Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6546903138476,"title":"Heleen en die heks met hoofpyn","handle":"heleen-en-die-heks-met-hoofpyn","description":"\u003cp\u003eIn die middel van die groot bos woon 'n lelike ou vrou met gitswart oe en klitsgrashare, 'n moesie op haar neus en 'n sak vol toorgoed. Sy haat gelukkige kinders met elke beentjie in haar lyf, want hulle gee haar hoofpyn.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eErge hoofpyn - sodat sy vir dae aan stink bossies moet ruik om reguit te kan sien. Is sy dalk 'n.......'n heks? Maar daar is nie hekse nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTerwyl Heleen eendag kortpad deur die bos kies skool toe, beland haar naam per ongeluk in die ou vrou se gevreesde gommagomboek. En, ag togga, riepe rogga, as jou naam eers daarin opgeskryf staan....!\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T11:36:55+02:00","created_at":"2021-03-03T11:36:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39283109134508,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Corlia Fourie","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Heleen en die heks met hoofpyn","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869191979","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Heleenendieheksmethoofpyn.jpg?v=1614764412"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Heleenendieheksmethoofpyn.jpg?v=1614764412","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20228556751020,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.864,"height":500,"width":432,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Heleenendieheksmethoofpyn.jpg?v=1614764412"},"aspect_ratio":0.864,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Heleenendieheksmethoofpyn.jpg?v=1614764412","width":432}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIn die middel van die groot bos woon 'n lelike ou vrou met gitswart oe en klitsgrashare, 'n moesie op haar neus en 'n sak vol toorgoed. Sy haat gelukkige kinders met elke beentjie in haar lyf, want hulle gee haar hoofpyn.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eErge hoofpyn - sodat sy vir dae aan stink bossies moet ruik om reguit te kan sien. Is sy dalk 'n.......'n heks? Maar daar is nie hekse nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTerwyl Heleen eendag kortpad deur die bos kies skool toe, beland haar naam per ongeluk in die ou vrou se gevreesde gommagomboek. En, ag togga, riepe rogga, as jou naam eers daarin opgeskryf staan....!\u003c\/p\u003e"}

Heleen en die heks met hoofpyn

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Corlia Fourie

In die middel van die groot bos woon 'n lelike ou vrou met gitswart oe en klitsgrashare, 'n moesie op haar neus en 'n sak vol toorgoed. Sy haat gelukkige kinders met elke beentjie in haar lyf, want hulle gee haar hoofpyn.

Erge hoofpyn - sodat sy vir dae aan stink bossies moet ruik om reguit te kan sien. Is sy dalk 'n.......'n heks? Maar daar is nie hekse nie!

Terwyl Heleen eendag kortpad deur die bos kies skool toe, beland haar naam per ongeluk in die ou vrou se gevreesde gommagomboek. En, ag togga, riepe rogga, as jou naam eers daarin opgeskryf staan....!

Related Products