Free National Shipping on Orders over R500!

On Sale

Sort by:
Filter
Meisie op die Dak, Die

Soft Cover

R 230.00
{"id":4571900379247,"title":"Meisie op die Dak, Die","handle":"meisie-op-die-dak-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEstelle\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-10-06T13:27:55+02:00","created_at":"2020-10-06T13:27:54+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":23000,"price_min":23000,"price_max":23000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":19000,"compare_at_price_min":19000,"compare_at_price_max":19000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114929270895,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Cecilia Steyn","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Meisie op die Dak, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":23000,"weight":170,"compare_at_price":19000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799377248","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789823987823,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.623,"height":530,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676"},"aspect_ratio":0.623,"height":530,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisieopdiedak_Die.jpg?v=1601983676","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEstelle\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Meisie op die Dak, Die

Meisie op die Dak, Die

R 230.00

Estelle is skaam vir hulle nuwe huis. Sy wens die ding met haar pa het nooit gebeur nie. Sy wens sy hoef nie terug te gaan skool toe nie. Dan ontmoet Estelle vir Aiden. Aiden wat saans op die motorhuis se dak sit en kondensmelk eet. Aiden wat haar dalk weer in wonderwerke kan laat glo.


More Info
Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

Soft Cover

R 70.00 R 125.00
{"id":1669015601263,"title":"Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand","handle":"vakansiepret-1-piekniek-op-die-strand","description":"\u003cp\u003eJana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":12500,"compare_at_price_min":12500,"compare_at_price_max":12500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643860079,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":350,"compare_at_price":12500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384529","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082851197039,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":487,"width":314,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163"},"aspect_ratio":0.645,"height":487,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Piekniek-op-die-strand.jpg?v=1538813163","width":314},{"alt":null,"id":1082850213999,"position":2,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":495,"width":320,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163"},"aspect_ratio":0.646,"height":495,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vakansiepret-Vlieers-en-filmsterre.jpg?v=1538813163","width":320}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eJana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan hoor die twee meisies ’n vreemde tjankgeluid tussen die duine. Toe hulle ondersoek gaan instel, ontdek hulle ’n klein hondjie wat seergekry het en hulle hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?\u003c\/p\u003e"}
Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

Vakansiepret Boek 1: Piekniek op die strand

R 70.00 R 125.00

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op Duinebaai. Die meisies besluit om piekniek te gaan hou op die strand – maar ongelukkig wil Jana se irriterende kleinboetie, Tiaan, en sy maatjie Rudie saamkom. Jana weet sommer die twee seuns gaan hulle piekniekplanne bederf! Maar dan hoor die twee meis...


More Info
{"id":7210742055084,"title":"Bennie Boekwurm se besige pretboek","handle":"bennie-boekwurm-se-besige-pretboek","description":"\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003eKom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek - met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2022-03-11T15:44:46+02:00","created_at":"2022-03-11T15:44:46+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","NB","On Sale"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":12500,"compare_at_price_min":12500,"compare_at_price_max":12500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41325758185644,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Louise Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bennie Boekwurm se besige pretboek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":196,"compare_at_price":12500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798178853","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmsebesigePretboek.jpg?v=1647006318"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmsebesigePretboek.jpg?v=1647006318","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24493639696556,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.687,"height":728,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmsebesigePretboek.jpg?v=1647006318"},"aspect_ratio":0.687,"height":728,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BennieBoekwurmsebesigePretboek.jpg?v=1647006318","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003eKom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek - met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kinders vir ure besig te hou!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Bennie Boekwurm se besige pretboek

Bennie Boekwurm se besige pretboek

R 130.00

Kom speel en leer saam met Bennie Boekwurm en sy maats in hierdie aktiwiteitboek - met 30 lekker legkaarte, raaisels, inkleurprente en ander speletjies soos gesien in Huisgenoot se pretbladsye vir kinders. Saam met Bennie Boekwurm, Karel Kraai, Sarel Seemonster en al die oulike inwoners van die Wielie Walie-parkie is dit groot pret om kin...


