- Home
- Kinders: 8 tot 10 Jaar
Kinders: 8 tot 10 Jaar
Tags
- Everything in Kinders: 8 tot 10 Jaar
- 13+
- Afrikaans
- Age 10 - 13
- Age 6 - 10
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteit
- Aktiwiteitsboeke
- Bybel
- Christelik
- Fantasi
- Fiksie
- Jaco Jacobs
- Julia Donaldson
- Kinders
- Lapa
- Latest
- NB
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- On Sale
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Pan Macmillan
- Penguin
- Protea
- Skool Hulpmiddels
- Stokperdjie
- Struik
Lana en Rakker (4): Die Pajamapartytjie
R 125.00
Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan 'n pajamapartytjie. Maar sy is 'n bietjie bekommerd. Wat as niemand na haar partytjie wil kom nie? Dan erken Lana se nuwe maat, Lisa, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie. Kan Lana en Rakker dit die beste verjaardag-pajamapartytjie oo...
Perfek!
R 180.00
Natasja is perfek. Dit besef Jak die oomblik toe sy by die klas se deur instap. Maar hy is net 'n doodgewone ou. Hoe kan hy die mooiste meisie in die skool se aandag trek? Julia, sy beste vriendin, het 'n plan ...
Z is for Zack: Boxset 1
R 320.00
The original Zackie Mostert series already has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full-colour illustrations and simple, easy-to-read text that make these fun-filled stories accessible to young readers. 1. Z is for Zack Ready to Race 2. Z ...
Pieksel
R 180.00
Vossie de Vos bou 'n robot Vossie de Vos is alleen. Stoksielalleen. Sy ma en pa is altyd besig met werk, werk, werk. Sy tuisskool-onnie, mevrou Moerdyk, het 'n humeur soos 'n dreigende donderstorm. En Vossie het niemand om met hom te speel of hom geselskap te hou nie. Maar Vossie is goed daarmee om dinge uitmekaar te haal en aanmekaar te sit. O...
Boomhuis Met 91 Vloere, Die
R 250.00
Andy en Terry se boomhuis brei net verder uit!
Lillie die heksie keer die skool op sy kop
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... 'n Inspekteur besoek lillie se skool en Lillie begin dadelik om 'n paar towerspreuke te leer. Sy wil haar juffrou help om die inspeksie met vlieende vaandels te slaag...
Lillie die heksie en die raaisel van die mummie
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Vandat sy 'n towerboek langs haar bed ontdek het, is Lillie dol oor towerkunsies. Maar soms word haar toordery 'n bangmaakspulletjie - byvoorbeeld toe sy haar skielik in 'n Egiptiese farao se grafkelder bevind. Meteens is haar flits se batterye pap, en verloor sy boonop die speelmuisie waarmee sy haar na die werk...
Lillie die heksie in die Wilde Weste
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Hierdie keer beland Lillie in die Wilde Weste - plek van stofstrate, saloons en skietgevegte! Sal Rowolwer-Lillie die inwoners van Bourbontown kan help om drie gesle...
Lillie die heksie se towerkaskenades
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... In hierdie boek toor Lillie regte-egte sprokiesfigure op. Wie sou kon raai watter uitwerking haar toordery op haar ouma se niksvermoedende woonstelbestuurder sou he!
Lillie die heksie word 'n speurder
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Staan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met 'n vergrootglas en 'n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, h...
Lillie die heksie en die wilde Indiaanavontuur
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Lillie maak weer 'n heksesprong na die cowboydorp Bourbontown in die hoop om hierdie keer 'n paar Indiane te ontmoet. Maar in Bourbontown is alles nie pluis nie. Die ...
Lillie die heksie se sirkusbetowering
R 185.00
Hope pret met Lillie die heksie! Lillie toor baie graag vandat sy een oggend 'n towerboek langs haar bed ontdek het. Maar haar heksetoertjies het meestal onvoorspelbare gevolge.... Die sirkus is hier! Wanneer hulle ma met kaartjies vir die sirkus se galavertoning by die huis aankom, is Lillie en Leon baie opgewonde: Sondag kan nie gou genoeg aan...
Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!
R 175.00
Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld ’n klip se digtheid of maak ’n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos ’n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en stud...
Waar's Willie nou?
R 150.00
Kom saam met Willie op reis deur al die tonele in hierdie wonderwêreldboek. Soek vir Willie in die groot vrugtegeveg, die wedstryd van 'n leeftyd, die speelgoedkamer, die koekfabriek, Tronkvoël se moeras en nog vele meer!
Jy kan die wêreld verander
R 60.00 R 295.00
Ons sien elke dag probleme, iets wat ons aandag verg. Vullis gestrooi in ’n grasgroen park, plastiekwaterbottels op die strand, 'n oorvol vullisdrom wat die straat bemors. ’n Maer, verwaarloosde hond. Sommige van hierdie probleme is so groot, dit lyk onmoontlik vir een mens om hulle op te los. Maar ons kan dit regmaak as elkeen van ons ons dee...
Z is for Zack: Boxset 2
R 320.00
The original Zackie Mostert series already has thousands of young fans - and now there's also a reading series, perfect for beginner readers. Each book in the series features bright full-colour illustrations and simple, easy-to-read text that make these fun-filled stories accessible to young readers. 1. Z is for Zack The Terrible Trip 2. ...