Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527779151983,"title":"Okkasies","handle":"okkasies","description":"\u003cdiv class=\"item-info\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003eOkkasies moedig jou aan om van elke maaltyd ’n spesiale geleentheid te maak, al is dit ontbyt, middag- of aandete. Eerder as ontbyt op die gallop eet, middagete agter jou lessenaar of in die motor afsluk. Behalwe al die liplekker resepte verskaf die boek ook algemene inligting soos spyskaartbeplanning, tafelvoorbereiding, uitnodigings, plasing van gaste, spyskaartterme en kos- en wynkombinasies om te help om van elke maaltyd iets spesiaals te maak. Ontbyt sluit interessante geregte in soos mini-patat-en-preifrittatas, 'n amasi-en-kruiebrood wat perfek bak asook Croque Madame (Franse roosterbrood). \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003eMet hoofstukke oor slaai, kaas, vleis, nagereg en eenskottelgeregte is die boek maklik om te gebruik. Daar is ook 'n hoofstuk vir baie spesiale geleenthede met voorbeelde van spyskaarte. Die titel eindig met vriende se gunstelinge - waarvan Alan Coxon se kaaskoek sekerlik die voortreflike is. 'n Moet vir smulpape en elkeen wat daarvan hou om die lewe te vier.\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"checkout-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"price-info-wrap\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-info-wrap\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-08-25T08:59:24+02:00","created_at":"2020-08-25T08:59:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969210171503,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Francois Ferreira","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Okkasies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":505,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798152495","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Okkasies.jpg?v=1598338859"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Okkasies.jpg?v=1598338859","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624085901423,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.773,"height":400,"width":309,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Okkasies.jpg?v=1598338859"},"aspect_ratio":0.773,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Okkasies.jpg?v=1598338859","width":309}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"item-info\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003eOkkasies moedig jou aan om van elke maaltyd ’n spesiale geleentheid te maak, al is dit ontbyt, middag- of aandete. Eerder as ontbyt op die gallop eet, middagete agter jou lessenaar of in die motor afsluk. Behalwe al die liplekker resepte verskaf die boek ook algemene inligting soos spyskaartbeplanning, tafelvoorbereiding, uitnodigings, plasing van gaste, spyskaartterme en kos- en wynkombinasies om te help om van elke maaltyd iets spesiaals te maak. Ontbyt sluit interessante geregte in soos mini-patat-en-preifrittatas, 'n amasi-en-kruiebrood wat perfek bak asook Croque Madame (Franse roosterbrood). \u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-excerpt trunc\" itemprop=\"description\" data-height=\"230\"\u003e\u003cspan\u003eMet hoofstukke oor slaai, kaas, vleis, nagereg en eenskottelgeregte is die boek maklik om te gebruik. Daar is ook 'n hoofstuk vir baie spesiale geleenthede met voorbeelde van spyskaarte. Die titel eindig met vriende se gunstelinge - waarvan Alan Coxon se kaaskoek sekerlik die voortreflike is. 'n Moet vir smulpape en elkeen wat daarvan hou om die lewe te vier.\u003c\/span\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"item-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"checkout-tools\"\u003e\n\u003cdiv class=\"price-info-wrap\"\u003e\n\u003cdiv class=\"item-info-wrap\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Francois Ferreira

Okkasies moedig jou aan om van elke maaltyd ’n spesiale geleentheid te maak, al is dit ontbyt, middag- of aandete. Eerder as ontbyt op die gallop eet, middagete agter jou lessenaar of in die motor afsluk. Behalwe al die liplekker resepte verskaf die boek ook algemene inligting soos spyskaartbeplanning, tafelvoorbereiding, uitnodigings, plasing van gaste, spyskaartterme en kos- en wynkombinasies om te help om van elke maaltyd iets spesiaals te maak. Ontbyt sluit interessante geregte in soos mini-patat-en-preifrittatas, 'n amasi-en-kruiebrood wat perfek bak asook Croque Madame (Franse roosterbrood).
Met hoofstukke oor slaai, kaas, vleis, nagereg en eenskottelgeregte is die boek maklik om te gebruik. Daar is ook 'n hoofstuk vir baie spesiale geleenthede met voorbeelde van spyskaarte. Die titel eindig met vriende se gunstelinge - waarvan Alan Coxon se kaaskoek sekerlik die voortreflike is. 'n Moet vir smulpape en elkeen wat daarvan hou om die lewe te vier.

Related Products