Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":1787395047535,"title":"Onthaal op Groot Skaal","handle":"onthaal-op-groot-skaal","description":"\u003cp\u003eHoe meer siele, hoe meer vreugde! Hierdie boek is vir elkeen wat al vir 12 mense of meer moes kosmaak. Onthaal word maklik met wonderlike disse wat jy sonder groot moeite op skaal kan voorberei. Bestanddele word gebruikersvriendelik in tabelle ingedeel van 12, 25 en 50 porsies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ook ’n spesiale hoofstuk vir spyseniering by skool- of sportkampe waar resepte vir 25, 50 en 100 mense op ’n slag uitgewerk is. Met resepte vir alles van voorgereg tot nagereg en talle wenke oor hoe om resepte te vermeerder, is die kopkrap van groot onthaal iets van die verlede. Hoofstukke sluit in: Ontbyt, laatontbyt en ligte etes Vingerhappies Begrafniskos Eengeregwonders Troues en ander spesiale geleenthede Braaivleis en bykosse Deftige aandetes Kampspyseniering Onthaal vir baie groot getalle\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-27T11:20:25+02:00","created_at":"2018-10-27T11:20:25+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Volwasse"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":16832500203631,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Human \u0026 Rousseau","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Onthaal op Groot Skaal","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":1150,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780798159463"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Onthaal_op_Groot_Skaal.jpg?v=1540814968"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Onthaal_op_Groot_Skaal.jpg?v=1540814968","options":["Title"],"content":"\u003cp\u003eHoe meer siele, hoe meer vreugde! Hierdie boek is vir elkeen wat al vir 12 mense of meer moes kosmaak. Onthaal word maklik met wonderlike disse wat jy sonder groot moeite op skaal kan voorberei. Bestanddele word gebruikersvriendelik in tabelle ingedeel van 12, 25 en 50 porsies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ook ’n spesiale hoofstuk vir spyseniering by skool- of sportkampe waar resepte vir 25, 50 en 100 mense op ’n slag uitgewerk is. Met resepte vir alles van voorgereg tot nagereg en talle wenke oor hoe om resepte te vermeerder, is die kopkrap van groot onthaal iets van die verlede. Hoofstukke sluit in: Ontbyt, laatontbyt en ligte etes Vingerhappies Begrafniskos Eengeregwonders Troues en ander spesiale geleenthede Braaivleis en bykosse Deftige aandetes Kampspyseniering Onthaal vir baie groot getalle\u003c\/p\u003e"}

Onthaal op Groot Skaal

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Human & Rousseau

Hoe meer siele, hoe meer vreugde! Hierdie boek is vir elkeen wat al vir 12 mense of meer moes kosmaak. Onthaal word maklik met wonderlike disse wat jy sonder groot moeite op skaal kan voorberei. Bestanddele word gebruikersvriendelik in tabelle ingedeel van 12, 25 en 50 porsies.

Daar is ook ’n spesiale hoofstuk vir spyseniering by skool- of sportkampe waar resepte vir 25, 50 en 100 mense op ’n slag uitgewerk is. Met resepte vir alles van voorgereg tot nagereg en talle wenke oor hoe om resepte te vermeerder, is die kopkrap van groot onthaal iets van die verlede. Hoofstukke sluit in: Ontbyt, laatontbyt en ligte etes Vingerhappies Begrafniskos Eengeregwonders Troues en ander spesiale geleenthede Braaivleis en bykosse Deftige aandetes Kampspyseniering Onthaal vir baie groot getalle

Related Products