- Home
- Volwasse: Nie-Fiksie
- Beste van Eet vir Volgehoue Energie
Beste van Eet vir Volgehoue Energie
Gabi en Liesbet het die beste en gewildste resepte uit die Eet vir Volgehoue Energie reeks wat 4 titels insluit saamgestel vir elke dag se lekker eet. Die gesinsvriendelike resepte sluit lae-GI-weergawes in van gewilde geregte soos Lamsbrijani, ontbytmuffins en selfs kaaskoek – en bewys dat gesonde kos ook smulkos kan wees. Die volledige inleiding verduidelik presies hoe die Glukemiese Indeks werk en verskaf praktiese riglyne vir lae-GI-, laevet-eetgewoontes vir spesifieke mediese toestande. Die nuttige GI-produklyste is 'n onontbeerlike hulpmiddel om geskikte voedselsoorte en –produkte te identifiseer.
Related Products
Kook Met Blikkies en Pakkies
Kook Met Blikkies en Pakkies
R 120.00
Die topverkoper Kook met blikkies en pakkies het in 1997 vir die eerste keer verskyn. Vandag is dié gewilde staatmaker terug, volledig hersien en met ’n splinternuwe verpakking. ’n Kookboek spesiaal geskryf vir besige ma’s, haastige kokke en almal wat soms desperaat wonder wat om met die inhoud van hul kos- en yskas aan te vang! Vindingryke rese...
Soet en Sout Gebak vir Volgehoue Energie 1
R 80.00
Gabi Steenkamp en Jeske Wellmann, die twee uiters bekwame dieetkundiges wat ook die medeskrywers was van Volgehoue energie vir kinders, plaas met Soet en Sout vir volgehoue energie die langverwagte kersie op die koek van enige partytjieboekversameling.
Volgehoue Energie vir Glutenvrye Eters
R 120.00
Volgehoue Energie Vir Glutenvrye Eters is die resultaat van die samewerking tussen een van Suid-Afrika se voorste dieetkundiges, Liesbet Delport, en haar voormalige pasiënt Sharon Alderson. Sharon moes herstel van ernstige siekte en sy en Liesbet het ’n reeks gesonde, lekker, lae GI glutenvrye resepte ontwikkel as ’n alternatief tot die gewoonl...
Huisgenoot Smulkos
Huisgenoot Smulkos
R 120.00
Lus vir lekker eet? Dus presies waarna jy kan uitsien met die smulresepte in dié boek. Met die eerste oogopslag sien jy ou bekendes: worsies, hoender, mieliebrood, vlakoekies ... Maar Huisgenoot-lesers wat Esther Malan se weeklikse resepte ken, weet dat daar niks alledaags aan dié slim kok se disse is nie. Maak jou gereed vir worsies in uie-b...
Koffiebeker-koeke
Koffiebeker-koeke
R 70.00
Waarvoor wag jy? Bak sommer vandag nog 'n heerlike koffiebekerkoek!
Immergroen stories oor Plante
Immergroen stories oor Plante
R 120.00
Immergroen ontsluit die wondere en geheime van die plantwêreld in woorde en beelde. Dave Pepler se oupa, Boy le Roux, het hom reeds kleintyd in ’n kruiwa saamgestoot veld toe. In dié boek deel Pepler sy diep liefde vir plante van sy kinderjare tot nou. Hy vertel stories uit sy eie verlede, maar bring ook die kunste, ons land se geskiedenis en d...
Corli se Kombuis
Corli se Kombuis
R 150.00
Die Koekedoorwenner van 2016 gee haar/sy smaaklike gunstelingresepte onder die volgende hoofstukke: - Lank, lank gelede - Binne ’n uur - So ’n bietjie Frankryk - Kook saam met vriende - Suid-Afrikaans - Of maak dit jou eie … - Klein en fyn - Koek-en-tert-liefdes - Meesterstukke - Lekker vir oulaas. Heerlike resepte wat deeglik beproef is en ge...
Tydlose Eenskotteltreffers
Tydlose Eenskotteltreffers
R 120.00
Na die wegholsukses van haar vroeere kookboeke het die skrywer nou saam met haar dogter resepte vir smaaklike eenskottelmaaltye geskep. Hierdie versameling van tydlose en kontemporere resepte sal onmisbaar wees in elke huis en jou inspireer om nuwe idees op die proef te stel om jou spyskaart uit te brei. Die geregte is maklik om gaar te maak en...
Agter+blad: erfeniskos/woordreis
Agter+blad: erfeniskos/woordreis
R 230.00
In agter+blad sit die tydskrif Tuis se uitsoek-agterbladskrywer en bobaaskok Neil Stemmet, die segetog voort wat hy met sy debuur sout+peper behaal het. In die versameling stories wat in 2012-13 in Tuis verskyn het is daar die innigste beskrywings van die lewe toe eenvoud nog 'n towerwoord was en mense mekaar ondersteun het om aan die lewe te bl...
Ons Baba se Eerste Jaar (Blou)
Ons Baba se Eerste Jaar (Blou)
R 120.00
Gedurende die eerste twaalf maande is daar wonderlike oomblikke en gebeurtenisse om te onthou. Foto's van spesiale tye saam en ontwikkelingsfases van ons kleinding wil ons koester. Hierdie pragtige geïllustreerde boek bied die geleentheid om die eerste jaar se belangrike mylpale en gebeure vas te vang.
Ons Baba se Eerste Jaar (Pienk)
Ons Baba se Eerste Jaar (Pienk)
R 120.00
Gedurende die eerste twaalf maande is daar wonderlike oomblikke en gebeurtenisse om te onthou. Foto's van spesiale tye saam en ontwikkelingsfases van ons kleinding wil ons koester. Hierdie pragtige geïllustreerde boek bied die geleentheid om die eerste jaar se belangrike mylpale en gebeure vas te vang.
Suid-Afrikaanse Kookboek vir Allergiee en Voedselsensitiwiteit
R 90.00
As sekere voedselitems en bymiddels tot siektesimptome lei, is dit baie moeilik om gesonde voedingskeuses te maak tot voordeel van goeie gesondheid, asook die herstel en instandhouding van die immuunsisteem. Allergiese reaksies en sensitiwiteit vir voedingstowwe en bymiddels is aan die toeneem en al hoe meer mense sukkel om veilige, gesonde en b...