Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6258340823212,"title":"Avontuurland","handle":"avontuurland","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHelena J.F. Lochner se verhaalbundels (waaronder Kammaland, Kinderland en Kleuterland) het van haar die \"Hans Christian Andersen\" van Afrikaans gemaak. Hier is nog 'n boek met pragtige bekende en onbekende verhale en volkleur-illustrasies wat die avontuurlus en verbeelding van enige jong kind sal prikkel.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie lees nie graag oor skurke, hekse en monsters se agterbakse avonture nie? Of wil meeer weet van prinsesse, dwergies en towenaars se geheime avonture nie? Of wonder jy dalk waar die heldhaftige Versien, Verhoor en Fynruik hulle name gekry het? Kom lees en vind uit!!\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-02-12T10:25:26+02:00","created_at":"2021-02-12T10:25:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders"],"price":19500,"price_min":19500,"price_max":19500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":38048668483756,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Helena Lochner","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Avontuurland","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19500,"weight":620,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799373981","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Avontuurland.jpg?v=1613118461"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Avontuurland.jpg?v=1613118461","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":15755248828588,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.698,"height":400,"width":279,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Avontuurland.jpg?v=1613118461"},"aspect_ratio":0.698,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Avontuurland.jpg?v=1613118461","width":279}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHelena J.F. Lochner se verhaalbundels (waaronder Kammaland, Kinderland en Kleuterland) het van haar die \"Hans Christian Andersen\" van Afrikaans gemaak. Hier is nog 'n boek met pragtige bekende en onbekende verhale en volkleur-illustrasies wat die avontuurlus en verbeelding van enige jong kind sal prikkel.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie lees nie graag oor skurke, hekse en monsters se agterbakse avonture nie? Of wil meeer weet van prinsesse, dwergies en towenaars se geheime avonture nie? Of wonder jy dalk waar die heldhaftige Versien, Verhoor en Fynruik hulle name gekry het? Kom lees en vind uit!!\u003c\/p\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Helena Lochner

Helena J.F. Lochner se verhaalbundels (waaronder Kammaland, Kinderland en Kleuterland) het van haar die "Hans Christian Andersen" van Afrikaans gemaak. Hier is nog 'n boek met pragtige bekende en onbekende verhale en volkleur-illustrasies wat die avontuurlus en verbeelding van enige jong kind sal prikkel.

Wie lees nie graag oor skurke, hekse en monsters se agterbakse avonture nie? Of wil meeer weet van prinsesse, dwergies en towenaars se geheime avonture nie? Of wonder jy dalk waar die heldhaftige Versien, Verhoor en Fynruik hulle name gekry het? Kom lees en vind uit!!

Related Products