- Home
- diskontobooks
- Fiksie
diskontobooks
Krok en Dil Vlak 3 Boek 8
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil kan nie wag nie. Vandag gaan hy en sy maats n skip bou. n Regte seerowerskip! En raai wie gaan die kaptein wees...
Krok en Dil Vlak 3 Boek 9
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil ontdek iets waarvan hy baie hou... Kolle! Kolle op sy klere, kolle op sy huis... hy maaks selfs n winkel oop wat kolle verkoop. Kort voor lank is daar kolle net waar jy kyk! Maar kan hy Krok oor...
Krokkenoster by die See
R 60.00
'n Krokke wie? 'n Krokke wat? 'n Krokke hoe? 'n Krokkenoster by die see?? Nooit gesien!! Ja, 'n Krokkenoster kan ook swem as hy vet opgeblaas is. So woeps waps oor die branders, om die branders en soms deur die branders. 'n Krokkenoster kan ure lank baljaar as hy 'n maatjie by die see het
Krygsperd
R 170.00
Krygsperd (War Horse in die oorspronklike Engels) vertel die aangrypende verhaal van die dapper Joey, 'n perd wat in 1914 verkoop word en kort daarna as oorlogsperd in die middel van die choas en ontbering van die Eerste Wereldoorlog beland. Die boek het aanleiding gegee tot Steven Spielberg se gewilde gelyknamige rolprent, wat in 2011 op die g...
Kupido.com
R 160.00
Léa weet ’n ou soos Philip Cronjé sal nooit in haar belang stel nie. Maar dan skep haar beste vriendin vir haar ’n vals profiel op Kupido.com, en kort voor lank is daar iemand wat met Léa wil gesels – Philip!
Kwaai Uil
R 80.00
Kwaai Uil gaan oor 'n uil wat omgekrap op ’n tak sit en kyk hoe ’n groot storm opbou. Hy word vasgevang in die middel van die reën, wind, donderweer, sneeu, hael, en selfs ’n tornado. Wanneer die storm uiteindelik bedaar, is hy aangenaam verras deur die allermooiste kleure wat in die vorm van ’n reënboog deur die wolke uitstraal. Toe die wolke ...
Kwaai Uil kry 'n Stokperdjie
R 80.00
Kwaai Uil se lewe is uitstekend – so wonderlik dat hy besluit om by die pragtige voëlgesang aan te sluit wat hy elke dag uit die boom langsaan hoor. Hy gryp ’n kitaar en is vol selfvertroue dat hy die beste musikant nog sal wees. Tot sy groot teleurstelling vlieg die ander voëls weg van die verskriklike geraas wat hy maak. Kwaai Uil wil graag ’n...
Kyk, Voel, Vat: Diere
R 100.00
Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op 'n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliëfbeelde en teksture om aan te raak.
Kyk, Voel, Vat: Plaas
R 100.00
Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op 'n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliëfbeelde en teksture om aan te raak.
Kyk, Voel, Vat: Syfers
R 100.00
Met tekstuurryke bladsye en baie helder prente om te verken, is die kartonboek die ideale manier om jou baba aan syfers bekend te stel.
Kyk, Voel, Vat: Woorde
R 100.00
Hierdie nuwe kompakte bordboekformaat stel woorde op 'n prettige en eenvoudige manier aan baie jong kinders bekend. Hierdie boeiende bordboek is spesiaal ontwerp om kleuters te stimuleer en die ontwikkeling van motoriese vaardighede aan te moedig, en is gevul met reliëfbeelde en teksture om aan te raak.
Laaste Lewe
R 190.00
Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is. Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom...
Lana En Rakker (1): Huis Vir Rakker
R 125.00
Lana wou nog altyd 'n hondjie hê ─ 'n liefdevolle hondjie wat saans by die voetenent van haar bed kan opkrul. Daarom is Lana baie opgewonde toe haar gesin 'n pragtige Jack Russell aanneem. Lana noem die hondjie Rakker ─ nog voordat sy weet hoe woelig en stout hy is. Oral waar hy kom, beland Rakker in die moeilikheid. Hy tjank snags, kou Lana se ...
Lana en Rakker (2): By Die Hondeskool
R 75.00
Rakker is verskriklik stout. Toe Oupa dus voorstel dat Lana hom na die hondeskool neem, dink Lana dit is ’n briljante idee. Nou kan Rakker maniere leer ─ en dalk nog ’n paar toertjies ook! Maar dinge verloop nie volgens plan nie ...
Lana en Rakker (3): Speeltyd vir Rakker
R 75.00
Die skool se sportdag is om die draai en Lana is bekommerd sy gaan heel laaste in elke enkele item kom. Maar dan kry sy 'n briljante idee: Sy kan saam met die woelige Rakker begin oefen om lekker fiks te word! Sal Rakker tot haar redding kan kom? Speeltyd vir Rakker is die derde boek in 'n splinternuwe reeks van agt boeke. Jong diereliefhebbers ...
Lana en Rakker (4): Die Pajamapartytjie
R 125.00
Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan 'n pajamapartytjie. Maar sy is 'n bietjie bekommerd. Wat as niemand na haar partytjie wil kom nie? Dan erken Lana se nuwe maat, Lisa, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. Kan Lana en Rakker dit die beste verjaardag-pajamapartytjie oo...