Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7258980712620,"title":"Weber Braaibybel","handle":"weber-braaibybel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeber Braai Bybel\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om ’n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en –vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om ’n kalkoen te berook. Daar is wenke en goeie idees wat die geheime van ’n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake saam te stel. Van sosati es, tjops en burgers tot meer ingewikkelde spitbraaie, geroosterde groente, pizza oor die kole en piesang-s’mores, is hierdie boek propvol resepte vir braai regdeur die jaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eAs braai deel is van jou leefstyl en jy jou buitemuurse kookvernuf wil verbeter, hoef jy nie verder as die\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeber Braai Bybel\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003ete soek nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2022-04-22T11:21:51+02:00","created_at":"2022-04-22T11:21:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Penguin","Volwasse"],"price":45000,"price_min":45000,"price_max":45000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41510582943916,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jamie Purviance","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Weber Braaibybel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":45000,"weight":1590,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781432304089","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Weberbraaibybel.jpg?v=1650619399"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Weberbraaibybel.jpg?v=1650619399","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24838767181996,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Weberbraaibybel.jpg?v=1650619399"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Weberbraaibybel.jpg?v=1650619399","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e \u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeber Braai Bybel\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet.\u003c\/span\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om ’n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en –vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om ’n kalkoen te berook. Daar is wenke en goeie idees wat die geheime van ’n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake saam te stel. Van sosati es, tjops en burgers tot meer ingewikkelde spitbraaie, geroosterde groente, pizza oor die kole en piesang-s’mores, is hierdie boek propvol resepte vir braai regdeur die jaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eAs braai deel is van jou leefstyl en jy jou buitemuurse kookvernuf wil verbeter, hoef jy nie verder as die\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003ci data-mce-fragment=\"1\"\u003eWeber Braai Bybel\u003c\/i\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003ete soek nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}

Weber Braaibybel

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jamie Purviance

Weber Braai Bybel is ’n alles-in-een meestersklas oor elke aspek van die gewilde ketelbraai. Of jy nou met gas of houtskool kook, sal hierdie omvattende gids alles dek wat die ywerige eienaar van ’n ketelbraai behoort te weet.

 

Leer hoe om die perfekte steak of ribbetjies gaar te maak, om ’n lamsbeen oop te vlek, om hoenderboudjies en –vlerkies te braai sonder om dit te verbrand, en hoe om ’n kalkoen te berook. Daar is wenke en goeie idees wat die geheime van ’n suksesvolle braai sal onthul, terwyl hoofstukke oor marinades, geurmiddels en souse jou sal inspireer om jou eie kenmerkende smake saam te stel. Van sosati es, tjops en burgers tot meer ingewikkelde spitbraaie, geroosterde groente, pizza oor die kole en piesang-s’mores, is hierdie boek propvol resepte vir braai regdeur die jaar.

As braai deel is van jou leefstyl en jy jou buitemuurse kookvernuf wil verbeter, hoef jy nie verder as die Weber Braai Bybel te soek nie!

 

Related Products