Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 8 tot 10 Jaar

Sort by:
Filter
{"id":8655139504300,"title":"Ons Grootste Springbokhelde : Rassie","handle":"ons-grootste-springbokhelde-rassie","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003eDie Springbokke is veel meer as net 'n rugbyspan – hulle is 'n simbool van moed, deursettingsvermoë en trots vir Suid-Afrika. Agter elke groot oorwinning lê die verhaal van spelers wat hard gewerk, uitdagings oorkom en nooit opgegee het nie. Van hul eerste treë op die rugbyveld tot hul grootste oomblikke op die wêreldverhoog, inspireer hierdie helde jong en oud om in hul drome te glo.\u003c\/p\u003e","published_at":"2026-07-09T11:45:21+02:00","created_at":"2026-07-09T11:45:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 8","Age 8 - 10","Kinders","Nie-fiksie"],"price":12000,"price_min":12000,"price_max":12000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":46746625933484,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Don Nelson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ons Grootste Springbokhelde : Rassie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12000,"weight":135,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781998984268","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rassie.webp?v=1783590351"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rassie.webp?v=1783590351","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":33875735150764,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":1200,"width":1200,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rassie.webp?v=1783590351"},"aspect_ratio":1.0,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rassie.webp?v=1783590351","width":1200}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003eDie Springbokke is veel meer as net 'n rugbyspan – hulle is 'n simbool van moed, deursettingsvermoë en trots vir Suid-Afrika. Agter elke groot oorwinning lê die verhaal van spelers wat hard gewerk, uitdagings oorkom en nooit opgegee het nie. Van hul eerste treë op die rugbyveld tot hul grootste oomblikke op die wêreldverhoog, inspireer hierdie helde jong en oud om in hul drome te glo.\u003c\/p\u003e"}
Ons Grootste Springbokhelde : Rassie

Ons Grootste Springbokhelde : Rassie

R 120.00

Die Springbokke is veel meer as net 'n rugbyspan – hulle is 'n simbool van moed, deursettingsvermoë en trots vir Suid-Afrika. Agter elke groot oorwinning lê die verhaal van spelers wat hard gewerk, uitdagings oorkom en nooit opgegee het nie. Van hul eerste treë op die rugbyveld tot hul grootste oomblikke op die wêreldverhoog, inspireer hierdie h...


More Info
Stories vir pikkies en peuters

Hard Cover

R 150.00
{"id":6577487904940,"title":"Stories vir pikkies en peuters","handle":"stories-vir-pikkies-en-peuters","description":"\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cem\u003eStories vir pikkies en peuters\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evergesel die gewilde\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eRympies vir pikkies en peuters\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eom vir kinders van een tot drie jaar oud 'n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is dit 'n onmisbare hulpmiddel in speelskole, en 'n staatmaker op die tuisboekrak. Die 40 kort stories is ingedeel volgens die seisoene, met illustrasies deur 4 verskillende kunstenaars.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-03-19T09:28:09+02:00","created_at":"2021-03-19T09:28:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Age 8 - 10","Aktiwiteitsboeke","Kinders","NB","Onder 6"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39375017115820,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gertie Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Stories vir pikkies en peuters","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":1000,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624077596","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/StoriesvirPikkiesenPeuters.jpg?v=1616138923"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/StoriesvirPikkiesenPeuters.jpg?v=1616138923","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20389941772460,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.732,"height":3316,"width":2426,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/StoriesvirPikkiesenPeuters.jpg?v=1616138923"},"aspect_ratio":0.732,"height":3316,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/StoriesvirPikkiesenPeuters.jpg?v=1616138923","width":2426}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col-lg-7 col-md-12 col-sm-12 author-details\"\u003e\n\u003cdiv id=\"book-description\"\u003e\n\u003cdiv\u003e\n\u003cem\u003eStories vir pikkies en peuters\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003evergesel die gewilde\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eRympies vir pikkies en peuters\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e \u003c\/span\u003eom vir kinders van een tot drie jaar oud 'n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is dit 'n onmisbare hulpmiddel in speelskole, en 'n staatmaker op die tuisboekrak. Die 40 kort stories is ingedeel volgens die seisoene, met illustrasies deur 4 verskillende kunstenaars.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}
Stories vir pikkies en peuters

Stories vir pikkies en peuters

R 150.00

Stories vir pikkies en peuters vergesel die gewilde Rympies vir pikkies en peuters om vir kinders van een tot drie jaar oud 'n versameling ouderdoms- en onderwerpsgepaste stories te bied. Saamgestel volgens die nasionale opvoedkundige vereistes vir 1-3 jaar, is dit 'n onmisbare hulpmiddel in speelskole, en 'n staatmaker op die tuisboekra...


