- Home
- Een Pot, Pan, Bakplaat
Een Pot, Pan, Bakplaat
Callie en Mari-Louis maak jou lewe makliker met maaltye in een pot, braai- of oondpan – spaar elektrisiteit en arbeid met boonop die minimum skottelgoed. Heerlike en moeite-vrye resepte vir bees-, hoender- of varkvleis, asook wors, spekvleis en ham, frikkadelle en selfs vleislose geregte. Elk met ’n stysel en groente om ’n volledige maaltyd te maak.
Related Products
Eet vir Volgehoue Energie 4

Eet vir Volgehoue Energie 4
R 60.00
Die nuuste toevoeging tot Suid-Afrika se topverkoper GI-kookreeks. As jy meer energiek wil voel is Eet vir Volgehou Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (...
Volgehoue Energie vir Kinders

Volgehoue Energie vir Kinders
R 70.00
Kinders benodig spesifieke voedingstowwe om te voldoen aan die daaglikse vereistes van die lewe, om behoorlik te groei en te ontwikkel en om gesonde, produktiewe grootmense te word. Volgehoue energie vir kinders bied smaaklike, voedsame resepte en riglyne om jou kinders gesonde eetgewoontes aan te leer. Die wye verskeidenheid resepte bevat tipie...
Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2

Huisgenoot Top 500 Wenresepte 2
R 120.00
This second compilation in the hugely successful YHuisgenoot Top 500 Wenresepte series contains the best recipes from the Huisgenoot kitchen from the last seven years. With its nearly 600 recipes, the book offers 60 pages more than the first Top 500. The addition of hints and variations also adds value and turns it into an essential kitchen refe...

Kokkedoor 1: Resepte uit jou Gunsteling TV-Reeks
R 120.00
Kokkedoor was 'n eerste in Afrikaans: ’n realiteitstelevisiereeks met kosmaak as die middelpunt! En Kokkedoor, die kookboek, verskyn net betyds vir Kersfees. Die doel van die reeks was “om die heel beste kokke in Suid-Afrika op te spoor, wat nie net kan kook met herinnering en nostalgie nie, maar ook hartskos só kan aanbied dat ons dit met trots...
Kokkedoor 2: Versamelresepte

Kokkedoor 2: Versamelresepte
R 120.00
Die tweede boek van die uiters gewilde realiteits televisie-reeks Kokkedoor. Dié kookboek bevat die watertand-resepte van die reeks, en daar word al te lekker agter die skerms gekuier. Hierdie boek sluit ook die resepte van die beoordeldaars in, asook die resepte van bekende kospersoonlikhede wat op die Kokkedoorstel ingeloer het. Leer die deeln...
Koekie-fles, Die

Koekie-fles, Die
R 90.00
Die Koekiefles is ’n versameling van meer as 90 resepte vir koekies en beskuit wat spesiaal vir die tuisbakker saamgestel is. Die resepte is getoets en geskik vir enigiemand wat nie kan wag om hul koekieflesse en -blikke vol te maak nie. Die resepte is gebruikersvriendelik en glad nie ingewikkeld nie – enige iemand kan dus die koekies bak, nie n...

Kos in 'n Kits Vir Volgehoue Energie
R 80.00
Ons weet almal dat gesonde kos en kos met 'n hoe voedingswaarde baie belangrik is vir ons langtermyn gesondheid en energievlakke elke dag. Maar helaas, met druk programme en vol werksdae bly dit 'n groot uitdaging om goed en gesond te eet. Kos in 'n kits vir volgehoue energie gaan nie oor onbereikbare ideale nie. Dit is 'n praktiese, doenbare gi...
Tannie Poppie Kook weer

Tannie Poppie Kook weer
R 120.00
Die gewildste van al die TV-Kokkedore het nou haar tweede kookboek. In Tannie Poppie kook weer deel Suid-Afrika se gewildste kos-ouma al haar gunsteling versamelresepte met ons. Die boek bied heerlike resep-idees vir liplekker hoender, brode, smaaklike poedings, lekkernye vir die teetafel en nog vele meer. Hierdie is staatmakerresepte wat jy kee...
Eet vir Volgehoue Energie 3

Eet vir Volgehoue Energie 3
R 60.00
Gabi en Liesbet het hierdie titel spesiaal geskryf om te voorsien in die behoefte van hul pasiente aan praktiese, maklike maniere om stadig vrystellende (lae-GI-) koolhidrate in daaglikse maaltye te gebruik. Die glukemiese indeks (Gl) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Aangesien hierd...
Tuis Kos uit die Tuin

Tuis Kos uit die Tuin
R 80.00
Kos uit die tuin is 'n versameling van 100 resepte met groente of vrugte as een van die hoofbestanddele. Dis maklik en bekostigbaar, en die lekkerte is dat jy die groente en vrugte in jou eie agterplaas kan plant. Ons wys jou hoe om jou lappie grond voor te berei en te bewerk, met plant- en oeswenke. Kos uit die tuin bevat 'n keur van Sonja Jor...

Suid-Afrikaanse Kookboek vir Diabetes: Smaaklik en gesond vir almal
R 90.00
Statistieke bewys dat diabetes skrikwekkend toeneem onder Suid-Afrikaners. Al hoe meer mense – ook kinders – se lewe en eetgewoontes word deur die siekte geraak. Hierdie kookboek sal jou help om jou diabetes en insulienweerstandigheid onder beheer te kry en bevat meer as 100 smaaklike en gesonde resepte. Resepte met maklik verkrygbare, b...
Satyn: Omnibus 6

Satyn: Omnibus 6
R 80.00
In Om minder lief te he kom lugwaardin Arabel haar eksman na weer op 'n vlug tee en die aantrekkingskrag tussen hulle smeul nog. In Margot en die meerman hou Margot in Zanzibar vakansie en ontmoet vir Konrad: diepseeduiker, eksoties, atleties. En jonger as sy. In Hartstog in Malawi word Rochelle deur haar baas gestuur om die enigmatiese Sir J.C....