Kinders
Vuil Ferdie: Tande!
R 180.00
Vuil Ferdie: Tande! Lees saam aan hierdie splinternuwe verhaal van Vuil Ferdie. In die drie stories van die boek moet Ferdie ’n onbeplande uitstappie na die tandarts neem; probeer hy koel bly op een van die warmste dae van die jaar en veroorsaak Ferdie per ongeluk ’n noodgeval terwyl hy saam met sy paniebevange pa vlieg!
Vuil Ferdie: Modder!
R 180.00
Vuil Ferdie: Modder! In hierdie boek beleef Ferdie ook drie skreeusnaakse avonture. Hy moet koes en keer wanneer hy die sokkerspan se nuwe doelwagter is; hy moet skoon bly vir die skoolfotograaf en hy het ’n baie spookagtige belewenis wanneer hy by maats oorslaap!
Net nie 'n hond nie
R 160.00
Wim se verjaardag is om die draai … en hy weet presies wat hy wil hê! ’n Hond! Maar ongelukkig het sy ma en pa ander planne. Hulle reken ’n hond raas te veel, hulle mors te veel en hulle is te veel werk. So, wat gaan Wim vir sy verjaardag vra? ’n Elektriese kitaar? ’n Troetel-luislang? ’n Motorfiets? Of het hy dalk ’n ander slim plan om sy ma en...
Minki se pretdraf
R 130.00
’n Pretdraf? Dit klink na groot pret! Minki kan nie wag om saam met haar twee beste maats deel te neem nie. Maar Danika gaan ook vir die pretdraf inskryf en sy is van plan om te wen … selfs al beteken dit sy moet ’n nare poets bak om te sorg dat Minki-hulle nie die wedloop kan klaarmaak nie. Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer p...
Minki se verjaardag
R 130.00
Minki se verjaardag is om die draai. Sy mag kies – wil sy ’n present hê of ’n partytjie hou? Minki wil baie graag haar kamer mooi maak … maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats ’n lekker partytjie te hou nie! Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar … en gee haar ’n baie oulike verjaardag-id...
101 Jokes (8-in-1)
R 400.00
Lawwe grappies oor talle onderwerpe vir jou en jou vriende!Jaco Jacobs se 101 Grappe-reeks sal jou laat lê van die lag! Daar is grappe oor skool, vakansie, diere, goggas, spoke, sport en meer. Hierdie lawwe grappies waarborg ure se vermaak.Koop nou al 8 titels saam in een waarde-vir-geld bokspak – beskikbaar in Afrikaans en Engels!
Minki en haar maats (boek 2)
R 120.00
Minki se skool hou ’n dieredag. Sy en haar maats kan nie wag om soos hulle gunstelingdiere aan te trek nie. Almal weet Natalie is mal oor ponies. Maar Danika sê ponies is vervelig. Minki het ’n plan …
Krok en Dil Vlak 2 Boek 4
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil wil graag reis. Hy wil op n boot seil, met n trein ry en die wereld sien. Maar Krok is nie lus vir reis nie. Hy wil by die huis bly.
Krok en Dil Vlak 2 Boek 6
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Die son skyn. Almal fluit. Krok wil ook fluit, maar hy kry dit nie reg nie. Die paddas lag vir hom. Maar Dil maak n plan...
Krok en Dil Vlak 2 Boek 3
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil is seker hy sien n tier. Die paddas lag vir hom. Maar wat kruip daar in die bos weg?
Krok en Dil Vlak 2 Boek 2
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil is moeg daarvoor om klein te wees. Hy wens hy was n reus! Maar Krok het ander idees...
Krok en Dil Vlak 2 Boek 7
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Die wind waai. Krok maak n vlieer. Dil kan nie wag om dit ook te laat vlieg nie. Maar die wind is baie sterk...
Krok en Dil Vlak 2 Boek 9
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dit sneeu. Dil kry n plan. Hy gaan iets van sneeu maak. Maar wat doen Krok?
Krok en Dil Vlak 2 Boek 5
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil hou van blou. Hy plant blou blomme. Hy gee al sy ou klere weg. Hy verf sy huis blou. Maar iets is fout...
Krok en Dil Vlak 2 Boek 8
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil is n nar. Kyk sy rooi neus. Hy wil sy maats laat lag. Maar alles loop skeef.
Krok en Dil Vlak 2 Boek 10
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil is bly. Daar is n koei in sy tuin! Wat doen sy daar? Dil gaan sy bes doen om uit te vind!