More Info
In Opleiding: Wetenskaplike

Soft Cover

R 180.00
{"id":4454616039535,"title":"In Opleiding: Wetenskaplike","handle":"in-opleiding-wetenskaplike","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWetenskaplike in opleiding leer kinders oor basiese chemie, biologie en fisika. Met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense, sal hierdie boeke jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T11:05:52+02:00","created_at":"2020-05-13T11:05:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Non-Fiction"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572457685103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lapa","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"In Opleiding: Wetenskaplike","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799392470","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wetenskaplike_in_opleiding.jpg?v=1589360795"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wetenskaplike_in_opleiding.jpg?v=1589360795","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6187088511087,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.804,"height":700,"width":563,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wetenskaplike_in_opleiding.jpg?v=1589360795"},"aspect_ratio":0.804,"height":700,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wetenskaplike_in_opleiding.jpg?v=1589360795","width":563}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eWetenskaplike in opleiding leer kinders oor basiese chemie, biologie en fisika. Met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense, sal hierdie boeke jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eEenvoudige aktiwiteite help kinders om hul vaardighede op ’n prettige wyse te toets en die inligting wat hul geleer het te versterk. Kan die kind ’n ruimtetuig herstel, ’n chemiese reaksie veroorsaak, die perfekte verband draai of ’n wolkekrabber bou? Loer binne-in een van hierdie interaktiewe boeke en vind uit hoe!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
In Opleiding: Wetenskaplike

In Opleiding: Wetenskaplike

R 180.00

Wetenskaplike in opleiding leer kinders oor basiese chemie, biologie en fisika. Met oorgenoeg nuttige inligting en interessante feite oor die lewens van hierdie verskillende beroepsmense, sal hierdie boeke jong lesers leer hoe om wiskunde en wetenskap te gebruik om die wêreld te ontdek, mense se lewens te red en geboue en masjiene te bou. Eenv...


More Info
{"id":7206444138668,"title":"Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo Omnibus","handle":"cowboy-koekemoer-van-die-klein-karoo-omnibus","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eCowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv aria-expanded=\"false\" aria-selected=\"false\" aria-controls=\"reviews\" data-collapsible=\"true\" role=\"tab\" id=\"tab-label-reviews\" data-role=\"collapsible\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" class=\"data item title\" tabindex=\"0\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2022-03-07T12:53:23+02:00","created_at":"2022-03-07T12:53:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":26000,"price_min":26000,"price_max":26000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41309415964844,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Henry Ferreira","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo Omnibus","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":26000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776352951","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/cowboy_koekemoer_omnibus.jpg?v=1646650420"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/cowboy_koekemoer_omnibus.jpg?v=1646650420","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":24465303077036,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.66,"height":1200,"width":792,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/cowboy_koekemoer_omnibus.jpg?v=1646650420"},"aspect_ratio":0.66,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/cowboy_koekemoer_omnibus.jpg?v=1646650420","width":792}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv aria-hidden=\"false\" role=\"tabpanel\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" data-role=\"content\" id=\"product.info.description\" class=\"data item content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eCowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv aria-expanded=\"false\" aria-selected=\"false\" aria-controls=\"reviews\" data-collapsible=\"true\" role=\"tab\" id=\"tab-label-reviews\" data-role=\"collapsible\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" class=\"data item title\" tabindex=\"0\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e"}
Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo Omnibus

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo Omnibus

R 260.00

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met ’n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook ’n splinternuwe storie. Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die...