More Info
Drie vriende

Hard Cover

R 70.00 R 120.00
{"id":7586881634476,"title":"Drie vriende","handle":"drie-vriende","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn ’n huisie by die see woon ’n kat, ’n hond en ’n muis gelukkig saam.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp ’n dag klop ’n vreemdeling aan die deur en bied aan elkeen ’n spesiale geskenk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWie is hierdie misterieuse verkoopsman wat hulle wêreld op sy kop keer? Kan hulle gelukkige huisie hierdie storm oorleef?\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e","published_at":"2023-02-26T20:43:02+02:00","created_at":"2023-02-26T20:43:02+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Kinders","On Sale","Protea"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":12000,"compare_at_price_min":12000,"compare_at_price_max":12000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42435431039148,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Protea","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Drie vriende","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":300,"compare_at_price":12000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869193829","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DrieVriende.jpg?v=1677437044"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DrieVriende.jpg?v=1677437044","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":27619395928236,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DrieVriende.jpg?v=1677437044"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DrieVriende.jpg?v=1677437044","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn ’n huisie by die see woon ’n kat, ’n hond en ’n muis gelukkig saam.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOp ’n dag klop ’n vreemdeling aan die deur en bied aan elkeen ’n spesiale geskenk.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWie is hierdie misterieuse verkoopsman wat hulle wêreld op sy kop keer? Kan hulle gelukkige huisie hierdie storm oorleef?\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e"}
Drie vriende

Drie vriende

R 70.00 R 120.00

In ’n huisie by die see woon ’n kat, ’n hond en ’n muis gelukkig saam. Op ’n dag klop ’n vreemdeling aan die deur en bied aan elkeen ’n spesiale geskenk. Wie is hierdie misterieuse verkoopsman wat hulle wêreld op sy kop keer? Kan hulle gelukkige huisie hierdie storm oorleef?


More Info
Kan ek vir my 'n troeteldier kry? (Dr. Seuss)

Hard Cover

R 160.00 R 185.00
{"id":7635448430764,"title":"Kan ek vir my 'n troeteldier kry? (Dr. Seuss)","handle":"kan-ek-vir-my-n-troeteldier-kry-dr-seuss","description":"\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKay en haar boetie gaan troeteldierwinkel toe. Hul pappa het gesê hul mag net één troeteldier kies om huis toe te neem. Maar watter een moet hul kies? ’n Hondjie, of katjie, of dalk ’n vis of ’n voël? In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie te kies!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-06-01T12:52:26+02:00","created_at":"2023-06-01T12:52:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","On Sale","Protea"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":18500,"compare_at_price_min":18500,"compare_at_price_max":18500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42592472400044,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Dr. Seuss","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kan ek vir my 'n troeteldier kry? (Dr. Seuss)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":230,"compare_at_price":18500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310761","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kanekvirmy_ntroeteldierkry.jpg?v=1685616778"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kanekvirmy_ntroeteldierkry.jpg?v=1685616778","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28203576459436,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.745,"height":600,"width":447,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kanekvirmy_ntroeteldierkry.jpg?v=1685616778"},"aspect_ratio":0.745,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kanekvirmy_ntroeteldierkry.jpg?v=1685616778","width":447}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_info__1TjtF\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_container__9cesZ null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"Collapsable_content__2pUnB null\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"SharedStyles_infoContent__1AFad\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKay en haar boetie gaan troeteldierwinkel toe. Hul pappa het gesê hul mag net één troeteldier kies om huis toe te neem. Maar watter een moet hul kies? ’n Hondjie, of katjie, of dalk ’n vis of ’n voël? In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie te kies!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Kan ek vir my 'n troeteldier kry? (Dr. Seuss)

Kan ek vir my 'n troeteldier kry? (Dr. Seuss)

R 160.00 R 185.00

  Kay en haar boetie gaan troeteldierwinkel toe. Hul pappa het gesê hul mag net één troeteldier kies om huis toe te neem. Maar watter een moet hul kies? ’n Hondjie, of katjie, of dalk ’n vis of ’n voël? In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie te kies! ...


