Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4468624162927,"title":"Partytjies Is Pret 2","handle":"partytjies-is-pret-2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDeesdae behels ’n kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd, liefde en geld in om dié dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Maar vir baie ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGelukkig wys Partytjies is pret 2 jou hoe maklik dit is om ’n partytjie te hou en boonop te geniet. Ons heel eerste gedagte met dié boek was om terug te keer na die basiese beginsels van ’n kinderpartytjie, waar dit moet gaan oor speel, vrolik wees, fees vier en lekkergoed eet (en nie oor wie die grootste en duurste mini-onthaal kan hou nie).\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-25T03:25:09+02:00","created_at":"2020-05-25T03:26:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31633505910895,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Arina du Plessis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Partytjies Is Pret 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":530,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624047186","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6246226264175,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.744,"height":500,"width":372,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017"},"aspect_ratio":0.744,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PartytjiesisPret2.jpg?v=1590370017","width":372}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDeesdae behels ’n kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd, liefde en geld in om dié dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Maar vir baie ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGelukkig wys Partytjies is pret 2 jou hoe maklik dit is om ’n partytjie te hou en boonop te geniet. Ons heel eerste gedagte met dié boek was om terug te keer na die basiese beginsels van ’n kinderpartytjie, waar dit moet gaan oor speel, vrolik wees, fees vier en lekkergoed eet (en nie oor wie die grootste en duurste mini-onthaal kan hou nie).\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Partytjies Is Pret 2

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Arina du Plessis

Deesdae behels ’n kinderpartytjie meer as net koek bak en ballonne opblaas. Jy stort baie tyd, liefde en geld in om dié dag ekstra spesiaal vir jou kind te maak. Maar vir baie ma’s is die blote gedagte aan die reëlings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend.

Gelukkig wys Partytjies is pret 2 jou hoe maklik dit is om ’n partytjie te hou en boonop te geniet. Ons heel eerste gedagte met dié boek was om terug te keer na die basiese beginsels van ’n kinderpartytjie, waar dit moet gaan oor speel, vrolik wees, fees vier en lekkergoed eet (en nie oor wie die grootste en duurste mini-onthaal kan hou nie).