Products
Pret met Syfers
R 50.00
Slyp jou 5- tot 8-jarige se syfervaardigheid met prettige speletjies en lekkerlees-stories! In Pret met syfers kombineer Wendy Maartens 40 stories met aktiwiteite om kinders se syfervaardigheid te slyp. Deur die stories ontdek hulle die wêreld van getalle in die Bybel – van belangrike feite soos dat ons net 1 God het, minder bekende s...
Pret op die plaas 1: Arrie raak weg
R 40.00
Arrie is 'n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vrae vra. Maar Haan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak 'n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gesê waarheen hy gaan nie....
Pret Op Die Plaas 1: Griet Leer Swem
R 50.00
Griet is nie lus om te gaan wei nie. Dis so vervelig! Dan kry sy n blink plan: Sy gaan swem! Daar is net n klein probleempie - Griet kan nie swem nie! Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam en Griet spring agterna om die kuikentjie te red...
Pret Op Die Plaas 2: Arrie Raak Weg
R 50.00
Arnie is n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vra vra. Maar Haan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gese waarheen hy gaan nie...
Pret op die plaas 2: Karel die Koerantkat
R 40.00
Karel die kat hou nie daarvan om te sit en niksdoen nie. Hy wil altyd weet wat orals op die plaas aangaan. Om die hele tyd vir almal alles te vertel, maak hom moeg. Hy moet aan 'n plan dink om die nuus by almal te kry!
Pret Op Die Plaas 3: Karel die Koerantkat
R 50.00
Karel die kat hou nie daarvan om te sit en niksdoen nie. Hy wil altyd weet wat orals op die plaas aangaan. Om die hele tyd vir almal alles te vertel, maak hom moeg. Hy moet aan n plan dink om die nuus by almal te kry!
Pret op die plaas 3: Lientjie en die vreemde veer
R 40.00
Lientjie sien 'n vreemde veer op die grond lê. Geen dier op die plaas het sulke vere nie! Sy loop en wonder. Dan sien sy nog een...en nog een... Aan wie sou hierdie vreemde vere behoort?
Pret Op Die Plaas 4: Lientjie en Veer
R 50.00
Lientjie sien n vreemde veer op die grond le. Geen dier op die plaas her sulke vere nie! Sy loop en wonder. Dan sien sy nog een... en nog een! Aan wie sou hierdie vreemde vere behoort?
Pret Op Die Plaas 5: Snork Die Vark
R 50.00
Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van kom wat Snork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Karel die kat kom met n bobaasplan vorendag - Snork moet die dorp se skoonheidkompetisie wen! Maar sal n vark dit kan doen?
Pret Op Die Plaas 6: Griet se Troudag
R 50.00
Dit is die heel mooiste dag van Griet se lewe - sy en Brutus die bul gaan trou. Almal help voorberei vir die groot dag, maar Griet het van n paar dingetjies vergeet. Toe begin dinge lelki skeefloop. Dit kan die hele troue bederf! Sal Griet en Brutus darem nog kan trou?
Pret op die plaas: Snork die Vark 4
R 40.00
Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van hom wat Sknork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Kwarel die kat kom met 'n bobaasplan vorendag - Snork moet die dorp se skoonheidskompetisie wen. Maar sal 'n vark dit kan doen?
Prettige Koekies
R 40.00
Wil jy graag 'n pragtige temakoek vir jou kind se verjaardag maak, maar jy is nou nie juis 'n bobaas-bakker nie? Die koeke in Prettige koekies sal ouer- en kinderharte verbly, want die uiters indrukwekkende projekte vereis absoluut geen baktalent nie! Projekte soos 'n koekiekasteel, 'n seerowerskip, 'n meermin en 'n trein word stap vir stap gebo...
Prettige rympies
R 295.00
Ontdek 29 van die mees geliefde Bybelstories met hierdie luukse versameling wat stories uit die Ou en Nuwe Testament insluit. Elke pragtige geillustreede storie word spesiaal vir kinders oorvertel. Dit maak hierdie boek die perfekte eeerste Bybel vir die hele gesin om te bewaar.
Prettige rympies
R 120.00
Gewilde rympies uit toeka se dae met gebare en bewegings wat dit prettig maak om op te se en selfs saam te sing.
Prins se naam is Knietjies, Die
R 50.00
Knietjies, die Kameelperdjie het lank voordat hy gebore is, al geskop asof hy vir Bafana Bafana sokker speel. Maar sy mamma, Salomi, het die Groot Moeg gehad. Sy sou hom nooit kon leer skop of sweef nie. Sy moes eenkant wei. Op 'n dag, het Lua, die byvretervoeltjie, Salomi na 'n plek gelei waar sy en Knietjies veilig sou wees teen leeus en roofd...
Prinses Klara en die krokodil
R 130.00
Prinses Klara se ouers glo 'n prinses moet skoon en slim en sterk wees. Daarom laat haar oppasser haar drie keer per dag bad. Haar ma lees vir haar vaal, vervelige boeke. En haar pa laat haar elke dag honderde keer touspring. Prinses Klara is siek en sat daarvoor. Sy besluit wat sy nodig het, is 'n bietjie pret en avontuur. Daarom skryf sy vir h...