- Home
- Kinders: Onder 6 Jaar
Kinders: Onder 6 Jaar
Tags
- Everything in Kinders: Onder 6 Jaar
- Afrikaans
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- BadBoek
- Bybel
- Children
- Christelik
- Demi-Leigh Tebow
- Educational
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Fiona Powers
- Graded Reading Level 2
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lap Boek
- Lapa
- Latest
- Liz de Villiers
- Miles Kelly
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Phambili
- Picture Flats
- Rympies
- Skool Hulpmiddels
- Speshirl Agencies
- Spieëltjie Spieëltjie
- Stories met Lesse
- Teresa Bellon
- Under 6
Kom Ons Leer: Kleure
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Kom Ons Leer: Plaas
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Jy is Liefde
R 160.00
Athandwa se hart is anders as ander mense s’n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar ’n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa ’n geheim – en ’n baie spesiale liedjie … een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken. Jy is liefde is ’n liriese verhaal o...
Klassieke Storie Bybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Storiebybel vir kinders!
My Favourite Story Bible
R 190.00
My Favourite Story Bible contains 50 Bible stories from the Old and New Testament. This book is full of lively and fun illustrations that introduce children to God’s Word and His love for them.
Klassieke Kinderbybel
R 300.00
Die verhale van die Bybel kry nuwe lewe in hierdie pragtige Klassieke Kinderbybel. Getrou aan die klassieke tradisie word die verhale in ’n eg Bybelse styl vertel.Die pragtige en dramatiese illustrasies beeld in grafiese detail 40 van die mees geliefde Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament uit. Elke illustrasie is ’n kunswerk wat aan die les...
Rympies vir Pikkies en Peuters
R 390.00
’n Paar jaar ná Nuwe Kinderverseboek, saamgestel deur Riana Scheepers en Suzette Kotzé-Myburgh, word Gertie Smit, opvoedkundige van Wellington, deel van die span. Hierdie bundel bied ’n keurversameling verse vir die heel kleintjies (1 tot 3 jaar) en is saamgestel volgens nasionale opvoedkundige vereistes. Die rympies dek al die onderwerpe wat de...
Babalela
R 140.00
Kom kuier saam met die Babalela en sy maats Meermoskat, Knortand, Potifant, Wrrrumpie en die lawaaierige Fripperwakkies in die bos – en beleef hope avonture!
5 min Verhale: Avontuur Stories vir Slaaptyd
R 130.00
Geniet elke dag van die week n vyf minute storie met hierdie opwindende versameling. Vaar saam met n seerower uit op n soektog, verken toweragtige lande en ontdek dat avontuur orals gevind kan word as jy mooi kyk! Met 7 aksiebelaaide stories sal jy graag hierdie verhale oor en oor wil deel.
5 Minute Verhale: Goedheid en Guns Stories
R 130.00
Geniet elke dag van die week n vyf minute storie met hierdie bekoorlike versameling. Daar is so baie bedagsame karakets om te ontmoet soos behulpsame vriende en super-vriendelike superhelde. Jy sal mal wees daaroor om hierdie beminlike stories oor en oor te lees.
Raai hoe lief is ek vir jou
R 205.00
As jy iemand baie, baie liefhet, wil jy graag sê presies hoe jy voel. Maar soos Klein Neutbruin Hasie en Groot Neutbruin Haas ook moes leer, laat liefde hom nie maklik meet nie! Die allerheerlikste boek om met kinders en ander geliefdes van alle ouderdomme te deel. Die Britse uitgawe was uit die staanspoor ’n internasionale sukses en s...
1000 Nuttige woorde
R 200.00
Hierdie prettige, kleurvolle woordeboek met volop selfstandige naamwoorde, werkwoorde en byvoeglike naamwoorde is ideaal om jou kind se taal- en geletterdheidsvaardighede te ontwikkel en verbeter.
My Gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits & Inkleurboek
R 60.00
Gebruik My Gunsteling Storie-Bybel en My Gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits & Inkleurboek saam om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord.
My Dinosourus-Atlas
R 145.00
Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor dinosourusse. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die verskeie tydperke waarin dinosourusse gelewe het, asook die verskillende dinosourusse wat in hierdie tydperke vo...
Noag se Ark: Soek, vind, Ontdek
R 100.00
Met Noag se ark – Soek, vind, ontdek word klein kindertjies op ’n lekker speelse manier bekendgestel aan die wonderlike verhaal van Noag se ark. Terwyl die ouer voorlees, kan die kind begin soek aan die voorwerpe in die illustrasie op die blad langsaan. Die boek se eenvoudige teks en baie oulike ouderdomsgepaste illustrasies sal die kleingoed ...
Tippie doen wiskunde, Vlak 2, boekpak
R 550.00
Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die bree ...