- Home
- Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Fiksie
Kinders: 6 tot 8 Jaar
Tags
- Everything in Kinders: 6 tot 8 Jaar
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- Christelik
- Fantasi
- Fiksie
- Graded Reading Level 3
- Graded Reading Level 4
- Jaco Jacobs
- Julia Donaldson
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Phambili
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Stories met Lesse
- Under 6
Towerponie en die reënboogbollie
R 130.00
’n Kleurvolle, fantastiese avontuur! Ontmoet vir Towerponie! Met manjifieke maanhare, ’n glinsterende horing en pikante pienk hoewe, is Towerponie net soos enige ander towerponie. Behalwe vir … haar reënboogbollie! ’n Storie oor vriendskap, aanvaarding en om in jouself te glo ... maak nie saak wat nie. Jong lesers sal mal wees oor hierdie kle...
Trippel die Trapsoetjies
R 90.00
Trippel is baie ongelukkig omdat hy nie soos ander trapsoetjies van kleur kan verander om te wys hoe hy voel nie. Maar op sy avontuur leer hy om te sê hoe hy voel en te luister as ander oor hulle gevoelens praat. Hy is spesiaal omdat hy anders is. Nou hou Trippel van homself net soos hy is.
Verrassing Verrassing!
R 210.00
Eendag bring meneer Hartlief 'n verrassing huis toe - 'n oulike klein varkie met 'n pienk gesiggie en 'n krulstertjie. Meneer en mevrou Hartlief het hulle babavarkie baie lief - maar wat sal gebeur wanneer die varkie skool toe gaan? En kan hierdie storie dalk meer as een verrassing aan die einde hê? 'n Snaakse en verbeeldingryke storie wat wys '...
Vyf Minute Stories vir 1 Jariges
R 130.00
Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 1 jariges geskryf is. Ontmoet 'n hondjie wat mal daaroor is om kiekeboe te speel, 'n paar skattige bere en vele meer oulike karakters. Met 7 prettige stories sal kinders graag hierdie stories oor en oor wil hoor.
Vyf Minute Stories vir 3 Jariges
R 130.00
Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 3 jariges geskryf is. Ontmoet vir Jan wat mal daaroor is om kostuums aan te trek, Madie wat in die ruimte wil vlieg en nog vele meer. Met 7 prettige stories sal 3 jariges graag hierdie stories oor en oor wil hoor.
Vyf Minute Stories vir 4 Jariges
R 130.00
Geniet 'n vyf minute storie elke dag van die week met hierdie opwindende versameling wat spesiaal vir 4 jariges geskryf is. Ontmoet vir Willem wat ertjies haat, Madie wat die hele dag haar nuwe slaapklere wil dra en vele meer. Met 7 prettige stories sal 4 jariges mal wees daaroor om hierdie stories oor en oor te deel.
Vyf verlore vere
R 220.00
’n Dierbare en verrassende avontuurverhaal deur ’n talentvolle jong skrywer! Tydens haar daaglikse stappie ontdek Colette, ’n klein hennetjie, die gans, Viviane, se verlore veer en besluit om dit te gaan teruggee.
Wie skrik vir Wortel Wolf?
R 180.00
Three well-known fairytales have been turned on their head in this beginner reader. We meet Wortel Wolf, the main character in The three little pigs, Red Riding Hood and The boy who cried Wolf. Three little pigs move in and Wortel decides the neigbourly thing to do is to introduce himself. He meets a distraught Red Riding Hood in the forest and...
Wiskunde gee my Maagpyn
R 180.00
Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie. Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie. Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, se nie eers “More, klas” soos die ander onderwysers nie. Hy se net: “Vandag maak ek Maalvleis van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!” ...
Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly
R 95.00
Hierdie boek verduidelik wat 'n virus is (insluitend die koronavirus), hoe om dit te beveg en hoe om jouself en die mense vir wie jy omgee teen virusse te beveilig. Dit gee wenke oor hoe om jouself en julle huis kiemvry te hou, hoe om hande te was asook hoe en hoekom ons moet keer dat 'n virus versprei. Die boek is saamgestel om op 'n gerusstell...
Wurmpastei
R 100.00
Hoe voel dit om kaalvoet op ’n padda te trap? Wat ruik erger as ’n vrot eier? Hoe smaak ’n erdwurm-smoothie? Wat moet jy doen as jou hond ’n duur geskenk insluk. Die sewe slymerige stories in hierdie boek sal jou laat ril van lekkerkry!
Z is vir Zackie (Boekpak 1) 5 in 1
R 320.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend,...
Z is vir Zackie (Boekpak 2) 5 in 1
R 320.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook ’n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vri...
Z is vir Zackie: Die Dieretuin-Dag
R 60.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeil...
Z is vir Zackie: Die Pretpark
R 60.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeil...
Z is vir Zackie: Die Slymerige Slakke
R 60.00
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers – en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeil...