Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7207179976876,"title":"Toptien-Tuiskokke (Uitsoekresepte Van Leserskring Se Uithalerkokke)","handle":"toptien-tuiskokke-uitsoekresepte-van-leserskring-se-uithalerkokke","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie smullekker resepte is die toptien van die toptien: die tien beste resepte van elk van tien finaliste in Leserskring se landswye tuiskokkompetisie. Die resepte is uit duisende inskrywings gekies, gekook, geproe, geskaaf, weer geproe en toe sommer nog 'n slag geproe. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie resultaat van so 'n uitsoekproses is 'n resepteboek wat jou sal help om keer op keer jou gesin en gaste met die lekkerste smulkos uit die hart te verras. Al kom hulle uit al die uithoeke van die land, vertel elke tuiskok se profi el en resepte dieselfde storie - 'n storie van gulhartigheid, gasvryheid en 'n passie vir kook, bederf en deel. Komkooksaamengeniet! Die resepte is uitgesoek en getoets deur ma-en-dogterspan Christelle Erasmus en Alana van den Berg wie se eie boeke gereeld bo aan die blitsverkoperlyste pryk.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2022-03-08T12:08:09+02:00","created_at":"2022-03-08T12:08:08+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41312440713388,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Leserskring","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Toptien-Tuiskokke (Uitsoekresepte Van Leserskring Se Uithalerkokke)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781920479428","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToptienTuiskokke.heic?v=1646734090"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToptienTuiskokke.heic?v=1646734090","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24472879497388,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":3415,"width":2624,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToptienTuiskokke.heic?v=1646734090"},"aspect_ratio":0.768,"height":3415,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ToptienTuiskokke.heic?v=1646734090","width":2624}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie smullekker resepte is die toptien van die toptien: die tien beste resepte van elk van tien finaliste in Leserskring se landswye tuiskokkompetisie. Die resepte is uit duisende inskrywings gekies, gekook, geproe, geskaaf, weer geproe en toe sommer nog 'n slag geproe. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie resultaat van so 'n uitsoekproses is 'n resepteboek wat jou sal help om keer op keer jou gesin en gaste met die lekkerste smulkos uit die hart te verras. Al kom hulle uit al die uithoeke van die land, vertel elke tuiskok se profi el en resepte dieselfde storie - 'n storie van gulhartigheid, gasvryheid en 'n passie vir kook, bederf en deel. Komkooksaamengeniet! Die resepte is uitgesoek en getoets deur ma-en-dogterspan Christelle Erasmus en Alana van den Berg wie se eie boeke gereeld bo aan die blitsverkoperlyste pryk.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Toptien-Tuiskokke (Uitsoekresepte Van Leserskring Se Uithalerkokke)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Leserskring

Hierdie smullekker resepte is die toptien van die toptien: die tien beste resepte van elk van tien finaliste in Leserskring se landswye tuiskokkompetisie. Die resepte is uit duisende inskrywings gekies, gekook, geproe, geskaaf, weer geproe en toe sommer nog 'n slag geproe.

Die resultaat van so 'n uitsoekproses is 'n resepteboek wat jou sal help om keer op keer jou gesin en gaste met die lekkerste smulkos uit die hart te verras. Al kom hulle uit al die uithoeke van die land, vertel elke tuiskok se profi el en resepte dieselfde storie - 'n storie van gulhartigheid, gasvryheid en 'n passie vir kook, bederf en deel. Komkooksaamengeniet! Die resepte is uitgesoek en getoets deur ma-en-dogterspan Christelle Erasmus en Alana van den Berg wie se eie boeke gereeld bo aan die blitsverkoperlyste pryk.

Related Products