- Home
- Products
Products
Lotta se lewe (2): Bendes, swape en skape
R 195.00
Berenice Hoogenhout het ’n meisiebende begin en amper almal in die klas behoort daar aan. Almal behalwe Lotta en haar beste vriendin, Chantelle. Die bende noem hulleself Die Glamour Girls, maar Lotta noem hulle die Skaapkoppe omdat die swape almal soos lammetjies agter Berenice aanloop. Maar sy en Chantelle is nie jaloers nie, want hulle het hu...
Lotta se lewe (3): Wieg, wurm, wieg
R 195.00
Jippie! Dis uiteindelik vakansie. Die meeste kinders in 5b gaan by die huis bly. Maar Lotta se familie gaan op ’n organise plaas vakansie hou. Al het sy en haar twee raasbekboeties, Jakob en Simon, besluit hulle wil na ’n eksotiese eiland toe vlieg. Maar daar is nogal baie interessante diere op hierdie plaas. En Lotta is mal oor diere! Sy kan o...
Lotta se lewe (4): Haas uit die Hoed
R 195.00
Lotta kan nie skool toe gaan nie, want sy het waterpokkies. Dis baie vervelig so alleen by die huis. Maar dis ook g'n wonder nie – sy het mos geen stokperdjies nie. Al se haar ma sy het een: Fluitspeel. Gmf! Lotta en Chantelle dink saam 'n lang lys cool stokperdjies uit: Valskermspring, duik saam met haaie, dinosourusse se geraamtes opgrawe, en...
Lotta se lewe (5): My Skilpad uit sy dop
R 195.00
Lotta se klas het 'n kompetisie gewen! Hulle gaan prente van bedreigde diere op 'n heining verf. Lotta en Chantelle is mal oor diere, so hulle is vuur en vlam. Hulle wil mos nie hê pandas en Tasmaniese duiwels en sulke skaars diere moet uitsterf nie . . . maar dinge werk ongelukkig nie uit soos hulle beplan nie. Veral nie met die neus-in-die-lu...
Lotta se lewe (6): Vent of Vriend?
R 195.00
Daar's 'n nuwe outjie in Lotta se klas. Sy naam is Remi en hy kom uit Frankryk en eet brood met stink kaas op. Juffrou Knacker laat hom boonop tussen Lotta en Chantelle sit. Chantelle dink hy is oulik en sê kort-kort: "O, la, la!" maar Lotta hou niks van die vent nie. Want hy is so simpel om elke dag vir haar 'n presentjies te bring. Sy gaan bes...
Lotta se lewe (7): Die Lama-drama
R 195.00
Lotta se klas gaan op ’n uitstappie na ’n veldskool op ’n eiland. Die plek behoort aan ’n regte baron en sy vrou, en daar is baie diere: meeue, visse, perde, en selfs ’n lama. Maar daar’s ook ’n groep ongeskikte ouer kinders wat hulle aanhoudend boelie – veral vir Paul. Gelukkig het Lotta haar ANTI-BERENICE-SPROEI ingepak . . . en haar blokfluit...
Lotta se lewe (8): Kattekonsert
R 195.00
Lotta se beste vriendin Chantelle het ’n nuwe boetie gekry en hy is so oulik! Rocco het ’n paar tandjies en kan al loop, maar hy is nog steeds so liefies soos ’n katjie! Lotta en Chantelle dink hulle is die beste kinderoppassers as dit by boeties kom. Maar Rocco is ’n handvol. Lotta probeer hom met haar blokfluit hipnotiseer, maar ongelukkig he...
Lotta se lewe (9): Die Kangaroe se Skoen
R 195.00
Lotta en haar hele familie gaan vir ’n naweek weg om Ouma en Oupa se goue bruilof te vier. Haar pa het lank beplan wat hulle alles daar gaan doen. Van ’n simpel skattejag tot ’n vervelige wandelpad deur ’n woud. Maar die ERGSTE van alles is dat sy en haar raasbekboeties ’n lied moet sing. Voor al die mense! Gelukkig gaan Lotta haar twee niggies ...
Lottie Project, The
R 65.00
The Lottie Project is a story about Charlotte Enright (Charlie) set in late 20th century England. Charlie is the most popular girl in her school. She assumes she will find history lessons boring but she sees a Victorian photo of a girl who looked exactly like her and from then on she becomes interested in history. Charlie decides to write her hi...
Louise du Toit Omnibus 11
R 80.00
In Om alles te weet dreig Boel Meyer vir Nelis Hoffman om van sy meisie Nida Thirion weg te bly, maar toe beland Nelis as loseerder in haar huis. In Jaar van die feniks vind Addie Richter ’n tuiste by die Alants. Dr. Bohlkamp, haar baas, is nors, maar mooi Willem Alant vergoed daarvoor. En in Prys vir die son le Bato Frankel, jong wewenaar met ...
Louise du Toit Omnibus 8
R 70.00
In Waaisand weier jong weduwee Berna om aan die eise van haar wellustige werkgewer toe te gee. Sy word afgedank, en terwyl sy nog wonder waar sy en haar tweelingkleuters ’n nuwe heenkome moet vind, loop sy byna onder ’n voertuig in. Dié gebeurtenis plaas haar nietemin op die eerste tree van ’n nuwe pad, waarvan sy die verloop en afloop in haar ...
Love is the Greatest! (Picture flat)
R 60.00
Explore love in all its forms in this heartwarming book based on the well-loved verses from 1 Corinthians 13. Nadine Wickendens beautiful hand-painted illustrations bring the text to life and make this book the perfect keepsake.
Love you more (Picture Flat)
R 50.00
This heart-warming story celebrates the unbreakable bond between a child and their family. Life is full of wonderful things to do together, from going on adventures to curling up on the sofa, but nothing is more important than love. This beautiful tale is perfect for sharing together at storytime.
Love, Lies & Lemon Pies
R 80.00
Love, Lies and Lemon Pies, the debut YA novel from Katy Cannon, is the perfect summer read for fans of Sarah Dessen and Louise Rennison. With a Bake Club recipe at the start of each chapter, this book perfectly captures the current appetite for all things baking! Sixteen-year-old Lottie is on a mission to protect her biggest secret, and it'l...
Low Carb is Lekker
R 340.00
Low carb is Lekker is die skepping van Inè Reynierse, wie se missie was om die voordele wat ’n lae-koolhidraatleefstyl het, haalbaar en bekostigbaar vir vriende en familie te maak. Haar ‘lae-koolhidraat’-weergawes van Suid-Afrika se mees gewilde en geliefde resepte het vinnig opslae in sosiale netwerke gemaak en sy het besef dat daar werklik ...
Low Carb is Lekker Twee
R 340.00
Om laekoolhidraat-maaltye voor te berei hoef nie vervelig of saai te wees nie. Inè Reynierse, outeur van die topverkoper ‘Low-carb’ is lekker, bring alledaagse disse weer terug na die laekoolhidraat-hoëvet-spyskaart. Met haar unieke deegresepte kan jy nou brood, muffins, oliebolle, nachos, pizza, vetkoek en selfs koeksisters geniet, maar sonder ...