Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
Om jou te Ken

Soft Cover

R 180.00
{"id":7641539772588,"title":"Om jou te Ken","handle":"om-jou-te-ken","description":"\u003cp\u003eGabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na Kaapstad vertrek, ontdek Gabby dat sy per ongeluk Georgia se dagboek ingepak het. Kort voor lank kry haar nuuskierigheid die oorhand en begin sy haar niggie se dagboek lees. Wanneer Georgia daarvan uitvind, breek ’n volskaalse niggie-oorlog uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNie eens Kaapstad se besienswaardighede of hulle vriende se raadgee-pogings kan die spanning verlig nie. Gaan Gabby se verraad die niggies nog verder uitmekaar dryf of gaan dit daartoe lei dat hulle mekaar beter begin verstaan? En wat van Brandon? Gaan hy aanhou om haar te vermy nadat Georgia stories oor haar versprei het, of sal hulle steeds saam matriekafskeid toe gaan?\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-15T12:03:17+02:00","created_at":"2023-06-15T12:03:17+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609639653548,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Clifferdene Norton","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Om jou te Ken","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250769","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249371738284,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.651,"height":538,"width":350,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423"},"aspect_ratio":0.651,"height":538,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776250769.webp?v=1686823423","width":350}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eGabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon...\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eToe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na Kaapstad vertrek, ontdek Gabby dat sy per ongeluk Georgia se dagboek ingepak het. Kort voor lank kry haar nuuskierigheid die oorhand en begin sy haar niggie se dagboek lees. Wanneer Georgia daarvan uitvind, breek ’n volskaalse niggie-oorlog uit.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNie eens Kaapstad se besienswaardighede of hulle vriende se raadgee-pogings kan die spanning verlig nie. Gaan Gabby se verraad die niggies nog verder uitmekaar dryf of gaan dit daartoe lei dat hulle mekaar beter begin verstaan? En wat van Brandon? Gaan hy aanhou om haar te vermy nadat Georgia stories oor haar versprei het, of sal hulle steeds saam matriekafskeid toe gaan?\u003c\/p\u003e"}
Om jou te Ken

Om jou te Ken

R 180.00

Gabby en haar niggie Georgia lyk baie na mekaar en toe hulle jonger was, was hulle onafskeidbaar. Maar iewers het hulle vreemdelinge vir mekaar geword. Al wat hulle nou gemeen het, is die bloed in hulle are. Gelukkig het Gabby goeie vriende en dalk selfs iets meer as net vriendskap met Brandon... Toe die matriekgroep van Barkly-Wes op ’n toer na...


More Info
{"id":6591978635436,"title":"Waldo en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies","handle":"waldo-en-die-weerwolf-met-die-rooi-tekkies","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eWat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-03-28T11:26:09+02:00","created_at":"2021-03-28T11:26:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39421654991020,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Waldo en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250165","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaldoendieWeerwolfRooiTekkies.jpg?v=1616923606"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaldoendieWeerwolfRooiTekkies.jpg?v=1616923606","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20476566569132,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.729,"height":549,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaldoendieWeerwolfRooiTekkies.jpg?v=1616923606"},"aspect_ratio":0.729,"height":549,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaldoendieWeerwolfRooiTekkies.jpg?v=1616923606","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eWat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Waldo en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies

Waldo en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies

R 150.00

Wat sluip daar in die maanlig rond? Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op...


