Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1787394916463,"title":"Leserskring: Spogresepte","handle":"leserskring-spogresepte","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDié spesiaal uitgesoekte spogresepte van Leserskring se bobaaskokke sal ‘n onmisbare plek op enige kombuisrak verower.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Met meer as 100 resepte – alles van brood en sop tot interessante voorgeregte, watertand hoofgeregte en nagereg vir die soettand – is hier iets vir elkeen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Leserskring ‘n ruk gelede hul toptien-tuiskokke se resepte gebundel het, was daar onder die inskrywings net te veel juweeltjies wat nie verlore kon gaan nie. Sommige ou bekendes met ‘n nuwe inslag, maar baie is kraakvars nuwe resepte. Vandaar hierdie pragbundel met volkleurfoto’s waarin kosliefhebbers hulself sal verloor.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie wye veskeidenheid resepte sluit onder meer in:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003ePaella\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eBeetpotjie vir broederskap\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSomersop met spanspek\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHeuningwafelkoek\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOreo -Kaaskoekkolwyntjies\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:24+02:00","created_at":"2018-10-27T11:20:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832500072559,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Leserskring: Spogresepte","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":950,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798166355","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Leserskring_Spogresepte.jpg?v=1540813984"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Leserskring_Spogresepte.jpg?v=1540813984","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309540614255,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.7,"height":400,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Leserskring_Spogresepte.jpg?v=1540813984"},"aspect_ratio":0.7,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Leserskring_Spogresepte.jpg?v=1540813984","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDié spesiaal uitgesoekte spogresepte van Leserskring se bobaaskokke sal ‘n onmisbare plek op enige kombuisrak verower.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e Met meer as 100 resepte – alles van brood en sop tot interessante voorgeregte, watertand hoofgeregte en nagereg vir die soettand – is hier iets vir elkeen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe Leserskring ‘n ruk gelede hul toptien-tuiskokke se resepte gebundel het, was daar onder die inskrywings net te veel juweeltjies wat nie verlore kon gaan nie. Sommige ou bekendes met ‘n nuwe inslag, maar baie is kraakvars nuwe resepte. Vandaar hierdie pragbundel met volkleurfoto’s waarin kosliefhebbers hulself sal verloor.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie wye veskeidenheid resepte sluit onder meer in:\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003ePaella\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eBeetpotjie vir broederskap\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eSomersop met spanspek\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eHeuningwafelkoek\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOreo -Kaaskoekkolwyntjies\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e"}

Leserskring: Spogresepte

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Human & Rousseau

Dié spesiaal uitgesoekte spogresepte van Leserskring se bobaaskokke sal ‘n onmisbare plek op enige kombuisrak verower.

 Met meer as 100 resepte – alles van brood en sop tot interessante voorgeregte, watertand hoofgeregte en nagereg vir die soettand – is hier iets vir elkeen.

Toe Leserskring ‘n ruk gelede hul toptien-tuiskokke se resepte gebundel het, was daar onder die inskrywings net te veel juweeltjies wat nie verlore kon gaan nie. Sommige ou bekendes met ‘n nuwe inslag, maar baie is kraakvars nuwe resepte. Vandaar hierdie pragbundel met volkleurfoto’s waarin kosliefhebbers hulself sal verloor.

Die wye veskeidenheid resepte sluit onder meer in:

  • Paella
  • Beetpotjie vir broederskap
  • Somersop met spanspek
  • Heuningwafelkoek
  • Oreo -Kaaskoekkolwyntjies