‘n bloedrooi sportmotor rond! Maar om die kleinseun te wees van die beroemde ouma in die land, kan partykeer gevaarlik wees…


More Info
Agent Snoet: 5 in 1

Soft Cover

R 250.00
{"id":1669014192239,"title":"Agent Snoet: 5 in 1","handle":"agent-snoet-5-in-1","description":"\u003cp\u003eSpannende strokiesprent-pret saam met Agent Snoet en sy kat ... Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos. Maar die eintlik meesterbrein agter dié suksesvolle speurder is niemand anders nie as sy kat, Felino. Dié slim Siamees is ’n katjie wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHy mag nou wel reeds agt van sy nege lewens verloor het, maar Felino skrik vir net mooi niks! En dis ook maar goed so, want agent Snoet is so verstrooid dat hy net mooi niks sonder sy getroue kattehandlanger sou uitrig nie! Saam het dié gedugte speurderspan al die geheim agter die verdwyning van die kosbare Botterdiamant ontrafel, ’n gevaarlike wapen genaamd die Genugtig uit gevaarlike skurke se kloue teruggekry en ’n BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir die eerste keer verskyn al vyf boeke in dié fantastiese strokiesreeks nou saam in een boek: Agent Snoet en die Botterdiamant Agent Snoet en die Kattekwaad Agent Snoet en die Hondelewe Agent Snoet en die Groen Genugtig Agent snoet en die Windlawaai\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:26+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:26+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417637699695,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alistair Ackermann","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Agent Snoet: 5 in 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799388572"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Agent_Snoet.jpg?v=1538808953"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Agent_Snoet.jpg?v=1538808953","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eSpannende strokiesprent-pret saam met Agent Snoet en sy kat ... Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos. Maar die eintlik meesterbrein agter dié suksesvolle speurder is niemand anders nie as sy kat, Felino. Dié slim Siamees is ’n katjie wat jy nie sonder handskoene moet aanpak nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHy mag nou wel reeds agt van sy nege lewens verloor het, maar Felino skrik vir net mooi niks! En dis ook maar goed so, want agent Snoet is so verstrooid dat hy net mooi niks sonder sy getroue kattehandlanger sou uitrig nie! Saam het dié gedugte speurderspan al die geheim agter die verdwyning van die kosbare Botterdiamant ontrafel, ’n gevaarlike wapen genaamd die Genugtig uit gevaarlike skurke se kloue teruggekry en ’n BBH (Baie Belangrike Hond) se lewe beskerm.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir die eerste keer verskyn al vyf boeke in dié fantastiese strokiesreeks nou saam in een boek: Agent Snoet en die Botterdiamant Agent Snoet en die Kattekwaad Agent Snoet en die Hondelewe Agent Snoet en die Groen Genugtig Agent snoet en die Windlawaai\u003c\/p\u003e"}
Agent Snoet: 5 in 1

Agent Snoet: 5 in 1

R 250.00

Spannende strokiesprent-pret saam met Agent Snoet en sy kat ... Sy naam is Snoet. Agent James Snoet. En hy is ’n speurder. Die soort wat leidrade uitsnuffel en allerlei ingewikkelde raaisels oplos. Maar die eintlik meesterbrein agter dié suksesvolle speurder is niemand anders nie as sy kat, Felino. Dié slim Siamees is ’n katjie wat jy nie sonder...


