Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7027557466284,"title":"Kook en Geniet","handle":"kook-en-geniet","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eKook en geniet\u003c\/em\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as ’n miljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld dié klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van dié boek.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eKook en geniet\u003c\/em\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e dek alles wat jy ooit oor kook kan wil weet – van hoe om bestanddele te meet, oonde optimaal te gebruik, groente voor te berei en vleis gaar te maak tot hoe om kos perfek te vries – naas die meer as 700 ekonomiese, beproefde en geliefde resepte. Dink aan Japie se gunsteling, waterblommetjies of souskluitjies.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVolledig hersien en herverpak in ’n kleiner, dikker formaat wat die gevoel van die oorspronklike met moderne leesbaarheid versoen.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-10-15T09:40:41+02:00","created_at":"2021-10-15T09:40:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","NB","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":45000,"price_min":45000,"price_max":45000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40703825641644,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"SJA De Villiers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kook en Geniet","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":45000,"weight":1064,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798149181","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kook_Geniet.jpg?v=1634283665"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kook_Geniet.jpg?v=1634283665","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":22979713073324,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.7,"height":714,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kook_Geniet.jpg?v=1634283665"},"aspect_ratio":0.7,"height":714,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kook_Geniet.jpg?v=1634283665","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eKook en geniet\u003c\/em\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as ’n miljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld dié klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van dié boek.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cem data-mce-fragment=\"1\"\u003eKook en geniet\u003c\/em\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e dek alles wat jy ooit oor kook kan wil weet – van hoe om bestanddele te meet, oonde optimaal te gebruik, groente voor te berei en vleis gaar te maak tot hoe om kos perfek te vries – naas die meer as 700 ekonomiese, beproefde en geliefde resepte. Dink aan Japie se gunsteling, waterblommetjies of souskluitjies.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVolledig hersien en herverpak in ’n kleiner, dikker formaat wat die gevoel van die oorspronklike met moderne leesbaarheid versoen.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: SJA De Villiers

Kook en geniet het in 1951 vir die eerste keer verskyn. Met meer as ’n miljoen eksemplare in druk is dit ongetwyfeld dié klassieke Suid-Afrikaanse kookboek. Generasies is grootgemaak en het self leer kook aan die hand van dié boek.

Kook en geniet dek alles wat jy ooit oor kook kan wil weet – van hoe om bestanddele te meet, oonde optimaal te gebruik, groente voor te berei en vleis gaar te maak tot hoe om kos perfek te vries – naas die meer as 700 ekonomiese, beproefde en geliefde resepte. Dink aan Japie se gunsteling, waterblommetjies of souskluitjies.

Volledig hersien en herverpak in ’n kleiner, dikker formaat wat die gevoel van die oorspronklike met moderne leesbaarheid versoen.

Related Products