Free National Shipping on Orders over R500!

On Sale

Sort by:
Filter
Stalmaats: Roset

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182578405487,"title":"Stalmaats: Roset","handle":"roset","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-16T07:34:43+02:00","created_at":"2019-03-24T20:58:15+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468741374063,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Roset","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799344455","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932168462447,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Roset.jpg?v=1553454027","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Roset

Stalmaats: Roset

R 70.00 R 110.00

Die groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs, en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...


More Info
Stalmaats: Totsiens Sugarplum

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":2182575226991,"title":"Stalmaats: Totsiens Sugarplum","handle":"totsiens-sugarplum","description":"\u003cdiv id=\"productContent\"\u003e\u003cspan\u003eAnri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe wees?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-06-16T07:34:43+02:00","created_at":"2019-03-24T20:43:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20468720566383,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Totsiens Sugarplum","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":33,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799344486","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932164661359,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.63,"height":400,"width":252,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516"},"aspect_ratio":0.63,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Totsiens_Sugarplum.jpg?v=1553453516","width":252}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv id=\"productContent\"\u003e\u003cspan\u003eAnri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe wees?\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e"}
Stalmaats: Totsiens Sugarplum

Stalmaats: Totsiens Sugarplum

R 70.00 R 110.00

Anri se verjaarsdag is om die draai. Sy en haar twee Stalmaats vriende, Karen en Megan, beplan die beste verjaarsdagpartytjie ooit. Maar dan hoor Anri verskriklike nuus by Vinette... Gaan Sugarplum, aan die ongeskikte Benedictus Dippenaar verkoop word? Hoekom jok Jacques vir Anri? En gaan hierdie die aakligste verjaarsdag van Anri se hele lewe w...


More Info
Kate in Harmonie

Soft Cover

R 90.00 R 210.00
{"id":6273573159084,"title":"Kate in Harmonie","handle":"kate-in-harmonie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom verloor jou hart op ’n perd.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKate se hele lewe is op sy kop gekeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eNadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige plaaslewe. Haar broer moet in sy matriekjaar sy plek in die eerste rugbyspan en sy leerlingraadsbalkie prysgee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSommer die eerste dag op Uitkyk trek een van die perde Kate se aandag. ’n Wit-en-bruin hings met vurige donker oë. Die perd se naam is Harmonie, maar dit pas glad nie by hom nie – hy is in harmonie met net mooi niks. Wanneer iemand dit naby hom waag, raak hy wild en hy laat nie ’n saal op sy rug toe nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWill, die plaaseienaars se seun, bied aan om vir Kate perdrylesse te gee. Maar hy maak geen geheim daarvan dat hy reken dié stadsjapie-meisie wat vir perdemis gril, gaan nie die mas opkom nie. Hy hou egter nie rekening met Kate se vasberadenheid nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIets aan Harmonie trek haar aan, lok haar elke keer terug na sy kamp waar sy ure lank sit en die perd se grasieuse lyne in haar sketsboek teken. Hoe meer sy oor Harmonie se verlede uitvind, hoe sterker word die band tussen hulle. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland, moet Kate die dapperste ding van haar lewe doen …\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Aangrypende lekkerlees-jeugverhaal oor tweede kanse en die kragtige band tussen ’n spesiale ruiter en ’n spesiale perd.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2021-02-19T11:49:06+02:00","created_at":"2021-02-19T11:49:06+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":9000,"price_min":9000,"price_max":9000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":21000,"compare_at_price_min":21000,"compare_at_price_max":21000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":38091585487020,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jacolet vd Berg","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kate in Harmonie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":9000,"weight":220,"compare_at_price":21000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388756","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":15886442594476,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kateinharmonie.jpg?v=1613728191","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom verloor jou hart op ’n perd.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eKate se hele lewe is op sy kop gekeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eNadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige plaaslewe. Haar broer moet in sy matriekjaar sy plek in die eerste rugbyspan en sy leerlingraadsbalkie prysgee.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eSommer die eerste dag op Uitkyk trek een van die perde Kate se aandag. ’n Wit-en-bruin hings met vurige donker oë. Die perd se naam is Harmonie, maar dit pas glad nie by hom nie – hy is in harmonie met net mooi niks. Wanneer iemand dit naby hom waag, raak hy wild en hy laat nie ’n saal op sy rug toe nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWill, die plaaseienaars se seun, bied aan om vir Kate perdrylesse te gee. Maar hy maak geen geheim daarvan dat hy reken dié stadsjapie-meisie wat vir perdemis gril, gaan nie die mas opkom nie. Hy hou egter nie rekening met Kate se vasberadenheid nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIets aan Harmonie trek haar aan, lok haar elke keer terug na sy kamp waar sy ure lank sit en die perd se grasieuse lyne in haar sketsboek teken. Hoe meer sy oor Harmonie se verlede uitvind, hoe sterker word die band tussen hulle. En toe Harmonie se toekoms in die weegskaal beland, moet Kate die dapperste ding van haar lewe doen …\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Aangrypende lekkerlees-jeugverhaal oor tweede kanse en die kragtige band tussen ’n spesiale ruiter en ’n spesiale perd.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
Kate in Harmonie