More Info
Meisie met Vlerke

Book

R 220.00
{"id":7641534202028,"title":"Meisie met Vlerke","handle":"meisie-met-vlerke","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003csection class=\"richtext--generic\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eWilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in 'n huis op wiele en moet elke paar maande na 'n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink dat Verkeerdevlei net so vervelig gaan wees soos al die ander klein dorpies waar sy al gewoon het, ontdek sy iets uitsonderlik - iets wat ten alle koste geheim gehou moet word. Maar dan raak dinge gevaarlik ... Iemand is daarop uit om wraak te neem, en niks en niemand gaan hom stuit nie - veral nie twee kinders nie.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e\n\u003csection class=\"related-book--wrap related-books-list-wrap--hide js-related-book-section related-books-list-wrap--show\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/section\u003e","published_at":"2023-06-15T11:16:10+02:00","created_at":"2023-06-15T11:16:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Latest","Pan Macmillan"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609627988140,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Meisie met Vlerke","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776251766","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MeisiemetVlerke.webp?v=1686820573"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MeisiemetVlerke.webp?v=1686820573","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249303154860,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.635,"height":551,"width":350,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MeisiemetVlerke.webp?v=1686820573"},"aspect_ratio":0.635,"height":551,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/MeisiemetVlerke.webp?v=1686820573","width":350}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003csection class=\"richtext--generic\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003eWilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in 'n huis op wiele en moet elke paar maande na 'n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink dat Verkeerdevlei net so vervelig gaan wees soos al die ander klein dorpies waar sy al gewoon het, ontdek sy iets uitsonderlik - iets wat ten alle koste geheim gehou moet word. Maar dan raak dinge gevaarlik ... Iemand is daarop uit om wraak te neem, en niks en niemand gaan hom stuit nie - veral nie twee kinders nie.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e\n\u003csection class=\"related-book--wrap related-books-list-wrap--hide js-related-book-section related-books-list-wrap--show\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003c\/section\u003e"}
Meisie met Vlerke

Meisie met Vlerke

R 220.00

Wilson se lewe is, net soos haar naam, ietwat buitengewoon. Sy woon saam met haar ouers in 'n huis op wiele en moet elke paar maande na 'n nuwe dorp trek. Dit frustreer haar baie. Amper so baie soos Errol. Hy het onlangs besluit dat Wilson sy beste maat is en dat sy hom moet vergesel op vervelige uitstappies soos voëlkyk. Net toe Wilson dink d...


More Info
Minki Se Pajamapartytjie

Soft Cover

R 130.00
{"id":6591984566444,"title":"Minki Se Pajamapartytjie","handle":"minki-se-verjaarsdagpartytjie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMinki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-03-28T11:29:27+02:00","created_at":"2021-03-28T11:29:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39421659087020,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Minki Se Pajamapartytjie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250103","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkisePajamapartytjie.jpg?v=1616923799"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkisePajamapartytjie.jpg?v=1616923799","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20476592259244,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.722,"height":554,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkisePajamapartytjie.jpg?v=1616923799"},"aspect_ratio":0.722,"height":554,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MinkisePajamapartytjie.jpg?v=1616923799","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eMinki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.\u003c\/span\u003e"}
Minki Se Pajamapartytjie

Minki Se Pajamapartytjie

R 130.00

Minki en haar twee beste maats, Natalie en Lara, kan nie wag vir hulle pajamapartytjie met ’n llama-tema nie. Hulle gaan llama-koekies bak en versier, hulle gaan hulle naels verf en llama-plakkers opplak en dan gaan hulle hulself trommeldik eet aan die lekkergoed in die llama-piñata wat Natalie self gemaak het.


More Info
3 van Ons, Die

Soft Cover

R 160.00
{"id":6679925686444,"title":"3 van Ons, Die","handle":"die-3-van-ons","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEk en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit 'n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol...\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-05-10T15:00:05+02:00","created_at":"2021-05-10T15:00:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Pan Macmillan"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39681972764844,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Zelda Bezuidenhout","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"3 van Ons, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250325","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die3vanOns.jpg?v=1620651605"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die3vanOns.jpg?v=1620651605","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20915812106412,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.685,"height":584,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die3vanOns.jpg?v=1620651605"},"aspect_ratio":0.685,"height":584,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die3vanOns.jpg?v=1620651605","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEk en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit 'n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol...\u003c\/span\u003e"}
3 van Ons, Die

3 van Ons, Die

R 160.00

Ek en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed. Maar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit 'n wonderlike, supersl...


More Info