More Info
Grilgrypers 3: Kamp vir monsters

Soft Cover

R 200.00 R 215.00
{"id":4571858501743,"title":"Grilgrypers 3: Kamp vir monsters","handle":"kamp-vir-monsters-grilgrypers-3-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eVolgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy 'n probleemkind. Hy word na 'n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie. Clayton is vreesbevange vir die digte bome wat die kamp omring en snags sluip vreemde gediertes in die woud rond. En dan begin van die tieners verdwyn...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-10-24T16:35:29+02:00","created_at":"2020-10-06T10:48:39+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","On Sale"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":21500,"compare_at_price_min":21500,"compare_at_price_max":21500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114589139055,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"De Wet Hugo","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Grilgrypers 3: Kamp vir monsters","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":130,"compare_at_price":21500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798176781","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gripgrypers3.jpg?v=1601974158"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gripgrypers3.jpg?v=1601974158","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789482381423,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.652,"height":767,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gripgrypers3.jpg?v=1601974158"},"aspect_ratio":0.652,"height":767,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gripgrypers3.jpg?v=1601974158","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eVolgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy 'n probleemkind. Hy word na 'n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie. Clayton is vreesbevange vir die digte bome wat die kamp omring en snags sluip vreemde gediertes in die woud rond. En dan begin van die tieners verdwyn...\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Grilgrypers 3: Kamp vir monsters

Grilgrypers 3: Kamp vir monsters

R 200.00 R 215.00

Volgens Clayton se pa en sy nuwe verloofde is hy 'n probleemkind. Hy word na 'n eksklusiewe rehabilitasiekamp vir tieners gestuur, maar dis nie net die streng sekuriteit en geheimsinnige personeel wat aandui iets is nie pluis nie. Clayton is vreesbevange vir die digte bome wat die kamp omring en snags sluip vreemde gediertes in die woud rond. E...


More Info
Al Staan jy op jou Kop

Book

R 140.00 R 180.00
{"id":7641535479980,"title":"Al Staan jy op jou Kop","handle":"al-staan-op-jou-kop","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003csection class=\"richtext--generic\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eHet jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou kop!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e\n\u003csection class=\"related-book--wrap related-books-list-wrap--hide js-related-book-section related-books-list-wrap--show\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/section\u003e","published_at":"2023-06-15T11:26:05+02:00","created_at":"2023-06-15T11:26:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","On Sale","Pan Macmillan"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":18000,"compare_at_price_min":18000,"compare_at_price_max":18000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609630970028,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Verskillende","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Al Staan jy op jou Kop","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":250,"compare_at_price":18000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250585","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AlStaanopjouKop.webp?v=1686821175"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AlStaanopjouKop.webp?v=1686821175","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249317834924,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.649,"height":539,"width":350,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AlStaanopjouKop.webp?v=1686821175"},"aspect_ratio":0.649,"height":539,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/AlStaanopjouKop.webp?v=1686821175","width":350}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003csection class=\"richtext--generic\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eHet jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou kop!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e\n\u003csection class=\"related-book--wrap related-books-list-wrap--hide js-related-book-section related-books-list-wrap--show\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/section\u003e"}
Al Staan jy op jou Kop

Al Staan jy op jou Kop

R 140.00 R 180.00

Het jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet? Kom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou kop! Die versameling bevat...


More Info
Krok en Dil

Soft Cover

R 100.00 R 150.00
{"id":6679904321708,"title":"Krok en Dil","handle":"krok-en-dil","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel ... maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak ... maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats ... en hulle sal jou laat skater van die lag! Die boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek is vir beginnerlesers: Krok die kok, Vandag gaan ek nie lag nie; en Krok in 'n rok.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-05-10T14:53:24+02:00","created_at":"2021-05-10T14:53:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","On Sale","Pan Macmillan"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39681942814892,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Krok en Dil","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":350,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250349","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KrokenDil.jpg?v=1620651253"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KrokenDil.jpg?v=1620651253","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20915726123180,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.663,"height":600,"width":398,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KrokenDil.jpg?v=1620651253"},"aspect_ratio":0.663,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/KrokenDil.jpg?v=1620651253","width":398}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel ... maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak ... maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats ... en hulle sal jou laat skater van die lag! Die boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek is vir beginnerlesers: Krok die kok, Vandag gaan ek nie lag nie; en Krok in 'n rok.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Krok en Dil

Krok en Dil

R 100.00 R 150.00

Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel ... maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak ... maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats ... en hulle sal jou laat skater van die lag! Die boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek i...


