- Home
- diskontobooks
- Fiksie
diskontobooks
Krok en Dil se Blou Alfabetboek
R 45.00
Krok en Dil het pret van A tot Z! Maak kennis met die letters van die alfabet in hierdie prettige, kleurvolle boek, perfek vir beginnerlesers.
Krok en Dil se Geel Woordsoekboek
R 50.00
Hierdie boek is propvol woorde - woorde net waar jy kyk! Help Krok en Dil om die woorde te soek. Dié woordsoekboek is nie vet pret nie, dit help kinders ook om hul woordeskat uit te brei, beter te spel en ure lank besig te bly!
Krok en Dil se Groen Grappieboek
R 50.00
Krok en Dil hou van grappies!In hierdie groen grappieboek is hope grappies wat selfs die knorrigste krokodil sal laat skater van die lag. Wat noem jy 'n krokodil met komkommers in sy ore?Wat is groen en ruik net soos rooi verf?Hoe ruik 'n baba-krokodil?Perfek vir voorlees en selflees.
Krok en Dil se Rooi Rympieboek
R 50.00
Krok en Dil hou van rympies! Hierdie rooi rympieboek is propvol prettige rympies. Voer dit op! Leer dit uit jou kop! Of lees dit net vir die pret! Perfek vir voorlees en selflees.
Krok en Dil Vlak 1 Boek 1
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok bad. Dil wil nie bad nie. Maar dan val Dil in die water...
Krok en Dil Vlak 1 Boek 3
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok is n kok. Hy wil sop maak. Maar Dil is lus vir pret...
Krok en Dil Vlak 1 Boek 5
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil le op sy rug. Hy sien n bus... en n mus... Maar wat sien Krok?
Krok en Dil Vlak 2 Boek 2
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil is moeg daarvoor om klein te wees. Hy wens hy was n reus! Maar Krok het ander idees...
Krok en Dil Vlak 2 Boek 3
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil is seker hy sien n tier. Die paddas lag vir hom. Maar wat kruip daar in die bos weg?
Krok en Dil Vlak 2 Boek 4
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil wil graag reis. Hy wil op n boot seil, met n trein ry en die wereld sien. Maar Krok is nie lus vir reis nie. Hy wil by die huis bly.
Krok en Dil Vlak 2 Boek 6
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Die son skyn. Almal fluit. Krok wil ook fluit, maar hy kry dit nie reg nie. Die paddas lag vir hom. Maar Dil maak n plan...
Krok en Dil Vlak 2 Boek 7
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Die wind waai. Krok maak n vlieer. Dil kan nie wag om dit ook te laat vlieg nie. Maar die wind is baie sterk...
Krok en Dil Vlak 2 Boek 9
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dit sneeu. Dil kry n plan. Hy gaan iets van sneeu maak. Maar wat doen Krok?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 1
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok lees n boek. Hy is nie vandag lus vir speel nie. Dil is verveeld. Wat kan hy doen? Dalk kan hy uitvind hoe dit voel om Krok te wees...
Krok en Dil Vlak 3 Boek 2
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dil sien n gat in die grond. Die gat is groot en rond! Wat sal hy en Krok daarmee doen? Sal hulle daarin bad, n boom daarin plant... of dalk net loer war daarin is?
Krok en Dil Vlak 3 Boek 4
R 45.00
Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Krok en Dil ontmoet n nuwe maat. Hy hou van lees, net soos Krok. Hy hou van kosmaak, net soos Krok. Hy kan vinnig ry en toertjies op sy skaatsplank doen. Gaan hy dalk Krok se nuwe beste maat word?