Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6547116425388,"title":"Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2","handle":"bennie-boekwurm-vertel-lekker-stories-2","description":"\u003cp\u003eBennie Boekwurm woon diep onder die grond in die Wielie Walie parkie. In sy tonnelhuise is daar rakke en rakke vol boeke en daar is vir hom niks lekkerder as om vir kinders stories te lees nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn die boek lees ons hoe Ratta Rot byna Missie Muis se verjaardagpartytjie bederf, en van hoe Tokka Kabouter allerhande grappies maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBennie vertel ook van die dansende Babet By wat moet uitvind waar sy werklik hoort, en van Ouma Hanna wat 'n spesiale hondjie met 'n rooi halsbandjie ontmoet.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T15:24:41+02:00","created_at":"2021-03-03T15:24:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","NB"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39283854049452,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louise Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":356,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798175210","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmvertellekkerstories2.jpg?v=1614777897"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmvertellekkerstories2.jpg?v=1614777897","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20230223167660,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.699,"height":286,"width":200,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmvertellekkerstories2.jpg?v=1614777897"},"aspect_ratio":0.699,"height":286,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmvertellekkerstories2.jpg?v=1614777897","width":200}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eBennie Boekwurm woon diep onder die grond in die Wielie Walie parkie. In sy tonnelhuise is daar rakke en rakke vol boeke en daar is vir hom niks lekkerder as om vir kinders stories te lees nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn die boek lees ons hoe Ratta Rot byna Missie Muis se verjaardagpartytjie bederf, en van hoe Tokka Kabouter allerhande grappies maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBennie vertel ook van die dansende Babet By wat moet uitvind waar sy werklik hoort, en van Ouma Hanna wat 'n spesiale hondjie met 'n rooi halsbandjie ontmoet.\u003c\/p\u003e"}

Bennie Boekwurm vertel lekker stories 2

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Louise Smit

Bennie Boekwurm woon diep onder die grond in die Wielie Walie parkie. In sy tonnelhuise is daar rakke en rakke vol boeke en daar is vir hom niks lekkerder as om vir kinders stories te lees nie!

In die boek lees ons hoe Ratta Rot byna Missie Muis se verjaardagpartytjie bederf, en van hoe Tokka Kabouter allerhande grappies maak.

Bennie vertel ook van die dansende Babet By wat moet uitvind waar sy werklik hoort, en van Ouma Hanna wat 'n spesiale hondjie met 'n rooi halsbandjie ontmoet.

Related Products