Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2182956515439,"title":"Suid-Afrikaanse Melktert Versameling, Die","handle":"die-suid-afrikaanse-melktert-versameling","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaar is ’n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met ’n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of vanielje, amandel, karamel, sitrusskil of kardemom; gebruik as ’n tert (gebak of ongebak), nagereg, skommeldrankie, “shooter”, melkskommel of as vulsel vir ander gebak soos doughnuts: melkterte van oor die hele wereld – Nederland, Portugal, Spanje, Amerika, Frankryk, Engeland en selfs China.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:28+02:00","created_at":"2019-03-25T10:15:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20471962763375,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Mari-Louis Guy","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Suid-Afrikaanse Melktert Versameling, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":175,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798174633"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Suid-Afrikaanse_Melktert_versameling.jpg?v=1553501820"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Suid-Afrikaanse_Melktert_versameling.jpg?v=1553501820","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1932892733551,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.735,"height":400,"width":294,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Suid-Afrikaanse_Melktert_versameling.jpg?v=1569307221"},"aspect_ratio":0.735,"height":400,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Die_Suid-Afrikaanse_Melktert_versameling.jpg?v=1569307221","width":294}],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDaar is ’n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met ’n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of vanielje, amandel, karamel, sitrusskil of kardemom; gebruik as ’n tert (gebak of ongebak), nagereg, skommeldrankie, “shooter”, melkskommel of as vulsel vir ander gebak soos doughnuts: melkterte van oor die hele wereld – Nederland, Portugal, Spanje, Amerika, Frankryk, Engeland en selfs China.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Suid-Afrikaanse Melktert Versameling, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Mari-Louis Guy

Daar is ’n melktert vir elke okkasie en na elkeen se smaak: met ’n skilferkors-kraag, krummelrige broskors, koekiekrummelkors of sonder kors; gegeur met kaneel, naartjieskil, perskeblare, neutmuskaat of vanielje, amandel, karamel, sitrusskil of kardemom; gebruik as ’n tert (gebak of ongebak), nagereg, skommeldrankie, “shooter”, melkskommel of as vulsel vir ander gebak soos doughnuts: melkterte van oor die hele wereld – Nederland, Portugal, Spanje, Amerika, Frankryk, Engeland en selfs China.

Related Products