Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2208805781615,"title":"Max die dapper Gorilla","handle":"max-die-dapper-gorilla","description":"\u003cspan\u003eOngelooflike ware dierestories wat jou asem sal wegslaan.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike vlermuis wat deur ’n mens-mamma grootgemaak is! Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e1. Max die gorilla vang ’n skelm\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e2. Huberta die seekoei stap suid\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e3. Noodle leer om ’n vlermuis te wees\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e4. Kees kry lus vir koek\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e5. Zhu, die sterk Chinese vark\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e6. ’n Beer word soldaat\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T06:27:31+02:00","created_at":"2019-04-28T06:27:31+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655689433199,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Max die dapper Gorilla","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":109,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384505","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Max_die_dapper_Gorilla.jpg?v=1556425686"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Max_die_dapper_Gorilla.jpg?v=1556425686","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973357510767,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":400,"width":263,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Max_die_dapper_Gorilla.jpg?v=1556425686"},"aspect_ratio":0.658,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Max_die_dapper_Gorilla.jpg?v=1556425686","width":263}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eOngelooflike ware dierestories wat jou asem sal wegslaan.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike vlermuis wat deur ’n mens-mamma grootgemaak is! Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e1. Max die gorilla vang ’n skelm\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e2. Huberta die seekoei stap suid\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e3. Noodle leer om ’n vlermuis te wees\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e4. Kees kry lus vir koek\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e5. Zhu, die sterk Chinese vark\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e6. ’n Beer word soldaat\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!\u003c\/p\u003e"}

Max die dapper Gorilla

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Wendy Maartens

Ongelooflike ware dierestories wat jou asem sal wegslaan.

 

Ontmoet ’n paar dapper en interessante diere van regoor die wêreld! Vind uit hoe Max die dapper gorilla van die Johannesburgse Dieretuin dit reggekry het om ’n skurk vas te trek, reis meer as 1 600 kilometer ver saam met Huberta die seekoei wat besluit het om die land te verken, en ontmoet ’n oulike vlermuis wat deur ’n mens-mamma grootgemaak is! Hierdie boek bevat ses wonderlike ware dierestories:

1. Max die gorilla vang ’n skelm

2. Huberta die seekoei stap suid

3. Noodle leer om ’n vlermuis te wees

4. Kees kry lus vir koek

5. Zhu, die sterk Chinese vark

6. ’n Beer word soldaat

Die stories word op ’n toeganklike manier met eenvoudige taalgebruik vertel sodat beginnerlesers dit maklik self kan baasraak!

Related Products