Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4468942241903,"title":"Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!","handle":"teepartytjie-clover-55-wenresepte-van-20-jaar","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKoninklike resepte vir ’n koninklike teepartytjie.\u003c\/span\u003eClover nooi jou hartlik uit na ’n heerlike teeparty… soos nét die koninklikes dit kan doen!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Clover Koninklike Teepartytjie deel Clover 55 smaaklike resepte vir al daardie lekkernye wat op jou teetafel behoort te pronk. Van botterbroodjies met dekadente room en konfyt, tot veerligte sponskoek en elegante southappies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie fotografie sal jou mond sal laat water en jou inspireer om jou voorskoot aan te trek, terwyl die Soveel Beter Clover-produkte, wat jy heel waarskynlik reeds in jou kombuis het, flatervrye resultate sal verseker!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSo, sit jou beste stringetjie pêrels aan en trek jou porselein-teepot nader, want te danke aan Clover Koninklike Teepartytjie, het jy ’n teeparty om te beplan.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-25T11:09:18+02:00","created_at":"2020-05-25T11:11:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kookboeke","Lapa","Latest","Nie-fiksie","Volwasse"],"price":28000,"price_min":28000,"price_max":28000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31635044597871,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Clover","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":28000,"weight":425,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799393392"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6248339800175,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.756,"height":500,"width":378,"src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865"},"aspect_ratio":0.756,"height":500,"media_type":"image","src":"https:\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/Teepartytjie.jpg?v=1590397865","width":378}],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKoninklike resepte vir ’n koninklike teepartytjie.\u003c\/span\u003eClover nooi jou hartlik uit na ’n heerlike teeparty… soos nét die koninklikes dit kan doen!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Clover Koninklike Teepartytjie deel Clover 55 smaaklike resepte vir al daardie lekkernye wat op jou teetafel behoort te pronk. Van botterbroodjies met dekadente room en konfyt, tot veerligte sponskoek en elegante southappies.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie fotografie sal jou mond sal laat water en jou inspireer om jou voorskoot aan te trek, terwyl die Soveel Beter Clover-produkte, wat jy heel waarskynlik reeds in jou kombuis het, flatervrye resultate sal verseker!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSo, sit jou beste stringetjie pêrels aan en trek jou porselein-teepot nader, want te danke aan Clover Koninklike Teepartytjie, het jy ’n teeparty om te beplan.\u003c\/p\u003e"}

Teepartytjie (Clover): 55 Wenresepte van 20 jaar!

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Clover

Koninklike resepte vir ’n koninklike teepartytjie.Clover nooi jou hartlik uit na ’n heerlike teeparty… soos nét die koninklikes dit kan doen!

In Clover Koninklike Teepartytjie deel Clover 55 smaaklike resepte vir al daardie lekkernye wat op jou teetafel behoort te pronk. Van botterbroodjies met dekadente room en konfyt, tot veerligte sponskoek en elegante southappies.

Die fotografie sal jou mond sal laat water en jou inspireer om jou voorskoot aan te trek, terwyl die Soveel Beter Clover-produkte, wat jy heel waarskynlik reeds in jou kombuis het, flatervrye resultate sal verseker!

So, sit jou beste stringetjie pêrels aan en trek jou porselein-teepot nader, want te danke aan Clover Koninklike Teepartytjie, het jy ’n teeparty om te beplan.

Related Products