Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2208803520623,"title":"Aksieheld Austin - Nag van Grille","handle":"aksieheld-austin-nag-van-grille","description":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cp\u003eEwald is nog op laerskool, maar sy naam is reeds op almal se lippe. G’n wonder nie – hy is immers die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekendstelling nie. Dit gaan by ’n ou fliekteater in die stad gehou word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend, Carlo, ’n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die teater is. Kort voor lank is hulle vasgekeer in die museum – saam met ’n geheimsinnige figuur wat in die donker rondsluip …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs hulle wil ontsnap, sal Ewald hierdie keer net so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!\u003c\/p\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2019-04-28T06:12:09+02:00","created_at":"2019-04-28T06:12:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655668363375,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Aksieheld Austin - Nag van Grille","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":98,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799380804","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-Nag_van_Grille.jpg?v=1556424862"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-Nag_van_Grille.jpg?v=1556424862","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973354856559,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":260,"width":208,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-Nag_van_Grille.jpg?v=1556424862"},"aspect_ratio":0.8,"height":260,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-Nag_van_Grille.jpg?v=1556424862","width":208}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cp\u003eEwald is nog op laerskool, maar sy naam is reeds op almal se lippe. G’n wonder nie – hy is immers die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekendstelling nie. Dit gaan by ’n ou fliekteater in die stad gehou word.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend, Carlo, ’n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die teater is. Kort voor lank is hulle vasgekeer in die museum – saam met ’n geheimsinnige figuur wat in die donker rondsluip …\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs hulle wil ontsnap, sal Ewald hierdie keer net so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!\u003c\/p\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e"}

Aksieheld Austin - Nag van Grille

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Ewald is nog op laerskool, maar sy naam is reeds op almal se lippe. G’n wonder nie – hy is immers die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy ’n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê!

Die tweede fliek, Aksieheld Austin: Nag van grille, is pas voltooi, en Ewald kan nie wag vir die bekendstelling nie. Dit gaan by ’n ou fliekteater in die stad gehou word.

Maar die middag voor die vertoning gaan maak Ewald en sy beste vriend, Carlo, ’n draai by die grillerige ou fliekmuseum wat deel van die teater is. Kort voor lank is hulle vasgekeer in die museum – saam met ’n geheimsinnige figuur wat in die donker rondsluip …

As hulle wil ontsnap, sal Ewald hierdie keer net so dapper soos ’n REGTE aksieheld moet wees!

Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

Related Products