More Info
Groot Jaco Jacobs-Storieboek, Die

Soft Cover

R 280.00
{"id":2208804110447,"title":"Groot Jaco Jacobs-Storieboek, Die","handle":"die-groot-jaco-jacobs-storieboek","description":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cp\u003e \u003cspan style=\"font-family: -apple-system, BlinkMacSystemFont, 'San Francisco', 'Segoe UI', Roboto, 'Helvetica Neue', sans-serif; font-size: 1.4em;\"\u003eVyf fantastiese Jaco Jacobs-boeke in een omnibus!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, 'n geheimsinnige meermin, 'n superheld-boetie, 'n baie stink poets en 'n klomp raserige dinosourusse!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003ePasop vir die feetjies\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs daar regtig iets soos feetjies? Natuurlik nie! Wie glo nou in piepklein meisietjies wat kamma kan vlieg en heeldag blomme verf? Beslis nie die ondeunde tweeling Dieter en Pieter nie. Maar Lienke en Nonkwe glo in feetjies. Hulle glo daar bly feetjies in 'n ou boomstam in die biblioteek se tuin. Daarom besluit Dieter en Pieter om die meisies 'n poets te bak. Hulle maak superstink Feetjie-Vlug-Formule en gooi dit in die ou boomstam! Kort voor lank kry die tweeling 'n nare verrassing - twee omgekrapte, ongemanierde besoekers ... 'n Prettige skaterlagstorie met 'n belangrike les - moenie met 'n feetjie skoorsoek nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eBorrels\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet vir Borrels! Sy is die nuwe meisie in Christo en Nelson se klas. Dit is nie net haar naam wat vreemd is nie ... Borrels dra skulpe in haar hare. Sy bring haar goudvis saam skool toe. En sy het 'n GROOT geheim ... Ontdek hoeveel pret dit kan wees as die nuwe meisie in jou klas 'n meermin is! 'n Verbeeldingryke storie met 'n bewaringstema, ideaal vir beginnerlesers.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eSuperboetie\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRyno Rademan is moeg daarvoor om die oudste broer van 'n superheld te wees. Ja, jy het reg gelees. Sy bababoetie is 'n superheld. Die nag toe hy gebore is, het 'n meteoriet die dorp getref. Dit het hom spesiale kragte gegee. Hy red mense uit brandende geboue en roei misdaad uit - al maak hy nog gereeld sy doeke vuil. Maar op 'n dag besluit Ryno se ma om sy bababoetie vir 'n kompetisie in te skryf ... en hulle kom van aangesig tot aangesig met 'n baba-skurk! Kan Ryno sy boetie uit die kloue van die boosaardige baba red - voor dit te laat is?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eKoebaai Gorilla\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWAARSKUWING! Hierdie storie STINK! Hein beland gedurig in die moeilikheid omdat sy beste pel, Morné, hom uitdaag om simpel goed aan te vang. Simpel goed soos om 'n asblik op sy kop skool toe te dra. Hein neem hom voor dat hy klaar is met hierdie soort grappies. Maar teen sy sin aanvaar Hein wéér sy Morné se nuutste uitdaging ... Hy moet 'n hele week lank oorleef sonder 'n tandeborsel. Of vlos. Of pepermente. Of van daardie aaklige groen gorrelgoed. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees? Maar kort voor lank ruk dinge hand-uit ... 'n Stink storie wat jou sal laat skaterlag ... terwyl jy jou neus toeknyp!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eDie probleem met dinosourusse\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs jou vriende 'n klomp REUSE, RASERIGE dinosourusse is, kan dinge nogal moeilik raak. Veral as hulle boonop saam skool toe gaan. Maar die probleem met dinosourusse … is dat jy nooit lank vir hulle kwaad kan bly nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2019-04-28T06:17:51+02:00","created_at":"2019-04-28T06:17:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":28000,"price_min":28000,"price_max":28000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655673213039,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Groot Jaco Jacobs-Storieboek, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":28000,"weight":345,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799392401","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Groot_Jaco_Jacobs-Storieboek.jpg?v=1556425193"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Groot_Jaco_Jacobs-Storieboek.jpg?v=1556425193","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973356101743,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Groot_Jaco_Jacobs-Storieboek.jpg?v=1556425193"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Die_Groot_Jaco_Jacobs-Storieboek.jpg?v=1556425193","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\n\u003cp\u003e \u003cspan style=\"font-family: -apple-system, BlinkMacSystemFont, 'San Francisco', 'Segoe UI', Roboto, 'Helvetica Neue', sans-serif; font-size: 1.4em;\"\u003eVyf fantastiese Jaco Jacobs-boeke in een omnibus!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, 'n geheimsinnige meermin, 'n superheld-boetie, 'n baie stink poets en 'n klomp raserige dinosourusse!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003ePasop vir die feetjies\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs daar regtig iets soos feetjies? Natuurlik nie! Wie glo nou in piepklein meisietjies wat kamma kan vlieg en heeldag blomme verf? Beslis nie die ondeunde tweeling Dieter en Pieter nie. Maar Lienke en Nonkwe glo in feetjies. Hulle glo daar bly feetjies in 'n ou boomstam in die biblioteek se tuin. Daarom besluit Dieter en Pieter om die meisies 'n poets te bak. Hulle maak superstink Feetjie-Vlug-Formule en gooi dit in die ou boomstam! Kort voor lank kry die tweeling 'n nare verrassing - twee omgekrapte, ongemanierde besoekers ... 'n Prettige skaterlagstorie met 'n belangrike les - moenie met 'n feetjie skoorsoek nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eBorrels\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet vir Borrels! Sy is die nuwe meisie in Christo en Nelson se klas. Dit is nie net haar naam wat vreemd is nie ... Borrels dra skulpe in haar hare. Sy bring haar goudvis saam skool toe. En sy het 'n GROOT geheim ... Ontdek hoeveel pret dit kan wees as die nuwe meisie in jou klas 'n meermin is! 'n Verbeeldingryke storie met 'n bewaringstema, ideaal vir beginnerlesers.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eSuperboetie\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eRyno Rademan is moeg daarvoor om die oudste broer van 'n superheld te wees. Ja, jy het reg gelees. Sy bababoetie is 'n superheld. Die nag toe hy gebore is, het 'n meteoriet die dorp getref. Dit het hom spesiale kragte gegee. Hy red mense uit brandende geboue en roei misdaad uit - al maak hy nog gereeld sy doeke vuil. Maar op 'n dag besluit Ryno se ma om sy bababoetie vir 'n kompetisie in te skryf ... en hulle kom van aangesig tot aangesig met 'n baba-skurk! Kan Ryno sy boetie uit die kloue van die boosaardige baba red - voor dit te laat is?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eKoebaai Gorilla\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWAARSKUWING! Hierdie storie STINK! Hein beland gedurig in die moeilikheid omdat sy beste pel, Morné, hom uitdaag om simpel goed aan te vang. Simpel goed soos om 'n asblik op sy kop skool toe te dra. Hein neem hom voor dat hy klaar is met hierdie soort grappies. Maar teen sy sin aanvaar Hein wéér sy Morné se nuutste uitdaging ... Hy moet 'n hele week lank oorleef sonder 'n tandeborsel. Of vlos. Of pepermente. Of van daardie aaklige groen gorrelgoed. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees? Maar kort voor lank ruk dinge hand-uit ... 'n Stink storie wat jou sal laat skaterlag ... terwyl jy jou neus toeknyp!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cb\u003eDie probleem met dinosourusse\u003c\/b\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs jou vriende 'n klomp REUSE, RASERIGE dinosourusse is, kan dinge nogal moeilik raak. Veral as hulle boonop saam skool toe gaan. Maar die probleem met dinosourusse … is dat jy nooit lank vir hulle kwaad kan bly nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cspan\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e"}
Groot Jaco Jacobs-Storieboek, Die

