Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
Nina en die crazy klere

Soft Cover

R 210.00
{"id":6547100958892,"title":"Nina en die crazy klere","handle":"nina-en-die-crazy-klere","description":"\u003cp\u003e\"Geen speurdramas nie, hoor!\" waarsku haar ma toe sy vir Nina en haar beste vriendin, Jessie by die Eksotiese Eksperimente Ekspo aflaai. Speurdramas? Wat kan dan nou verkeerd gaan by 'n ekspo waar daar hope opwindende nuwe wetensakplike uitvindings gaan wees? Boonop is hierdie ekspo die perfekte plek om meer te probeer uitvind oor Nina se swart-en-rooi pet met die spesiale kragte. Iets rampspoedigs gebeur egter en die twee vriendinne moet al hulle vindingrykheid inspan om die raaisels te probeer oplos.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T15:02:21+02:00","created_at":"2021-03-03T15:02:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39283804176556,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Elizbe vd Colff","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Nina en die crazy klere","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":20,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624085447","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ninaendiecrazyklere.jpg?v=1614776756"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ninaendiecrazyklere.jpg?v=1614776756","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20230106710188,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":778,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ninaendiecrazyklere.jpg?v=1614776756"},"aspect_ratio":0.643,"height":778,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Ninaendiecrazyklere.jpg?v=1614776756","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\"Geen speurdramas nie, hoor!\" waarsku haar ma toe sy vir Nina en haar beste vriendin, Jessie by die Eksotiese Eksperimente Ekspo aflaai. Speurdramas? Wat kan dan nou verkeerd gaan by 'n ekspo waar daar hope opwindende nuwe wetensakplike uitvindings gaan wees? Boonop is hierdie ekspo die perfekte plek om meer te probeer uitvind oor Nina se swart-en-rooi pet met die spesiale kragte. Iets rampspoedigs gebeur egter en die twee vriendinne moet al hulle vindingrykheid inspan om die raaisels te probeer oplos.\u003c\/p\u003e"}
Nina en die crazy klere

Nina en die crazy klere

R 210.00

"Geen speurdramas nie, hoor!" waarsku haar ma toe sy vir Nina en haar beste vriendin, Jessie by die Eksotiese Eksperimente Ekspo aflaai. Speurdramas? Wat kan dan nou verkeerd gaan by 'n ekspo waar daar hope opwindende nuwe wetensakplike uitvindings gaan wees? Boonop is hierdie ekspo die perfekte plek om meer te probeer uitvind oor Nina se swart-...


More Info
Maya se Musketier

Soft Cover

R 230.00
{"id":4464625352815,"title":"Maya se Musketier","handle":"maya-se-musketier","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMaya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie - en dit omdat haar ma 'n langverlore tante se huis en katte geërf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help beter word? Maya pas ook moeilik aan by die nuwe skool en stalle. Dit help nie dat tante Jacquette maar 'n vreemde karakter was en haar ongewone huis en tuin boonop in Bloemfontein berug is nie.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-05-21T17:34:06+02:00","created_at":"2020-05-21T17:35:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":23000,"price_min":23000,"price_max":23000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31618780397679,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Marga Jonker","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Maya se Musketier","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":23000,"weight":138,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624086857","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MayaseMusketier.jpg?v=1590075329"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MayaseMusketier.jpg?v=1590075329","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6230599762031,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.656,"height":427,"width":280,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MayaseMusketier.jpg?v=1590075329"},"aspect_ratio":0.656,"height":427,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MayaseMusketier.jpg?v=1590075329","width":280}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMaya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie - en dit omdat haar ma 'n langverlore tante se huis en katte geërf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help beter word? Maya pas ook moeilik aan by die nuwe skool en stalle. Dit help nie dat tante Jacquette maar 'n vreemde karakter was en haar ongewone huis en tuin boonop in Bloemfontein berug is nie.\u003c\/span\u003e"}
Maya se Musketier

Maya se Musketier

R 230.00

Maya kan nie glo hulle trek Bloemfontein toe nie - en dit omdat haar ma 'n langverlore tante se huis en katte geërf het. Simon is gewoond daaraan om met mishandelde perde te werk, maar Lynx lyk nie asof sy ooit haar slegte ervaring sal afskud nie. Dalk sal Lynx se nuwe stalmaats haar help beter word? Maya pas ook moeilik aan by die nuwe skool en...


