Kinders
{"id":7711091982508,"title":"Krok en Dil: Vlak 2 Boek 1: Wat Doen Jy Met My Boek?","handle":"krok-en-dil-11-wat-doen-jy-met-my-boek","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOm te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte krui\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-17T12:45:59+02:00","created_at":"2023-10-17T12:45:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Jaco Jacobs","Kinders","Latest","Onder 6","Opvoedkundig","Pan Macmillan","Stories met Lesse"],"price":4500,"price_min":4500,"price_max":4500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42795990548652,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Krok en Dil: Vlak 2 Boek 1: Wat Doen Jy Met My Boek?","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4500,"weight":40,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776251339","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/thumbnail.jpg?v=1697539561"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/thumbnail.jpg?v=1697539561","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28563642777772,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.664,"height":422,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/thumbnail.jpg?v=1697539561"},"aspect_ratio":0.664,"height":422,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/thumbnail.jpg?v=1697539561","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOm te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, 'n knorrige krokodil en 'n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte krui\u003c\/span\u003e"}
Krok en Dil: Vlak 2 Boek 1: Wat Doen Jy Met My Boek?
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om die opwindende reis mee aan te pak! Vlak 2 in die gewilde leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende dubbelklanke bekend. Die reeks het 'n sterk strokiesprent-aanslag, met volo...