More Info
Diere Hotel: 3-in-1

Soft Cover

R 160.00
{"id":1786921320559,"title":"Diere Hotel: 3-in-1","handle":"diere-hotel-3-in-1","description":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eDrie stertswaai-lekker stories uit die dierehotel!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGoeie nuus vir jong diereliefhebbers: Die gewilde Dierehotel-reeks is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Troeteldiereliefhebbers is versot op die tweeling Liela en Dirkie se avonture in die Dierehotel! In elke boek maak ’n nuwe vierpotige of geveerde kuiergas sy opwagting in die hotel – en dit sorg vir hope opwinding! ’n Prettige, snaakse reeks vol oulike troeteldiere en lawwe avonture!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e#1: Alle diere welkom! \u003cbr\u003eDie tweeling Liela en Dirkie kan nie glo hulle gaan in hulle tante se hotel bly nie. Die hotel lyk nou wel oud en afgeleef – maar daar wag sommer hope verrassings op hulle! Die hotel is vol ou kamers en daar is ’n daktuin en selfs ’n hysbak. Daar is ook een GROOT probleem – daar is geen gaste nie. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar toe Liela en Dirkie aanbied om na hul nuwe buurman se hondjie te kyk, gee die woelige, wollerige bondeltjie hulle ’n fantastiese idee. Hulle gaan hul nuwe tuiste in ’n ongelooflike hotel verander ... spesiaal vir diere! En hulle kan nie wag om die eerste besoekers in die splinternuwe hotel te verwelkom nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e#2: ’n Groot verrassing\u003cbr\u003eDie volgende kuiergas by die Dierehotel is ’n gestreepte grys kat genaamd Matilda. Maar Liela en Dirkie is bekommerd, want Matilda wil glad nie speel nie – sy wil net die heeltyd wegkruip en slaap! Wat op dees aarde is fout met haar? \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIntussen maak Elvis die kokketiel moeilikheid tydens sy kuiertjie. Hy gaps die heeltyd kos uit die kombuis, en hy wil Matilda nie met rus laat nie. Is hy net stout, of weet hy dalk iets wat Liela en Dirkie nie weet nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e#3: Snuf in die neus\u003cbr\u003eAlmal is verras om te sien hoe fluks die Dierehotel deesdae sake doen! Liela en Dirkie het hope troeteldiere om op te pas – katte, honde, konyne, marmotte en voëls. Maar toe ’n afgetrede polisiehond genaamd Watson kom inloer, snuffel hy allerlei moeilikheid uit. Kan Liela en Dirkie met sy hulp die Dierehotel se heel eerste geheimsinnige raaisel oplos?\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2018-10-27T08:42:35+02:00","created_at":"2018-10-27T08:43:49+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16827975008367,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Kate Finch","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Diere Hotel: 3-in-1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":210,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799389555"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Dierehotel.jpg?v=1540622652"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Dierehotel.jpg?v=1540622652","options":["Title"],"content":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eDrie stertswaai-lekker stories uit die dierehotel!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eGoeie nuus vir jong diereliefhebbers: Die gewilde Dierehotel-reeks is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Troeteldiereliefhebbers is versot op die tweeling Liela en Dirkie se avonture in die Dierehotel! In elke boek maak ’n nuwe vierpotige of geveerde kuiergas sy opwagting in die hotel – en dit sorg vir hope opwinding! ’n Prettige, snaakse reeks vol oulike troeteldiere en lawwe avonture!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e#1: Alle diere welkom! \u003cbr\u003eDie tweeling Liela en Dirkie kan nie glo hulle gaan in hulle tante se hotel bly nie. Die hotel lyk nou wel oud en afgeleef – maar daar wag sommer hope verrassings op hulle! Die hotel is vol ou kamers en daar is ’n daktuin en selfs ’n hysbak. Daar is ook een GROOT probleem – daar is geen gaste nie. \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMaar toe Liela en Dirkie aanbied om na hul nuwe buurman se hondjie te kyk, gee die woelige, wollerige bondeltjie hulle ’n fantastiese idee. Hulle gaan hul nuwe tuiste in ’n ongelooflike hotel verander ... spesiaal vir diere! En hulle kan nie wag om die eerste besoekers in die splinternuwe hotel te verwelkom nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e#2: ’n Groot verrassing\u003cbr\u003eDie volgende kuiergas by die Dierehotel is ’n gestreepte grys kat genaamd Matilda. Maar Liela en Dirkie is bekommerd, want Matilda wil glad nie speel nie – sy wil net die heeltyd wegkruip en slaap! Wat op dees aarde is fout met haar? \u003cbr\u003e\u003cbr\u003eIntussen maak Elvis die kokketiel moeilikheid tydens sy kuiertjie. Hy gaps die heeltyd kos uit die kombuis, en hy wil Matilda nie met rus laat nie. Is hy net stout, of weet hy dalk iets wat Liela en Dirkie nie weet nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e#3: Snuf in die neus\u003cbr\u003eAlmal is verras om te sien hoe fluks die Dierehotel deesdae sake doen! Liela en Dirkie het hope troeteldiere om op te pas – katte, honde, konyne, marmotte en voëls. Maar toe ’n afgetrede polisiehond genaamd Watson kom inloer, snuffel hy allerlei moeilikheid uit. Kan Liela en Dirkie met sy hulp die Dierehotel se heel eerste geheimsinnige raaisel oplos?\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Diere Hotel: 3-in-1

