Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- Amanda Brandon
- Cath Jones
- CD
- Children
- Educational
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Gunther Jakobs
- Hannah Peckham
- Kate Poels
- Kinders
- Latest
- Laura Bednarski
- Michael Engler
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Sophie Schoenwald
- Stephanie Jayne
- Tracy Gunaratnam
- Under 6
Liewe Grapste Grapboek
R 75.00
Die eerste Afrikaanse grapboek saamgestel uit lesers se bydraes vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal nou ook ervaar dat lees pret en plesier kan wees.
Lekker Lawwe Lagboek Omnibus 1
R 90.00
Die eerste Afrikaanse grapboekreeks vir kinders van alle ouderdomme. Selfs die traagste leser sal ervaar dat lees pret en plesier kan wees. Geillustreer met spotprentjies.
Geliefde Sprokies Bundel
R 275.00
Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …
Sprokie-Perde 2: Aandster en die Meermin
R 80.00
Aandster is 'n vliende perdjie wat by die see woon. Hy en sy maats duik en speel graag tussen die wolke bo die strand. Op 'n aand kry Aandster 'n gestrande meermin op 'n rots. Hy wil haar help, maar om haar te red, moet hy iets doen wat hy nog nooit gedoen het nie. Sal hy dit regkry om oor die groot, wye oseaan te vlieg
Sprokie-Perde 1: Vonkel Die Eenhoring
R 80.00
Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal is sy te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te word. Op 'n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar eie gaan verken sy die diepste deel van die woud
Oudioboek: Avonture op die Plaas Volume 2
R 100.00
Boer Frans se plaas le lekker knus langs 'n klein stroompie ver van die stad af. Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lochner de Kock vertel van al die diere se avonture op boer Frans se plaas. Stories op die CD: Kom kuier op Boer Frans se Plaas, Nuwe maatjies, Nagvlug, Vreeslike voëlverskrikker, jag die jagter, katjies in nood en Sirkus o...
My Eerste Verf met Water: Pers
R 70.00
Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur 'n goeie resultaat met min moeite te verkry. Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, 'n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water....
Help Leeu sy Tande Borsel!
R 100.00
Meneer Leeu het dringend hulp nodig:Hy het lanklaas sy tande geborsel. En alleen kan hy dit nie regkry nie!Kan jy hom help?Natie Peperment Krimpvarkie wys vir jou wat om te doen. Só is dit pret om te leer hoe om tande te borsel!’n Saamdoenboekie met kielie, gorrel en tande borsel.
Oom Alfie, jy lieg mos nou!
R 100.00
Wat gaan vandag met Oom Alfie aan? Hy wil net lawwe liegstories vertel!“Sebras het koeëlronde kolle!” sê hy.Maar almal weet tog dit is nie waar nie!Sebras het nie kolle nie … of hoe?Kan jy vir Natie help met die waarheid? ’n Saamdoenboekie vol pret en raaisels!
Albertus Die Jakkalsie: … Om n Ouboet Te Wees
R 50.00
Vandag is Albertus kwaad. Hanno, sy jonger boetie, het hom baie kwaad gemaak. Gelukkig is Pappa daar om die gemoedere te sus. Regtigwaar, dit is nie maklik om ’n ouboet te wees nie.
Albertus Die Jakkalsie: … Wil Nie Slaap Nie
R 50.00
Vanaand wil Albertus nie gaan slaap nie!O nee, hy is nou groot en wil eerder sy boek lees voordat hy aan die slaap raak! Pappa besluit om nie kwaad te word nie.Hy het 'n blink plan wat ál die jakkalsies gaan verras.
Oulike Stories vir Slaaptyd Deel 2
R 120.00
Buksie ontdek 'n wonderwêreld in stories, dis soos 'n regte droom! Kom ontmoet Bangjan die bang dinosourus en geniet stories saam met jou kleuter - net om slaaptyd bietjie uit te rek.Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het.Geniet die reis deur die land van oulike stories …
Albertus Die Jakkalsie: … Op die Plaas
R 50.00
Vandag neem oupa Takbok vir Albertus en sy maatjies op 'n uitstappie!Hulle sien al die hele week na hierdie dag uit, maar hoe hard hulle ook al probeer om uit te vind waarheen hulle gaan, oupa Takbok hou dit 'n groot verrassing.
Albertus die jakkalsie ... se verjaardagverrassing
R 50.00
Vandag is Albertus se verjaarsdag, maar hy wil nie groot word nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie.Maar sonder 'n verjaarsdag ... sonder 'n koek ... sonder geskenke ... Hy begin nou wonder ... Miskien is dit tog nie só sleg om groot te word nie!
Albertus Die Jakkalsie: … Gaan Skool Toe
R 50.00
Dis Hanno se eerste skooldag, en hy is 'n bietjie bang …Gelukkig is Albertus daar om hom gerus te stel en vir hom te vertel van al die lekker goed wat hy gaan leer. Hy gaan baie pret saam met sy nuwe maats hê!
Oulike Stories vir Slaaptyd Deel 1
R 120.00
Klaar vakie het verdwyn- die kinderjies slaap nie meer nie! Gaan soek hom saam met jou kleinding en ontdek dat drome soms werklik waar word...