Kinders
Krok en Dil Vlak 3 Boek 7
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil voel n bietjie siek. Hy hoes en proes. Krok se hy moet in die bed bly. Maar Dil is nie n maklike pasient nie... Het dokter Krok die regte medisyne om hom gesond te kry?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 6
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil soek n nuwe naam. n Naam wat beter by hom pas. Moet hy n langer naam kies? Of n snaakse naam? Of n naam wat lekker klink? Krok het n plan...
Krok en Dil Vlak 3 Boek 3
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Die son skyn en die lug is blou. Krok en Dil wil gaan piekniek hou. Hulle gaan met Krok se fiets ry. Maar wat moet hulle alles saamvat vir die perfekte pieniek?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 5
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! SuperDil is hier! Hy is groen en sterk en fiks. Hy skrik vir net mooi niks. Kan SuperDil regtig die wereld red?
Krok en Dil Vlak 1 Boek 9
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok kan toor. Dil wil ook toor. Hy kry dit nie reg nie. Maar Krok maak n plan.
Krok en Dil Vlak 3 Boek 10
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil droom daarvan om 'n verskietende ster te sien. Hy wil graag 'n wens maak! Daarom besluit hy en Krok om wakker te bly. Maar dit is glad nie so maklik nie ...
Krok En Dil: Vlak 1 Boek 10 - Die Suur Sap
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en ...
Hoendervleis: Grillerige stories en rympies
R 210.00
Hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is 'n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, 'n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, 'n baie vreemde onderwyseres – en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil! Jong grilvrate sal versot wees op hierdie versamel...
Z is vir Zackie (Boekpak 2) 5 in 1
R 320.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vri...
Net aliens eet spinasie (2022)
R 175.00
'n Alien land in 'n swembad, kinders verdwyn in 'n biblioteek, 'n monsterhond word 'n woefie-woef en 'n vampier-jagter-ouma bestorm 'n skool met 'n knoffel-bazooka . . . Maar dis nog lank nie al nie! Hierdie versameling van tonekrul-lekker stories deur Jaco Jacobs is al meer as 'n dekade lank gewild. Die nuwe uitgawe met fassinerende illust...
Ek Lees! Krok en Dil: By die see
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en ...
Ek Lees! Krok en Dil: Ek is 'n vis!

Ek Lees! Krok en Dil: Waar is die Maan?
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en ...
Wat’s jou storie? Watermonster
R 160.00
’n Splinternuwe Kies-jou-eie-avontuur-reeks uit die pen van Jaco Jacobs. Wat’s die storie met dié boek? Hierdie is nie sommer enige boek nie – dis JOU storie! Dis reg, JY is die hoofkarakter en JY besluit wat volgende gaan gebeur. Lees die instruksies onderaan elke hoofstuk en besluit wat jy volgende gaan doen. Elke keuse lei na ’n nuwe avontuur...
Die Weerligvoël
R 230.00
‘Pundu is one of the last of his kind,’ said Kayah. ‘And you, Timo, are probably our only chance to save them.’ Timo has a strange talent. Since he was little, he has been able to talk to animals. Well, sort of. When he and his pet rat, Lucky, make news headlines, it is the start of a wild adventure – the kind of adventure that Timo has only rea...
Dit is nie 'n boek nie
R 300.00
Dit is nie ’n boek nie … dis ’n avontuur, ’n lag per dag, ’n sirkus, ’n wipwarit, ’n towertapyt! Hierdie boek bevat ’n rympie vir elke dag van die jaar! Vertrek saam met Jaco Jacobs op ’n prettige rympiereis in dié bielie van ’n bundel propvol skaterlagrympies.