Diere Hotel: 3-in-1

R 160.00

Drie stertswaai-lekker stories uit die dierehotel!Goeie nuus vir jong diereliefhebbers: Die gewilde Dierehotel-reeks is nou vir die eerste keer in ’n omnibus beskikbaar! Troeteldiereliefhebbers is versot op die tweeling Liela en Dirkie se avonture in die Dierehotel! In elke boek maak ’n nuwe vierpotige of geveerde kuiergas sy opwagting in die ...


More Info
Blou Maandag

Soft Cover

R 125.00
{"id":4095734906991,"title":"Blou Maandag","handle":"blou-maandag","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eToe Jana haar oë oopmaak, weet sy sommer … vandag gaan ’n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof ’n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeëet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is háár skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBoonop is vanaand die groot talentaand waarna Jana al weke lank uitsien. Sê nou dinge loop skeef op die verhoog? Hoe erg kan een Maandag wees?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T15:14:26+02:00","created_at":"2019-09-20T15:14:26+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30104001445999,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Blou Maandag","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":118,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799395945"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Blou_Maandag.jpg?v=1568985295"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Blou_Maandag.jpg?v=1568985295","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eToe Jana haar oë oopmaak, weet sy sommer … vandag gaan ’n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof ’n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeëet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is háár skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBoonop is vanaand die groot talentaand waarna Jana al weke lank uitsien. Sê nou dinge loop skeef op die verhoog? Hoe erg kan een Maandag wees?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Blou Maandag

Blou Maandag

R 125.00

Toe Jana haar oë oopmaak, weet sy sommer … vandag gaan ’n BLOU MAANDAG wees! Dit lyk asof ’n tornado haar hare getref het. Die hamster het haar huiswerk opgeëet. Daar is aspersies in haar kosblik. En dit is háár skuld dat die hele skool glo haar beste vriendin se kop is vol grillerige goggas! Boonop is vanaand die groot talentaand waarna Jana ...


More Info
{"id":4095734579311,"title":"Lea Lief Seeskilpaaie 1: Avonture by die Akwarium","handle":"lea-lief-seeskilpaaie-1-avonture-by-die-akwarium","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die seeskilpaaie te probeer red. Toe kry sy ’n blink plan ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T15:12:22+02:00","created_at":"2019-09-20T15:12:22+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa","Latest"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30104000168047,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cecilia Steyn","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lea Lief Seeskilpaaie 1: Avonture by die Akwarium","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":118,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799395716"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_by_die_akwarium.jpg?v=1568985161"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Avonture_by_die_akwarium.jpg?v=1568985161","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die seeskilpaaie te probeer red. Toe kry sy ’n blink plan ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Lea Lief Seeskilpaaie 1: Avonture by die Akwarium

Lea Lief Seeskilpaaie 1: Avonture by die Akwarium

R 125.00

Lea se ma is ’n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum – om diere te red, is in haar bloed! Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van ’n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag – met skilpaddopjuwele! Lea moet net iets doen om die seeskilpaaie te probee...


More Info
{"id":4095734153327,"title":"'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende - Laerskool-Stories","handle":"n-boelie-n-bangbroek-en-n-bende-laerskool-stories","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003en Boelie, ’n bangbroek en ’n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T15:10:12+02:00","created_at":"2019-09-20T15:10:12+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103998922863,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Francois van Rooyen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende - Laerskool-Stories","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":990,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781432310363"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Boelie_bangbroek_bende.jpg?v=1568985054"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Boelie_bangbroek_bende.jpg?v=1568985054","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003en Boelie, ’n bangbroek en ’n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende - Laerskool-Stories

'n Boelie, 'n Bangbroek en 'n Bende - Laerskool-Stories

R 130.00

n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser lee...


