- Home
- diskontobooks
- Fiksie
diskontobooks
Kleuterland
R 200.00
Kleuterland is ‘n pragtige kinderboek met 40 stories en pragtige illustrasies vir kleuters uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner en was oorspronklik deel van ’n reeks van ses bundels, onder andere Diereland, Storieland, Kammaland en Avontuurland. Dit is lekker-lees stories vir voorlees aan kleuters. Die stories in die bundel word volgens b...
Klou
R 70.00
Klou die luiperd is sommer baie in sy skik. Die mantel wat hy gekry het, lyk nes 'n regte superheld s'n. En wat doen superhelde? Hulle werk is tog om ander te help! Ienie, Mienie, Maainie en Mou is vier meerkatte wat lyk of hulle dringend hulp nodig het,
Klouter!
R 90.00
Die apies, bobbejane en gorillas kraai koning in die woud omdat hulle in die hoë bome kan klim. Hettie, ’n liewe olifantjie, wil graag by haar maats inpas en droom daarvan om soos hulle te klim en klouter. Sy skryf vir die jaarlikse boomklimkompetisie in en begin hard oefen. Maar olifante kan nie boomklim nie – hulle het wel ander talente. He...
Knorrige Kwevoël
R 195.00
“Kwêvoël sit rustig in haar nes hoog daar bo,met haar grys opwipkuif en haar wakker kraaloë.”Die ander voëls wil graag met haar speel en gesels, maar Kwêvoël wil net uitgelos word. Toe sy egter in die moeilikheid beland, besef Kwêvoël dat ons almal ’n vriend of twee nodig het.
Knorrige Kwevoel
R 150.00
Kwevoel sit rustig in haar nes hoog daar bo, met haair grys opwipkuid en haar wakker kraaloe. Die ander voels wil graag met haar speel en gesels, maar Kwevoel wil net uitgelos word. Toe sy egter in die moeilikheid beland, besef Kwevoel dad ons almals n vriend of twee nodig het.
KOMBO: Minireeks Voorlees boekies
R 60.00
Bevorder en ontwikkel leesvaardighede. Bevorder limguistiese leer deur storievertelling en deur die lees van kinderboeke gepas vir die leesouderdom. Wissel leestempo en volume tydens lees - lees soms vinnig, en soms stadig, soms sag en soms hard - en lees met gevoel. Beskikbaar as 'n pakket: Die Gemmerbroodmannetjie Die Drie Rammetjies Rof Di...
Kondensmelk
R 160.00
Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorle. En daar is 'n paar baie goeie redes waarom sy so voel: Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. Zero selfoonontvangs. Maar in die bosse van ...
Koors (Deon Meyer)
R 345.00
Die Koors het byna almal gevat.Maar nie dertien jaar oue Nico Storm en sy pa, Willem, nie. Deur ’n Suid-Afrikaanse landskap feitlik sonder mense, met al hoe minder blikkieskos in die verlate winkels, Koeberg-bestraling in die Wes-Kaap en al hoe meer moorddadige hondebendes – én mensebendes – swerf Nico en sy pa, op soek na ’n plek om die samele...
Koshuiskoffie
R 150.00
Gravitas. Die naam alleen klink al klaar vir Elle soos 'n doodsvonnis. Want terwyl haar ouers 'n jaar lank oorsee werk, moet sy na 'n ander skool toe gaan. 'n Meisieskool. 'n Superstreng meisieskool. En dit beteken natuurlik: 1. Geen ouens nie. 2. 'n Koshuis. Superhipermegagross. 3. Sakke vol grys skoolklere. 4. 'n Spul lelike beddegoed vi...
Krimpvarkies, Die: Drukkies
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie kan doen nie ... hulle kan nie vir mekaar drukkies gee nie! Hulle is te stekelrig!
Krimpvarkies: Skoenlappers
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Eendag vind hulle iets kleins en baie interessants onder ’n blaar. Wat is dit?
Krimpvarkies: Te warm vir Spring!
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Hulle wil graag hulle gunsteling-springspeletjie speel, maar dit is te warm! Kan hulle ’n manier vind om koel te bly én te spring?
Krimpvarkies: Wegkruipertjie, Die
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met ’n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die leë takke?
Kris De Kat
R 150.00
Kris de Kat was 'n straatsangers-kat, 'n straatsangers-kat was hy. En by die Leeu in Lelielaan was Klaas en Kris te kry waar mense luister in 'n kring na Kris wat miaau en Klaas wat sing: 'Hier gaan alles gaaf en goed. Gooi tog ietsie in ons hoed. Dis ek en hy en 'n ou kitaar, en hier sing ons ons liedjies klaar.' 'n Pragtige prenteboek oor vrie...
Kristel Loots: Omnibus 1
R 70.00
In Engel van my hart moet brildraende Breggie Bruwer vir die beroemde oftalmoloog dokter Graham Condor gaan werk, in Londen. In sy oe veral wil sy mooi wees, maar ai, sy weet hoe onsinnig haar verliefdheid is: dokter Condor weet nie van haar verskroeide vlerke nie en het die wereld se mooistes aan sy voete . . . Dokter van harte se Jenna Joubert...
Krok en Dil
R 100.00 R 150.00
Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel ... maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak ... maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats ... en hulle sal jou laat skater van die lag! Die boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek i...