Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4461209485423,"title":"Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel","handle":"marianas-se-vier-seisoene-kos-uit-die-tuin-vir-die-tafel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek. Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eResepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T14:22:10+02:00","created_at":"2020-05-19T14:24:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608385962095,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Mariana Esterhuizen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":1065,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798169929","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219167137903,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.809,"height":346,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079"},"aspect_ratio":0.809,"height":346,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MarianasseVierSeisoene.jpg?v=1589891079","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek. Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eResepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!\u003c\/p\u003e"}

Mariana se vier seisoene: Kos Uit Die Tuin Vir Die Tafel

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Mariana Esterhuizen

Op die agterstoep van Marianas eet 'n mens happie vir happie met 'n uitsig op die plek waar jou maaltyd gebore is - nou word dié lekkerte in 'n boek omskep.

In 2000 het Mariana Esterhuizen en haar man Peter op die pragtige klein dorpie Stanford 'n restaurant - Marianas - oopgemaak. Sedertdien het dié restaurant een van die land se top-eetplekke geword en is hulle maande vooruit vol bespreek met smulpape wat van heinde en verre soheentoe optrek. Mariana volg die tuin-na-tafel beginsel en gebruik groente, vars kruie en vrugte uit haar eie tuin. Die pragstuk van 'n boek, ingedeel volgens die seisoene, bevat: gunstelinge uit Mariana se kinderdae, die restaurant se top-disse, gunstelinge uit die groentetuin, en gunstelinge van klassieke kokke (Mariana is 'n passievolle kookboekversamelaar).

Resepte dek die volle spektum: artisjok-geregte, soppe, kerrievis, koekstruif met bessies, gemmerbier, en vyekonfyt - alles selfgemaak!

Related Products