More Info
Claude in die Kollig

Soft Cover

R 130.00
{"id":4095733170287,"title":"Claude in die Kollig","handle":"claude-in-die-kollig","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Stappie deur die dorp se strate lei tot ’n opskop en ’n stertswaai-avontuur toe Claude sy pad tot in die teater oopdans – tot reg in die kollig!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T15:05:01+02:00","created_at":"2019-09-20T15:05:01+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103992238191,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alex T. Smith","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Claude in die Kollig","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":171,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781432310325"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Claude_in_die_Kollig.jpg?v=1568984723"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Claude_in_die_Kollig.jpg?v=1568984723","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Stappie deur die dorp se strate lei tot ’n opskop en ’n stertswaai-avontuur toe Claude sy pad tot in die teater oopdans – tot reg in die kollig!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Claude in die Kollig

Claude in die Kollig

R 130.00

’n Stappie deur die dorp se strate lei tot ’n opskop en ’n stertswaai-avontuur toe Claude sy pad tot in die teater oopdans – tot reg in die kollig!


More Info
Claude in die Stad

Soft Cover

R 130.00
{"id":4095733006447,"title":"Claude in die Stad","handle":"claude-in-die-stad","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eClaude gaan kuier in die stad waar hy by ’n museum inloer, ’n skelm help vastrek en almal se held word!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T15:03:49+02:00","created_at":"2019-09-20T15:03:49+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103991353455,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alex T. Smith","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Claude in die Stad","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":171,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781432310240"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Claude_in_die_Stad.jpg?v=1568984645"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Claude_in_die_Stad.jpg?v=1568984645","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eClaude gaan kuier in die stad waar hy by ’n museum inloer, ’n skelm help vastrek en almal se held word!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Claude in die Stad

Claude in die Stad

R 130.00

Claude gaan kuier in die stad waar hy by ’n museum inloer, ’n skelm help vastrek en almal se held word!


More Info
Claude gaan vir goud

Soft Cover

R 130.00
{"id":4095732875375,"title":"Claude gaan vir goud","handle":"claude-gaan-vir-goud","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eClaude het rooimiere! Hy kan nie wag om deel te neem aan die Hengse Groot Sportdag nie. Hy wil die goue beker wen, maar dan beland dit in die kloue van twee skelm skurke. Kan Claude die toernooi red en die beker wen?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T15:02:25+02:00","created_at":"2019-09-20T15:02:25+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103991058543,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alex T. Smith","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Claude gaan vir goud","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":171,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781432310318"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Claude_gaan_vir_Goud.jpg?v=1568984570"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Claude_gaan_vir_Goud.jpg?v=1568984570","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eClaude het rooimiere! Hy kan nie wag om deel te neem aan die Hengse Groot Sportdag nie. Hy wil die goue beker wen, maar dan beland dit in die kloue van twee skelm skurke. Kan Claude die toernooi red en die beker wen?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Claude gaan vir goud

Claude gaan vir goud

R 130.00

Claude het rooimiere! Hy kan nie wag om deel te neem aan die Hengse Groot Sportdag nie. Hy wil die goue beker wen, maar dan beland dit in die kloue van twee skelm skurke. Kan Claude die toernooi red en die beker wen?


More Info
Claude hou vakansie

Soft Cover

R 130.00
{"id":4095732580463,"title":"Claude hou vakansie","handle":"claude-hou-vakansie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Vakansie by die see word ’n asemrowende avontuur toe Claude seerowers ontmoet, op ’n skip rondvaar, en ’n skat ontdek!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T15:00:29+02:00","created_at":"2019-09-20T15:00:29+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Latest"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103986569327,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Alex T. Smith","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Claude hou vakansie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":171,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9781432310257"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Claude_hou_vakansie.jpg?v=1568984461"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Claude_hou_vakansie.jpg?v=1568984461","options":["Title"],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Vakansie by die see word ’n asemrowende avontuur toe Claude seerowers ontmoet, op ’n skip rondvaar, en ’n skat ontdek!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Claude hou vakansie

Claude hou vakansie

R 130.00

’n Vakansie by die see word ’n asemrowende avontuur toe Claude seerowers ontmoet, op ’n skip rondvaar, en ’n skat ontdek!


