Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: Nie-fiksie

Sort by:
Filter
{"id":1669017862255,"title":"Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die","handle":"suid-afrikaanse-gids-feite-en-wenke","description":"Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket. Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool.","published_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-Fiksie"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417676038255,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Isabel Uys","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869193249","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082611957871,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.688,"height":400,"width":275,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096"},"aspect_ratio":0.688,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Suid-afrikaanse_gids_feite_en_wenke.jpg?v=1538810096","width":275}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’n motor, goeie maniere en trou-etiket. Hierdie gids is ’n moet vir enige huis, boekwinkel, hotel, toeristekantoor, biblioteek en skool."}
Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die

Suid-Afrikaanse Gids: Feite en Wenke, Die

R 150.00

Die Suid-Afrikaanse Gids is ’n omvattende naslaanbron vir enige belangstellende – oud of jonk, Suid-Afrikaans of ’n toeris – wat enige inligting omtrent Suid-Afrika maklik wil bekom. Die gids bevat ’n ietsie van alles: van die geskiedenis van ons land, ons fauna en flora, wildparke, sportstatistieke tot wenke oor geldbesparing, die aankoop van ’...


More Info
Musiekensiklopedie vir Kinders

Soft Cover

R 240.00
{"id":1669017469039,"title":"Musiekensiklopedie vir Kinders","handle":"musiekensiklopedie-vir-kinders","description":"\u003cp\u003eIs julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor musiek in hierdie musiekensiklopedie verduidelik. Julle kan byvoorbeeld ’n balletklas van Klara bywoon waarin die onderwyseres vir die leerders iets vertel oor die geskiedenis van klassieke en moderne danse.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle kan ’n snaakse storie hoor oor die komponis Joseph Haydn wat ’n Afskeidsimfonie gekomponeer het, net sodat die musikante in sy orkes uiteindelik toestemming van die vors kon kry om hulle lang verwagte vakansie te mag neem. Of julle kan saam met Klara en Frederik notasie ontdek, wat terloops al 200 jaar voor die geboorte van Christus begin ontwikkel het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e• 250 ensiklopedie-artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek \u003cbr\u003e • meer as 200 volkleurillustrasies en foto’s \u003cbr\u003e • talle notevoorbeelde \u003cbr\u003e • register met ongeveer 1000 terme \u003cbr\u003e • verklarings oor die herkoms van terme \u003cbr\u003e • uitspraak van vreemde terme \u003cbr\u003e • ’n voorwoord deur Peter Schreier • vir kinders vanaf 7 jaar\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVereer met die Duitse Musiekuitgewersprys 2000.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:51:51+02:00","created_at":"2018-10-06T08:51:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Protea"],"price":24000,"price_min":24000,"price_max":24000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417672433775,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"M Heumann","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Musiekensiklopedie vir Kinders","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":24000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869198350","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082743586927,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.792,"height":2104,"width":1667,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785"},"aspect_ratio":0.792,"height":2104,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Musiekensiklopedie_vir_kinders.jpg?v=1538811785","width":1667}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eIs julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor musiek in hierdie musiekensiklopedie verduidelik. Julle kan byvoorbeeld ’n balletklas van Klara bywoon waarin die onderwyseres vir die leerders iets vertel oor die geskiedenis van klassieke en moderne danse.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOf julle kan ’n snaakse storie hoor oor die komponis Joseph Haydn wat ’n Afskeidsimfonie gekomponeer het, net sodat die musikante in sy orkes uiteindelik toestemming van die vors kon kry om hulle lang verwagte vakansie te mag neem. Of julle kan saam met Klara en Frederik notasie ontdek, wat terloops al 200 jaar voor die geboorte van Christus begin ontwikkel het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e• 250 ensiklopedie-artikels oor instrumente, komponiste en musiekterme uit klassieke musiek, jazz en popmusiek \u003cbr\u003e • meer as 200 volkleurillustrasies en foto’s \u003cbr\u003e • talle notevoorbeelde \u003cbr\u003e • register met ongeveer 1000 terme \u003cbr\u003e • verklarings oor die herkoms van terme \u003cbr\u003e • uitspraak van vreemde terme \u003cbr\u003e • ’n voorwoord deur Peter Schreier • vir kinders vanaf 7 jaar\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVereer met die Duitse Musiekuitgewersprys 2000.\u003c\/p\u003e"}
Musiekensiklopedie vir Kinders

Musiekensiklopedie vir Kinders

R 240.00

Is julle lus om saam met Klara en Frederik ’n spannende ontdekkingsreis na die Koninkryk van Musiek te onderneem? As julle baie leergierig is, graag in boeke verdiep raak en van musiek hou, is julle nou op die regte plek. Want Klara en Frederik – twee kinders wat baie van musiek hou – sal vir julle baie interessante onderwerpe en begrippe oor mu...


More Info
Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 2

Soft Cover

R 90.00
{"id":1571569696879,"title":"Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 2","handle":"lekker-lawwe-lagboek-omnibus-2","description":"Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies.","published_at":"2018-09-18T13:57:23+02:00","created_at":"2018-09-18T13:57:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fantasi","Kinders","Nie-fiksie"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":14041056903279,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maritha Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781919765181","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_grapboek_2.jpg?v=1537586711"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_grapboek_2.jpg?v=1537586711","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":946243960943,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.667,"height":568,"width":379,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_grapboek_2.jpg?v=1537586711"},"aspect_ratio":0.667,"height":568,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Lekker_lawwe_grapboek_2.jpg?v=1537586711","width":379}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies."}
Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 2

Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 2

R 90.00

Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies.


More Info