Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1787395145839,"title":"Kokkedoor 1: Resepte uit jou Gunsteling TV-Reeks","handle":"kokkedoor-1","description":"\u003cp\u003eKokkedoor was 'n eerste in Afrikaans: ’n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees. Die doel van die reeks was “om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak.”\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hier is resepte vir allerlei geleenthede, van basaar tot braai. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou eie kombuis. Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:25+02:00","created_at":"2018-10-27T11:20:25+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832500301935,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Kokkedoor 1: Resepte uit jou Gunsteling TV-Reeks","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":950,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798165198","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kokkedoor.jpg?v=1540813878"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kokkedoor.jpg?v=1540813878","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1309527965807,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.758,"height":400,"width":303,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kokkedoor.jpg?v=1540813878"},"aspect_ratio":0.758,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kokkedoor.jpg?v=1540813878","width":303}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eKokkedoor was 'n eerste in Afrikaans: ’n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees. Die doel van die reeks was “om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak.”\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hier is resepte vir allerlei geleenthede, van basaar tot braai. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou eie kombuis. Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!\u003c\/p\u003e"}

Kokkedoor 1: Resepte uit jou Gunsteling TV-Reeks

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Human & Rousseau

Kokkedoor was 'n eerste in Afrikaans: ’n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees. Die doel van die reeks was “om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots die een-en-twintigste eeu wil indra en aanhou maak.”

Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hier is resepte vir allerlei geleenthede, van basaar tot braai. Leer die deelnemers en beoordelaars ken, en soek die groot kokkedoor in jou eie huis deur die resepte te herskep in jou eie kombuis. Nostalgie het nog nooit so lekker geproe nie!