Kate in Harmonie

R 90.00 R 210.00

Kom verloor jou hart op ’n perd.   Kate se hele lewe is op sy kop gekeer. Nadat haar pa sy werk verloor, trek hulle gesin sak en pak na ’n plaas naby die Paarl. Dit beteken Kate moet haar hele lewe in Johannesburg en die Fab-susters, haar beste vriendinne, agterlaat om graad elf in ’n nuwe skool te begin, terwyl sy probeer aanpas by die rustige...


More Info
Meisie op die Dak, Die

Soft Cover

R 200.00
{"id":4571900379247,"title":"Meisie op die Dak, Die","handle":"meisie-op-die-dak-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEstelle\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-10-06T13:27:55+02:00","created_at":"2020-10-06T13:27:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":19000,"compare_at_price_min":19000,"compare_at_price_max":19000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114929270895,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cecilia Steyn","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Meisie op die Dak, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":170,"compare_at_price":19000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799377248","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789823987823,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.623,"height":530,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676"},"aspect_ratio":0.623,"height":530,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEstelle\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Meisie op die Dak, Die

Meisie op die Dak, Die

R 200.00

Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.


More Info
Reënboogrant Maats Omnibus 2

Soft Cover

R 125.00 R 210.00
{"id":1669015076975,"title":"Reënboogrant Maats Omnibus 2","handle":"reenboogrant-maats-omnibus-2","description":"Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim","published_at":"2018-10-06T08:50:34+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":21000,"compare_at_price_min":21000,"compare_at_price_max":21000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643303023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maritha Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Reënboogrant Maats Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":350,"compare_at_price":21000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389494","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082779631727,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":559,"width":361,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170"},"aspect_ratio":0.646,"height":559,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170","width":361}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim"}
Reënboogrant Maats Omnibus 2

Reënboogrant Maats Omnibus 2

R 125.00 R 210.00

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwinden...


More Info
Stalmaats: Anri se Plan

Soft Cover

R 70.00 R 110.00
{"id":4473401704559,"title":"Stalmaats: Anri se Plan","handle":"stalmaats-anri-se-plan","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri-hulle besluit om 'n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reël. Maar dan gebeur ’n aaklige ding ... Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uitvind wat gebeur het – voor dit te laat is vir Nomhle?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T16:08:41+02:00","created_at":"2020-05-29T16:08:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale","Stalmaats"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":11000,"compare_at_price_min":11000,"compare_at_price_max":11000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31662134263919,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lize Roux","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stalmaats: Anri se Plan","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":91,"compare_at_price":11000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799338225","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_AnrisePlan.jpg?v=1590761352"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_AnrisePlan.jpg?v=1590761352","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271145050223,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_AnrisePlan.jpg?v=1590761352"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Stalmaats_AnrisePlan.jpg?v=1590761352","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAnri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri-hulle besluit om 'n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reël. Maar dan gebeur ’n aaklige ding ... Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uitvind wat gebeur het – voor dit te laat is vir Nomhle?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Stalmaats: Anri se Plan

Stalmaats: Anri se Plan

R 70.00 R 110.00

Anri en haar twee Stalmaats-vriende, Karen en Megan, hou baie van die Peace Shelter-kinders wat die ryskool besoek. Veral Nomhle wat net so baie van perde hou soos hulle. Anri-hulle besluit om 'n lekker verrassing vir die skuilingkinders te reël. Maar dan gebeur ’n aaklige ding ... Is Nomhle regtig skuldig? Sal die drie Stalmaats betyds kan uit...


More Info