More Info
Ek & Bella: En die nuwe baba

Soft Cover

R 60.00
{"id":3923779387503,"title":"Ek \u0026 Bella: En die nuwe baba","handle":"ek-bella-en-die-nuwe-baba","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNina het ’n kleinsus. Haar naam is Bella. Sy kan die vreemdste dinge se en doen. Al waaraan Bella deesdae kan dink, is babas. “Asseblief kry nog een,” smeek sy by Ma. “Net enetjie.” Maar Ma se sy het klaar haar babas gekry. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSy sien beslis nie kans vir nog een nie. Nina en Bella se tannie Karin het egter goeie nuus ... en Bella kan haar ore nie glo nie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-07-04T11:29:53+02:00","created_at":"2019-07-04T11:29:53+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29366526115951,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jenny Valentine","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ek \u0026 Bella: En die nuwe baba","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":115,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799361001"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_en_Bella_en_die_nuwe_baba.jpg?v=1562232646"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_en_Bella_en_die_nuwe_baba.jpg?v=1562232646","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNina het ’n kleinsus. Haar naam is Bella. Sy kan die vreemdste dinge se en doen. Al waaraan Bella deesdae kan dink, is babas. “Asseblief kry nog een,” smeek sy by Ma. “Net enetjie.” Maar Ma se sy het klaar haar babas gekry. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSy sien beslis nie kans vir nog een nie. Nina en Bella se tannie Karin het egter goeie nuus ... en Bella kan haar ore nie glo nie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Ek & Bella: En die nuwe baba

Ek & Bella: En die nuwe baba

R 60.00

Nina het ’n kleinsus. Haar naam is Bella. Sy kan die vreemdste dinge se en doen. Al waaraan Bella deesdae kan dink, is babas. “Asseblief kry nog een,” smeek sy by Ma. “Net enetjie.” Maar Ma se sy het klaar haar babas gekry. Sy sien beslis nie kans vir nog een nie. Nina en Bella se tannie Karin het egter goeie nuus ... en Bella kan haar ore nie ...


More Info
Ek & Bella: Lekker verjaar!

Soft Cover

R 60.00
{"id":3923767361647,"title":"Ek \u0026 Bella: Lekker verjaar!","handle":"ek-bella-lekker-verjaar","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBella is Nina se kleinsussie en met haar in die omtrek is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Bella glo vas sy kan swem, totdat sy die eerste keer vir swemlesse moet gaan. Boonop is Bella se verjaardag om die draai en hierdie jaar is daar presies een ding wat sy dolgraag wil he: 'n hamster. (Al klink haar ma en pa glad nie so opgewonde oor die idee nie.) \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaar voor die groot dag aanbreek, moet daar eers koekies vir Bella se klaspartytjie gebak word – en Bella eet natuurlik baie meer koekies op as wat sy versier.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-07-04T11:25:07+02:00","created_at":"2019-07-04T11:25:07+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":29366502097007,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jenny Valentine","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ek \u0026 Bella: Lekker verjaar!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":115,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799349788"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_en_Bella_Lekker_verjaar.jpg?v=1562232404"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Ek_en_Bella_Lekker_verjaar.jpg?v=1562232404","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBella is Nina se kleinsussie en met haar in die omtrek is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Bella glo vas sy kan swem, totdat sy die eerste keer vir swemlesse moet gaan. Boonop is Bella se verjaardag om die draai en hierdie jaar is daar presies een ding wat sy dolgraag wil he: 'n hamster. (Al klink haar ma en pa glad nie so opgewonde oor die idee nie.) \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMaar voor die groot dag aanbreek, moet daar eers koekies vir Bella se klaspartytjie gebak word – en Bella eet natuurlik baie meer koekies op as wat sy versier.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Ek & Bella: Lekker verjaar!

Ek & Bella: Lekker verjaar!

R 60.00

Bella is Nina se kleinsussie en met haar in die omtrek is daar nooit 'n vervelige oomblik nie. Bella glo vas sy kan swem, totdat sy die eerste keer vir swemlesse moet gaan. Boonop is Bella se verjaardag om die draai en hierdie jaar is daar presies een ding wat sy dolgraag wil he: 'n hamster. (Al klink haar ma en pa glad nie so opgewonde oor die ...


More Info