More Info
Goorste week ooit: Woensdag

Soft Cover

R 200.00
{"id":8278711861420,"title":"Goorste week ooit: Woensdag","handle":"die-goorste-week-ooit-woensdag","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHave you ever had a bad week? Justin Chase sure has, and THIS is it! MONDAY was messy, TUESDAY was an embarrassment, but now it’s . . . WEDNESDAY!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHis cat is still mysteriously missing. He’s an unintentional internet sensation. And right now sharks are circling as he’s stranded in a heart-stopping, skin-crawling, jaw-dropping, seriously shocking S.O.S. situation with his unbelievably annoying arch-enemy!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2025-07-09T13:44:51+02:00","created_at":"2025-07-09T13:44:50+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Eva Amores","Kinders","Matt Cosgrove","NB"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":44562869059756,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Eva Amores","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Goorste week ooit: Woensdag","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":150,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798184298","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/98189.png?v=1752061410"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/98189.png?v=1752061410","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":31361961459884,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.787,"height":635,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/98189.png?v=1752061410"},"aspect_ratio":0.787,"height":635,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/98189.png?v=1752061410","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHave you ever had a bad week? Justin Chase sure has, and THIS is it! MONDAY was messy, TUESDAY was an embarrassment, but now it’s . . . WEDNESDAY!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHis cat is still mysteriously missing. He’s an unintentional internet sensation. And right now sharks are circling as he’s stranded in a heart-stopping, skin-crawling, jaw-dropping, seriously shocking S.O.S. situation with his unbelievably annoying arch-enemy!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Goorste week ooit: Woensdag

Goorste week ooit: Woensdag

R 200.00

Have you ever had a bad week? Justin Chase sure has, and THIS is it! MONDAY was messy, TUESDAY was an embarrassment, but now it’s . . . WEDNESDAY!His cat is still mysteriously missing. He’s an unintentional internet sensation. And right now sharks are circling as he’s stranded in a heart-stopping, skin-crawling, jaw-dropping, seriously shocking ...


More Info
Kas vol monsters

Soft Cover

R 250.00
{"id":2193521213551,"title":"Kas vol monsters","handle":"n-kas-vol-monsters","description":"\u003cspan\u003eIs jy braaf genoeg om die kas oop te maak?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDenver se kas is 'n geheime ingang na 'n kasteel vol monsters - en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas vol monsters-boeke!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie Groen Hand\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDaar is iets vreemds aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Denver iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel, ontdek hy iets wat sy hare laat regop staan! Maar gaan enige iemand hom glo as hy vertel wat hy gesien het?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVampierfoto's\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Denver en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie. Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig. Maar om foto's van 'n vampier te neem ... kan 'n pyn in die nek wees!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHollywood-mummie\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDit is glad nie so maklik om 'n Hollywood-ster te word nie - veral nie as jy 'n mummie is nie. Sal Denver en Meyer vir Toets kan help om 'n rol in 'n fliek los te slaan?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eWeerwolfprobleme\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDenver en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in 'n BAIE slegte bui. En as 'n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie perfekte monster\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eEen van die monsters in die kas het Denver en Meyer se hulp nodig. Frank is eensaam. Daarom besluit hy dis tyd om 'n meisie te kry. Maar om die perfekte meisie vir 'n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eKinderspeletjies\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eAl die monsters is op pad na 'n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om 'n aand lank baba-oppassers vir 'n oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees ...?\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-04-07T20:55:23+02:00","created_at":"2019-04-07T20:55:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":25000,"price_min":25000,"price_max":25000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20550240632943,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kas vol monsters","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":25000,"weight":393,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799392425","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Kas_vol_monsters_omnibus.jpg?v=1554663765"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Kas_vol_monsters_omnibus.jpg?v=1554663765","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1949202317423,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":320,"width":207,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Kas_vol_monsters_omnibus.jpg?v=1554663765"},"aspect_ratio":0.647,"height":320,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Kas_vol_monsters_omnibus.jpg?v=1554663765","width":207}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eIs jy braaf genoeg om die kas oop te maak?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDenver se kas is 'n geheime ingang na 'n kasteel vol monsters - en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas vol monsters-boeke!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie Groen Hand\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDaar is iets vreemds aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Denver iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel, ontdek hy iets wat sy hare laat regop staan! Maar gaan enige iemand hom glo as hy vertel wat hy gesien het?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVampierfoto's\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Denver en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie. Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig. Maar om foto's van 'n vampier te neem ... kan 'n pyn in die nek wees!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHollywood-mummie\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDit is glad nie so maklik om 'n Hollywood-ster te word nie - veral nie as jy 'n mummie is nie. Sal Denver en Meyer vir Toets kan help om 'n rol in 'n fliek los te slaan?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eWeerwolfprobleme\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDenver en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in 'n BAIE slegte bui. En as 'n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie perfekte monster\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eEen van die monsters in die kas het Denver en Meyer se hulp nodig. Frank is eensaam. Daarom besluit hy dis tyd om 'n meisie te kry. Maar om die perfekte meisie vir 'n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eKinderspeletjies\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eAl die monsters is op pad na 'n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om 'n aand lank baba-oppassers vir 'n oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees ...?\u003c\/span\u003e"}
Kas vol monsters

Kas vol monsters

R 250.00

Is jy braaf genoeg om die kas oop te maak?Denver se kas is 'n geheime ingang na 'n kasteel vol monsters - en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas vol monsters-boeke!Die Groen HandDaar is iets vreemds aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Denver iemand aan sy kasdeur klop. Toe...


More Info