More Info
Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe

Soft Cover

R 50.00 R 80.00
{"id":1777153179759,"title":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe","handle":"copy-of-hoezit-1-die-wonderwereld-van-soogdiere","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek hoe tornado's, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer, en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan. Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:30+02:00","created_at":"2018-10-25T11:34:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie","On Sale"],"price":5000,"price_min":5000,"price_max":5000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":8000,"compare_at_price_min":8000,"compare_at_price_max":8000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16760240930927,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":5000,"weight":200,"compare_at_price":8000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389333","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1286590136431,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.749,"height":267,"width":200,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157"},"aspect_ratio":0.749,"height":267,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_Natuurrampe.jpg?v=1540460157","width":200}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eMet 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die indrukwekkende verskynsel van natuurrampe kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate ure lank besig te hou! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOntdek hoe tornado's, orkane, vulkane en aardbewings ontstaan, vind uit hoe wetenskaplikes hierdie natuurverskynsels bestudeer, en ontmoet die dapper reddingswerkers wat mense tydens natuurrampe bystaan. Die temas en aktiwiteite maak hierdie reeks boeke die perfekte hulpbron vir skoolprojekte en sal sorg vir ure se prettige vermaak by die huis.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe

Hoezit: Die Wonderwêreld van Natuurrampe

R 50.00 R 80.00

Wat veroorsaak 'n tsunami? Hoe vinnig waai die wind binne-in 'n tornado? Wat gebeur binne-in 'n vulkaan? Waar kom die meeste aardbewings op aarde voor? Ontdek die verwoestende krag van die natuur met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto's en hope aktiwiteite, speletjies en k...


More Info
{"id":1787398127727,"title":"Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse","handle":"kieme","description":"\u003cp\u003eHulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêreld van mikrobiologie! Hierdie fantastiese boek stel kinders aan bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit verduidelik waarom ons bakterieë nodig het, en stel jong slimkoppe ook aan ander piepklein organismes bekend – virusse, fungusse, alge en protosoë. Bakterieë is die belangrikste lewende organismes op aarde, en 99 persent van hulle is nuttig, nie skadelik nie. Sonder bakterieë sou ons nie brood of kaas gehad het nie, en ons liggame sou nie kon werk soos dit moet nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMikrobes hou ons en ons wêreld op verrassende maniere aan die gang. Hierdie boek wys jou hoe dit gebeur – met fantastiese voorbeelde van mikrobiologie in aksie! Hierdie boek is ’n prettige, leersame inleiding tot ’n onderwerp wat kinders van aangesig tot aangesig met die wonderwêreld van piepklein wetenskap bring. Met verstommende foto’s, lawwe karakterillustrasies en hope prettige feite wat jou lekker sal laat gril, sal jong wetenskaplikes hierdie boek oor mikrobiologie eenvoudig nie kan neersit nie.\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:21:13+02:00","created_at":"2018-10-27T11:21:13+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie","On Sale"],"price":8500,"price_min":8500,"price_max":8500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":15000,"compare_at_price_min":15000,"compare_at_price_max":15000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832523141231,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Steve Mould","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8500,"weight":250,"compare_at_price":15000,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388848","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309512466543,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.785,"height":1200,"width":942,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750"},"aspect_ratio":0.785,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kieme.jpg?v=1540813750","width":942}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eHulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêreld van mikrobiologie! Hierdie fantastiese boek stel kinders aan bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes bekend.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit verduidelik waarom ons bakterieë nodig het, en stel jong slimkoppe ook aan ander piepklein organismes bekend – virusse, fungusse, alge en protosoë. Bakterieë is die belangrikste lewende organismes op aarde, en 99 persent van hulle is nuttig, nie skadelik nie. Sonder bakterieë sou ons nie brood of kaas gehad het nie, en ons liggame sou nie kon werk soos dit moet nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMikrobes hou ons en ons wêreld op verrassende maniere aan die gang. Hierdie boek wys jou hoe dit gebeur – met fantastiese voorbeelde van mikrobiologie in aksie! Hierdie boek is ’n prettige, leersame inleiding tot ’n onderwerp wat kinders van aangesig tot aangesig met die wonderwêreld van piepklein wetenskap bring. Met verstommende foto’s, lawwe karakterillustrasies en hope prettige feite wat jou lekker sal laat gril, sal jong wetenskaplikes hierdie boek oor mikrobiologie eenvoudig nie kan neersit nie.\u003c\/p\u003e"}
Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse

