Free National Shipping on Orders over R500!

On Sale

Sort by:
Filter
Meisie op die Dak, Die

Soft Cover

R 230.00
{"id":4571900379247,"title":"Meisie op die Dak, Die","handle":"meisie-op-die-dak-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEstelle\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-10-06T13:27:55+02:00","created_at":"2020-10-06T13:27:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":23000,"price_min":23000,"price_max":23000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":19000,"compare_at_price_min":19000,"compare_at_price_max":19000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114929270895,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cecilia Steyn","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Meisie op die Dak, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":23000,"weight":170,"compare_at_price":19000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799377248","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789823987823,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.623,"height":530,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676"},"aspect_ratio":0.623,"height":530,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEstelle\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Meisie op die Dak, Die

Meisie op die Dak, Die

R 230.00

Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.


More Info
Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

Soft Cover

R 70.00 R 125.00
{"id":1669015601263,"title":"Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand","handle":"vakansiepret-1-piekniek-op-die-strand","description":"\u003cp\u003eJana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":12500,"compare_at_price_min":12500,"compare_at_price_max":12500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643860079,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":12500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384529","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082851197039,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":487,"width":314,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163"},"aspect_ratio":0.645,"height":487,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","width":314},{"alt":null,"id":1082850213999,"position":2,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":495,"width":320,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163"},"aspect_ratio":0.646,"height":495,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163","width":320}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eJana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?\u003c\/p\u003e"}
Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

R 70.00 R 125.00

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf! Maar dan hoor die twee meis...


More Info
Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe

Soft Cover

R 50.00 R 80.00
{"id":1777153179759,"title":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe","handle":"copy-of-hoezit-1-die-wonderwereld-van-soogdiere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek hoe tornado's, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer, en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan. Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:30+02:00","created_at":"2018-10-25T11:34:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie","On Sale"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":8000,"compare_at_price_min":8000,"compare_at_price_max":8000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16760240930927,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":200,"compare_at_price":8000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389333","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1286590136431,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.749,"height":267,"width":200,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157"},"aspect_ratio":0.749,"height":267,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157","width":200}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek hoe tornado's, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer, en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan. Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe

Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe

R 50.00 R 80.00

Wat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en k...


More Info
{"id":1787398127727,"title":"Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse","handle":"kieme","description":"\u003cp\u003eHulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêreld van mikrobiologie! Hierdie fantastiese boek stel kinders aan bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit verduidelik waarom ons bakterieë nodig het, en stel jong slimkoppe ook aan ander piepklein organismes bekend – virusse, fungusse, alge en protosoë. Bakterieë is die belangrikste lewende organismes op aarde, en 99 persent van hulle is nuttig, nie skadelik nie. Sonder bakterieë sou ons nie brood of kaas gehad het nie, en ons liggame sou nie kon werk soos dit moet nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMikrobes hou ons en ons wêreld op verrassende maniere aan die gang. Hierdie boek wys jou hoe dit gebeur – met fantastiese voorbeelde van mikrobiologie in aksie! Hierdie boek is ’n prettige, leersame inleiding tot ’n onderwerp wat kinders van aangesig tot aangesig met die wonderwêreld van piepklein wetenskap bring. Met verstommende foto’s, lawwe karakterillustrasies en hope prettige feite wat jou lekker sal laat gril, sal jong wetenskaplikes hierdie boek oor mikrobiologie eenvoudig nie kan neersit nie.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:21:13+02:00","created_at":"2018-10-27T11:21:13+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie","On Sale"],"price":8500,"price_min":8500,"price_max":8500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832523141231,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Steve Mould","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8500,"weight":250,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388848","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309512466543,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.785,"height":1200,"width":942,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750"},"aspect_ratio":0.785,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750","width":942}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêreld van mikrobiologie! Hierdie fantastiese boek stel kinders aan bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit verduidelik waarom ons bakterieë nodig het, en stel jong slimkoppe ook aan ander piepklein organismes bekend – virusse, fungusse, alge en protosoë. Bakterieë is die belangrikste lewende organismes op aarde, en 99 persent van hulle is nuttig, nie skadelik nie. Sonder bakterieë sou ons nie brood of kaas gehad het nie, en ons liggame sou nie kon werk soos dit moet nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMikrobes hou ons en ons wêreld op verrassende maniere aan die gang. Hierdie boek wys jou hoe dit gebeur – met fantastiese voorbeelde van mikrobiologie in aksie! Hierdie boek is ’n prettige, leersame inleiding tot ’n onderwerp wat kinders van aangesig tot aangesig met die wonderwêreld van piepklein wetenskap bring. Met verstommende foto’s, lawwe karakterillustrasies en hope prettige feite wat jou lekker sal laat gril, sal jong wetenskaplikes hierdie boek oor mikrobiologie eenvoudig nie kan neersit nie.\u003c\/p\u003e"}
Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse

Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse

R 85.00 R 150.00

Hulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêre...


More Info
Reënboogrant Maats Omnibus 2

Soft Cover

R 250.00
{"id":1669015076975,"title":"Reënboogrant Maats Omnibus 2","handle":"reenboogrant-maats-omnibus-2","description":"Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim","published_at":"2018-10-06T08:50:34+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643303023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maritha Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Reënboogrant Maats Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389494","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082779631727,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":559,"width":361,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170"},"aspect_ratio":0.646,"height":559,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170","width":361}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim"}
Reënboogrant Maats Omnibus 2

Reënboogrant Maats Omnibus 2

R 250.00

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwinden...


More Info