- Home
- Kinders: Nie-fiksie
- Nie-fiksie
Kinders: Nie-fiksie
Tags
- Everything in Kinders: Nie-fiksie
- 13+
- Activity Books
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Children
- Christelik
- Educational
- English
- Fantasi
- Gedigte
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Kookboeke
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Rympies
- Skool Hulpmiddels
- Stokperdjie
- Under 6
- Volwasse
Hoezit: Die Wonderwêreld van Goggas
R 80.00
Hoeveel verskillende soorte goggas is daar op aarde? Wat is die gevaarlikste gogga op ons planeet? Wat gebeur alles binne-in ’n bynes? Jy sal al die antwoorde in hierdie fantastiese feiteboek kry! Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van insekte en ander ...
Hoezit: Die Wonderwêreld van Babadiere
R 90.00
Hoeveel melk kan ’n olifantkalfie in een dag drink? Hoe oorleef ysbeerwelpies in die ysige Arktiese koue? Hierdie boek is propvol prettige feite en aktiwiteite wat jou sal help om die wonderlike wêreld van babadiere te verken!
My Ensiklopedie van Belangrike Dinge
R 275.00
’n Fantastiese eerste ensiklopedie propvol feite, perfek vir jong slimkoppe wat nie kan wag om alles oor die wêreld te ontdek nie. My ensiklopedie van baie belangrike dinge verken temas soos diere, mense, planete, en baie belangrik, jy! Kinders kan uitvind wat ’n woestyn is, hoeveel kontinente daar is, leer om “hallo” en “totsiens” in verskillen...
Hoezit: Die Wonderwêreld van Perde en Ponies
R 80.00
Wat is die verskil tussen ’n perd en ’n ponie? Watter soort perd kan meer as ’n klein motor weeg? Waarvoor word verskillende soorte perde regoor die wêreld gebruik? Hoe moet jy jou perd of ponie versorg? Ontdek die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite,...
Eisteddfod-Pret: Gedigte, Monoloë en Samesprake vir die Laerskool
R 295.00
Menige ouer, onderwyser en afrigter het al die wens uitgespreek dat minder tyd aan die soek van geskikte materiaal vir Eisteddfods bestee hoef te word. Eisteddfod-pret is gebore uit hierdie noodkreet van ouers, onderwysers en kinders wat jaarliks in desperaatheid die internet en biblioteke fynkam vir vars, nuwe materiaal, want dis nie sommer eni...
Jasper: My Eerste Rympie-Woordeboek; My First Rhyme-Time Dictionary
R 150.00
'n Eerste tematiese, tweetalige geillustreerde kinderwoordeboek in volle kleur. Vrolike rympies ondersteun die bekende temas. Die liggaamsdele, kleure en vorms, aktiwiteite en syfers vul die temas aan. Direkte assosiasie tussen voorwerp en woord. A first thematic bilingual illustrated wordbook in full colour. Cheerful rhymes support the famili...
Briljant!
R 290.00
Opwindende eksperimente wat jy buite kan doen!Hierdie prettige, feitebelaaide boek is propvol ongelooflike buitelug-eksperimente wat ontluikende jong wetenskaplikes help om hul omgewing te verken. Gebruik huishoudelike items en maak 'n watervuurpyl wat in die lug opskiet om jou meer van lugdruk te leer, of blaas reusagtige borrels om te wys hoe ...
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer
Soft Cover
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer
R 280.00
Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebr...
Ster Kykers: Gedigte vir Tieners
R 200.00
Skryf 'n liefdesbrief. Bemeester die kuns van hande vashou. Vuisstamp die lewe voluit. Lag soos die mense in advertensies. Raak onsigbaar. Twiet vir iemand 'n vers. 'n Bundel vars, verrassende, vuishou-op-die-maag-gedigte vir tieners wat saamgestel is om hedendaagse jongmense se leefwerels te weerspieel.
Protea se plakpoppies, plakfeetjies
R 115.00
Ontmoet vir Maja, Rosie en Ster, drie deftige feetjies in ’n plakkerparadys. Volg die feetjies soos hulle deur blomryke weivelde fladder, oor boomtoppe vlieg en sneeuvlokkies vang. Besoek die plakkerbladsye agterin die boek om die feetjies met klere en bykomstighede te versier. Met meer as 400 plakkers, sorg die boek vir ure se feetjie-feestelik...
Hoezit: Die Wonderwêreld van die Ruimte
R 80.00
Waaruit bestaan Saturnus se ringe? Wat doen ruimtevaarders alles op ’n ruimtestasie? Waarom word Mars die rooi planeet genoem? Hoe word sterre gevorm? Ontdek die wonderlike wêreld van die ruimte met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrap...
Sal 'n Skilpad op jou Piepie?
R 160.00
Dis WALGLIK – maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU – hierdie boek is propvol feite wat jou kan NAAR MAAK en laat GRIL!Wat is 'n snotblom? Hoe groot was 'n T-rex se poef? Eet party mense regtig paddaboudjies en hoe smaak dit? Wat is hienabotter? Watter dier se piepie ruik soos warm springmielies?Word gril-gril slim en ontdek die grieselige...
Vreugde Kleuter Bybel - Kinders vier Jesus
R 95.00
Hierdie kleurvolle geillustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur 'n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook 'n Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees. 'n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ‘n vreugde-vervulde ...
My Aksie-Storiebybel
R 160.00
My Aksie-storiebybel nooi gesinne met jong kinders om saam die storie van God se verlossing te ontdek. Hierdie boek vertel die wonderlike verhaal van die skepping, die magtige konings wat oor Israel geheers het, God se wonderlike geskenk van die ewige lewe deur Jesus, en meer! God se liefde vir die wereld is duidelik op elke bladsy. Ontdek jou g...
Motors
R 80.00
Hoe vinnig ry die blitsigste motor ter wereld? Hoe groot is 'n monsterbakkie se bande? Perfek vir jong lesers wat mal is oor motors en enige iets met wiele! Hierdie opwindende feiteboek sluit agt bladsye propvol prettige aktiwiteite in.
Hoezit: Die wonderwereld van Voels
R 80.00
Hoe kry party voels dit reg om duisende kilometer te vlieg sonder om te verdwaal? Watter voel se oe is groter as sy brein? Hoe groot is die wereld se kleinste voelsoort? Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies, is hierdie boek gewaarborg om jong diereliefhebbers se tone te laat omkrul van lekkerkry!