- Home
- Kinders: 10 tot 13 Jaar
Kinders: 10 tot 13 Jaar
Tags
- Everything in Kinders: 10 tot 13 Jaar
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 13+
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Christelik
- christelike uitgewersmaatskappy
- Colouring Books
- Eva Amores
- Fiksie
- Jaco Jacobs
- Kinders
- Lapa
- Latest
- Matt Cosgrove
- NB
- Nie-fiksie
- On Sale
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Protea
- Stalmaats
Ons Grootste Springbokhelde : Sansha
Ons Grootste Springbokhelde : Sansha
R 120.00
Die Springbokke is veel meer as net 'n rugbyspan – hulle is 'n simbool van moed, deursettingsvermoë en trots vir Suid-Afrika. Agter elke groot oorwinning lê die verhaal van spelers wat hard gewerk, uitdagings oorkom en nooit opgegee het nie. Van hul eerste treë op die rugbyveld tot hul grootste oomblikke op die wêreldverhoog, inspireer hierdie h...
Ons Grootste Springbokhelde : Pollard
R 120.00
Die Springbokke is veel meer as net 'n rugbyspan – hulle is 'n simbool van moed, deursettingsvermoë en trots vir Suid-Afrika. Agter elke groot oorwinning lê die verhaal van spelers wat hard gewerk, uitdagings oorkom en nooit opgegee het nie. Van hul eerste treë op die rugbyveld tot hul grootste oomblikke op die wêreldverhoog, inspireer hierdie h...
Ons Grootste Springbokhelde : Rassie
Ons Grootste Springbokhelde : Rassie
R 120.00
Die Springbokke is veel meer as net 'n rugbyspan – hulle is 'n simbool van moed, deursettingsvermoë en trots vir Suid-Afrika. Agter elke groot oorwinning lê die verhaal van spelers wat hard gewerk, uitdagings oorkom en nooit opgegee het nie. Van hul eerste treë op die rugbyveld tot hul grootste oomblikke op die wêreldverhoog, inspireer hierdie h...
Dagboek van 'n Wimp Kid 1
R 195.00
Met die aanbreek van die nuwe skooljaar, is Greg ywerig om die afgelope drie maande agter hom te sit ...veral een insident. Wat jy ook al doen, moenie vir Greg Heffley vra hoe hy sy vakansie spandeer het nie, want hy wil definitief nie daaroor praat nie. Ongelukkig weet Greg se ouer broer, Rodrick, van die geheim wat Greg graag wil wegsteek. Maa...
Dagboek van 'n Wimpy kid 11: Kluitjies Bak
R 195.00
Die druklaaiop teen Greg Heffley. Sy ma dink videospeletjies maak souskluitjies van sy brein, en sy wil hê hy moet die kontroles wegpaken sy “kreatiewesy” verken. En as of dít nie vreesaanjaend genoeg is nie, is Halloween om die draai. Sy lewe is ’n riller! Dan ontdekhy’n pakkie suurwurms, en ditgee hom’n plan. Kan Greg sy ma paaimet sy e...
Dagboek van 'n Wimpy kid 9: Hardepad
R 195.00
’n Lang reis per motor saam met jou gesin behoort groot pret te wees ... tensy julle die Heffley’s is. Dit begin vol belofte, maar slaan spoedig die verkeerde koers in. Badkamers by vulstasies, seemeeue wat kop verloor, ’n harde stamp en ’n vark wat op die vlug slaan – nie juis Greg Heffley se idee van plesier nie. Maar selfs die goorste reis ...
Groot skoene
R 185.00
A touching picture book about resilience, identity, and familial love. Every morning when Ta’mkhulu helps Zinzo to shine his shoes, he reminds him that he has big shoes to fill. Zinzo wants to make his dads proud, even though they live far away in the city. His grandfather sets a great example by being kind and caring to everyone in the village....
Volmaan: Omnibus
R 240.00
’n Onderwyseres wat op volmaannagte in ’n weerwolf verander. ’n Speelding wat allerhande vreemde dinge begin aanvang. ’n Eksperiment wat jou in ’n insek laat verander. ’n Vakansieplaas waar reuse-vlermuise snags buite rondvlieg. En ’n grillerige monsterfliek waaruit jy nie maklik ontsnap nie. Kry jou flits uit, kruip onder die komberse in en maa...
Sterre vir die Donker
R 220.00
Dit is aaklig om op amper sewentien so baie dinge nie te weet nie. Nie te weet of jou ma dalk reg is en jy net ’n pil moet drink om die donkerte tekeer nie, nie te weet of jou broer se ambisie hom die kluts gaan laat kwyt raak nie. Om nie eers te praat oor die feit dat jy glád nie te weet wat jy met die res van jou vreeslike gemiddelde lewe wil...
Frikkadel die spookhond
R 180.00
Hugo Roets weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al ’n spookhond gesien? Dis mos ongelooflik! Maar dit is net die begin van die storie …
Vertel my nog 'n grappie
R 70.00
Hierdie is die opvolgboek van Vertel my 'n grappie. Vertel die skreeusnaakse grappe en pittige sêgoed in hierdie boek vir jou maats – dit sal ure se lagpret verseker! Kinders sal dol wees op hierdie grappieboek wat grappe oor allerlei onderwerpe bevat.
KominPas met Afrikaans Eerste Addisionele Taal, Graad 4-7 (3de uitgawe)
R 370.00
Die kleurvolle en gebruikersvriendelik handleiding is opge- stel vir Afrikaans Eerste Addisionele Taalleerders van graad 4-7. Die handleiding som die teorie van taalleer sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. •Afdeling A bevat ’n opsomming van die verskillende afdelings...
Slym se Stories
R 260.00
Langs die riete in Paddavlei, daar waar al die paddas bly, onder die grote hemelruim, woon daar ook ’n wurm, Slym. Op ’n dag word ’n wurm deur ’n voël gevang. Maar die wurm se naam is nie verniet Slym nie … Hy skrik so groot dat hy ’n bol vrotterige slym in die voël se bek skiet. Die voël skrik op sy beurt weer so groot dat hy vir Slym laat val ...
Blinkertjies in Pa se baard en ander skitterende stories
R 200.00
’n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur. In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer! Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundepro...