Products
Geliefde Sprokies 5: Die Drie Varkies
R 50.00
''n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede …
Geliefde Sprokies 6: Rooikappie
R 50.00
''n Fantasiewereld, pragtig geillustreer en saamgevat in 'n reeks van ses klassieke stories vir jonk en oud. Word meegevoer op 'n fantastiese reis na die verbeeldingswereld. Eendag, lank, lank gelede …
Geliefde Sprokies Bundel
R 275.00
Kom deel in die wonderwereld van sprokies … 'n hele fantasiewereld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk 'n oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op 'n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswereld in - Eendag, lank, lank gelede …
Geloof, Vreugde, Liefde! Inkleurboek vir Dogters
R 100.00
Elke laerskooldogter het nodig om te weet daar is Iemand wat altyd daar sal wees vir haar en met Wie sy enige tyd of plek kan praat. En daardie Iemand is Jesus! Hy is altyd daar, en Hy luister altyd. Geloof Vreugde Liefde Inkleurboek vir dogters sal dogters tussen 8 en 12 aan hierdie waarheid herinner, terwyl hulle leer oor soveel dinge waaroor ...
Geraamte in die klas
R 185.00
Stephan en sy vriend, Cobus, is in groot moeilikheid. Hulle het per ongeluk hulle onderwyser, juffrou Beneke, in ’n geraamte verander! Maar dit is net die begin van die storie . . . want dan moet hulle haar op die skoolbus smokkel sodat hulle op 'n Graadsewe-toer kan gaan. En dan is daar boonop 'n wildejaagtog op 'n spoedvarkie, ’n geveg me...
Gevaarlike Lopies / Duskant die Doodlyn: 2 in 1
R 220.00
Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories saam in een omnibus! In Gevaarlike lopies kan Henk nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd ná die ander te speel! Maa...
Gholf in aksie (Met lewendige-aksie DVD)
R 40.00
Duidelik uiteengesette stap-vir-stap afrigting met inspirerende volkleur fotografie vir entosiastiese beginners of gesoute spelers wat hul tegniek wil verfyn en opknap. Insluitende 'n 30 min DVD met aksie beeldmateriaal. Die nuutste rekenaar grafika ontleed al die tegnieke en sleutelvaardighede van die golfspeler. Die maklik leesbare teks maak d...
Glam Divas Omnibus
R 290.00
Stylvol en swierig: Talia, Didi en Lienka begin ’n stylagentskap om mode-advies uit te deel en partytjies te hou in hulle graad 10-jaar. Terselfdertyd moet hulle die populêre meisies hanteer en hulle liefdeslewens uitsorteer!
Glam Divas: Didi
R 70.00
Didi, Lienka en Talia is al van kleuterskooldae af beste vriendinne. Saam is hulle die Glam-divas, 'n funky agentskap wat partytjies reel, fantastiese klere ontwerp en modewenke gee. Toe Didi voorspel dat die tweede kwartaal vervelig gaan wees, het sy geen benul hoeveel drama die komende Meidans gaan oplewer nie. Wat is Hlomla Khuni se storie? ...
God Maak Alles
R 35.00
Is jou kleinding gereed om op hul eie te begin lees? Die Eerste Lesers-reeks is die perfekte manier om ’n liefde vir lees aan te wakker en kinders se geloof te voed – deur eenvoudige woorde, pragtige illustrasies en kragtige boodskappe van God se liefde en waarheid wat tot hul harte spreek. God maak alles neem jong lesers op ’n opwindende reis d...
God se Groot Liefde vir Jou
R 100.00
God se groot liefde vir jou deur die New York Times-topverkoperskrywer en bekende pastor Rick Warren neem kinders op ’n fantasiegevulde hartsreis waarin hulle ontdek God se liefde is by jou, maak nie saak waarheen jy gaan nie. Die pragtige illustrasies deur Chris Saunders bring hierdie belangrike, tydlose boodskap nog sterker tuis, en sal hier...
God se Groot Plan vir My - 'n Storiebybel
R 120.00
Veertig gewilde Bybelstories om kinders hul Godgegewe doel hier op aarde te leer – van Adam en Eva tot Jesus se wonderwerke. Pastoor Rick Warren se topverkoper Die doelgerigte lewe het meer as 32 miljoen eksemplare verkoop. Nou kan kinders ook leer wat God vir hul lewe wil hê danksy die 40 Bybelstories in dié boek. Deur die verhale van karakte...
God se Kinders
R 120.00
In God se Kinders – Verhale Uit Die Bybel, vertel aartsbiskop Desmond Tutu meer as vyftig van sy gunstelingverhale uit die Ou en die Nuwe Testament. Die lieflike en besielende teks word visueel aangevul deur ’n buitengewone span van party van die voorste illustreerders ter wêreld, wat verseker dat hierdie Storiebybel wêreldwyd sal aanklank vind...
God se prinses
R 70.00
As jy God liefhet is jy 'n Koningskind en dit maak van jou 'n prinses. Lees elke dag van die jaar hierdie spesiale boodskap uit Jesus se hart vir jou bedoel. Kyk na jouself deur sy oë, weet jy is perfek en dat Hy elke dag daar is om jou te help ... met allesLees elke dag Nina Smit, Rodney Seale, Nedine Blom en Jannie le Roux se stukkies en jy s...
Goed wat beweeg: Klankboek
R 295.00
Leer alles oor goed wat beweeg in hierdie raserige, feit-gevulde boek. Met tien geluide en maklik om te gebruik sleutels, is hierdie 'n wonderlike manier om kinders aan verskillende soorte voertuie bekend te stel.
Goeie Nag, Goeie Dag
R 50.00
Bekroonde skrywer Ewald van Rensburg vertel stories wat duer Magriet Brink geïllustreer is. Hierdie stories is met tydlose waardes gevul wat kinders sal help om 'n goeie nag en 'n goeie dag ervaring te hê.