Kieme: Boosaardige Bakterieë, Woeste Virusse en Vieslike Fungusse

R 85.00 R 150.00

Hulle is piepklein … grillerig … en fantasties! Ontmoet die bakterieë, virusse en ander kieme en mikrobes wat oral om ons is, maar te klein is om te sien. Ontdek hoe hulle ons en ons wêreld aan die gang hou. Wat het ’n gloeiende seekat, ’n groeiende swam en klein kreatuurtjies in die grond onder jou tone in gemeen? Dit is alles deel van die wêre...


More Info
Ek kan nou Lees: Plaasstories

Hard Cover

R 70.00 R 90.00
{"id":1787401502831,"title":"Ek kan nou Lees: Plaasstories","handle":"ek-kan-nou-lees-plaasstories","description":"Hierdie pragtige boek met plaasstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. \"","published_at":"2018-10-27T11:22:17+02:00","created_at":"2018-10-27T11:22:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","On Sale"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":9000,"compare_at_price_min":9000,"compare_at_price_max":9000,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832551223407,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Brown Watson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ek kan nou Lees: Plaasstories","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":470,"compare_at_price":9000,"inventory_management":"shopify","barcode":"6009707411465","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_kan_nou_lees_Plaasstories.jpg?v=1540812219"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_kan_nou_lees_Plaasstories.jpg?v=1540812219","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309315530863,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.7,"height":600,"width":420,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_kan_nou_lees_Plaasstories.jpg?v=1540812219"},"aspect_ratio":0.7,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ek_kan_nou_lees_Plaasstories.jpg?v=1540812219","width":420}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Hierdie pragtige boek met plaasstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. \""}
Ek kan nou Lees: Plaasstories

Ek kan nou Lees: Plaasstories

R 70.00 R 90.00

Hierdie pragtige boek met plaasstories daarin, moedig die jong leser aan om te lees. Die grootdruk vergemaklik die leesproses en die stories brei die kind se woordeskat uit. "


More Info
Reënboogrant Maats Omnibus 2

Soft Cover

R 250.00
{"id":1669015076975,"title":"Reënboogrant Maats Omnibus 2","handle":"reenboogrant-maats-omnibus-2","description":"Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim","published_at":"2018-10-06T08:50:34+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa","On Sale"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643303023,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maritha Snyman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Reënboogrant Maats Omnibus 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389494","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082779631727,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":559,"width":361,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170"},"aspect_ratio":0.646,"height":559,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Reenboogrant_Maats.jpg?v=1538812170","width":361}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture – van ’n geheimsinnige hanswors wat sy verskyning tydens ’n skooluitstappie maak, tot ’n wetenskap-ekspo wat lelik skeefloop. Hierdie omnibus bevat die volgende drie titels uit dié gewilde reeks: ’n Nag van angs Die hanswors Teddie se geheim"}
Reënboogrant Maats Omnibus 2

Reënboogrant Maats Omnibus 2

R 250.00

Kom deel in die lekkerste tye van Shani en Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou in ’n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe – die Reënboogrant-jare! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwinden...


More Info