- Home
- diskontobooks
- Nie-fiksie
diskontobooks
My Eerste dinge wat beweeg
R 95.00
Moedig spraak aan en bou woordeskat met die prettige prenteboek oor dinge wat beweeg. Bevorder leesgereedheid, Benoeming van dinge wat beweeg ontwikkel waarnemingsvaardighede, Fotografiese inhoud bou wereld kennis.
My Eerste Dinosourus
R 95.00
Leer meer oor dinosourusse en bou woordeskat met die prettige eerste woord-en-prenteboek. Bevorder leesgereedheid, Benoeming van prente ontwikkel waarnemingsvaardighede, Fotografiese inhoud bou wereld kennis.
My Eerste Ensiklopedie
R 420.00
My eerste ensiklopedie is ’n ideale eerste naslaanboek vir jong slimkoppe wat gretig is om meer oor die wêreld rondom hulle uit te vind. Hierdie fantastiese, omvattende ensiklopedie moedig kinders aan om die wêreld te verken en selfstandig te leer. Met boeiende volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, dek die boek onderwerpe soos geskiedenis, aar...
My Eerste HAT
R 150.00
My eerste HAT is 'n vrolike woordeboek vir Afrikaanse kinders én kinders wat graag Afrikaans wil leer. Woorde wat belangrik is vir taalontwikkeling word speel-speel aangeleer deur voorlees, saamlees en later self lees. Die boek is pragtig geïllustreer en leesvriendelik uiteengesit.
My Eerste Trekker
R 95.00
Leer meer oor trekkers en bou woordeskat met die prettige eerste woord-en-prenteboek. Bevorder leesgereedheid, Benoeming van voertuie ontwikkel waarnemingsvaardighede, Fotografiese inhoud bou wereld kennis.
My Eerste Vraag- en Antwoord Boek
R 150.00
Hoe ontstaan sterre? Wat is binne-in die aarde? Is daar krokodille in die see? Kry die antwoorde op hierdie en baie ander vrae in hierdie oulike vraag en antwoord boek oor wetenskap, geskiedenis en die natuur. Die groot lettertipe en kort brokkies inligting maak dit uiters geskik vir jong lesers. Elke vraag word duidelik beantwoord en toegelig d...
My Eerste Vragmotors
R 95.00
Moedig spraak aan en bou woordeskat met die prettige eerste woord-en-prenteboek. Bevorder leesgereedheid, Benoeming van voertuie ontwikkel waarnemingsvaardighede, Fotografiese inhoud bou wereld kennis.
My Eerste Wilde Eiland-Avontuur
R 240.00
Riaan Manser se “My First Wild Island Adventure” is nou ook beskikbaar in Afrikaans!In Julie 2009 het Manser ‘n volgende wêreldrekord gestel toe hy die eerste persoon was wat die wêreld se vierde grootste eiland, Madagaskar, per kajak omseil het - ook alleen en sonder hulp.Hierdie kolossale reis van 5000 km, wat hom elf maande geneem het, was vo...
My Eerste Woordeboek (Afrikaans - Eng; Noord-Sotho - Zoeloe)
R 170.00
’n Vrolike, prettige eerste woordeboek vol kleurryke illustrasies. Kinders sal hope pret hê en basiese woordeskat in vier van Suid-Afrika se amptelike tale aanleer terwyl hulle hierdie boek speel-speel verken. Maklike woord-prent-assosiasies word in Afrikaans, Engels, Noord-Sotho en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas slu...
My Ensiklopedie van Belangrike Dinge
R 275.00
’n Fantastiese eerste ensiklopedie propvol feite, perfek vir jong slimkoppe wat nie kan wag om alles oor die wêreld te ontdek nie. My ensiklopedie van baie belangrike dinge verken temas soos diere, mense, planete, en baie belangrik, jy! Kinders kan uitvind wat ’n woestyn is, hoeveel kontinente daar is, leer om “hallo” en “totsiens” in verskillen...
My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie
R 105.00
Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Die boek bied 'n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis van onder andere ...
My Groot Lofkleuter Bybel
R 340.00
Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met liedjieopnames gebruik te word. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die s...
My Groot Lofkleuter Bybel 2
R 340.00
Nog meer bekende Bybelverhale en stories vir kinders!Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. ’n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se liedjieopnames. Kleuters kan na die liedjies luister terwyl hulle na die illustrasies kyk en die stories lees.Terwy...
My Kreatiewe Bybel vir Meisies (Pienk)
R 400.00
My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies om in te kleur. Die breë kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak. 366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig om jong meisi...
My maats kom kuier!
R 190.00
Hou die beste oorslaappartytjies ooit! Net een ding is lekkerder as ’n uitslaapaand, en dit is om een te beplan. Met alles van speletjies en vasvrae tot bederf-idees en middernagfeeste sal jou idees nooit opraak met My maats kom kuier! nie. My maats kom kuier! is propvol aktiwiteite, temas en dinge om te maak wat jou maats vir dae aan die praa...
My Rympies Bybel
R 225.00
Stel kleintjies bekend aan geliefde stories van die Bybel. Leer hulle oor Noag se drywende dieretuin, dapper klein Dawid, en saggeaarde Jesus. Veertien verhale word oorvertel met eenvoudige, onvergeetlike rympies wat kleuters keer op keer sal wil hoor. Elke storie en illustrasie is spesiaal vir kleuters geskep en is perfek vir voorlees en as ges...