Groot Jaco Jacobs-Storieboek, Die

R 280.00

 Vyf fantastiese Jaco Jacobs-boeke in een omnibus! Vir die eerste keer word vyf van Jaco Jacobs se gewilde kinderverhale saam in een waarde-vir-geld omnibus aangebied! Geniet hierdie fantastiese verhale oor onbeskofte feetjies, 'n geheimsinnige meermin, 'n superheld-boetie, 'n baie stink poets en 'n klomp raserige dinosourusse! Pasop vir die ...


More Info
Monsterrugby

Soft Cover

R 190.00
{"id":4473223282799,"title":"Monsterrugby","handle":"monsterrugby","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAmpie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak. Max is groot en sterk, hy leef vir rugby en hy is ’n regte boelie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKort voor lank vind Ampie uit dat Max ’n nare geheim het ... Hoe gaan Ampie die res van sy rugbyspan oortuig dat die skool se nuwe ster-speler in werklikheid ’n Monster is? Het jy murg of melkskommel in jou pype? Maak reg vir ’n rugbywedstryd soos jy nog nooit gesien het nie – en die verloorders gaan geeet word! ’n Heerlike aksiebelaaide storie wat jong lesers sal laat skaterlag en hulle hoendervleis sal gee!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T13:17:20+02:00","created_at":"2020-05-29T13:18:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31660859850863,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Monsterrugby","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":110,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799377255","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[],"quantity_rule":{"min":1,"max":null,"increment":1}}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MonsterRugby.jpg?v=1590751100"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MonsterRugby.jpg?v=1590751100","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270418714735,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.673,"height":400,"width":269,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MonsterRugby.jpg?v=1590751100"},"aspect_ratio":0.673,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MonsterRugby.jpg?v=1590751100","width":269}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAmpie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak. Max is groot en sterk, hy leef vir rugby en hy is ’n regte boelie. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eKort voor lank vind Ampie uit dat Max ’n nare geheim het ... Hoe gaan Ampie die res van sy rugbyspan oortuig dat die skool se nuwe ster-speler in werklikheid ’n Monster is? Het jy murg of melkskommel in jou pype? Maak reg vir ’n rugbywedstryd soos jy nog nooit gesien het nie – en die verloorders gaan geeet word! ’n Heerlike aksiebelaaide storie wat jong lesers sal laat skaterlag en hulle hoendervleis sal gee!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Monsterrugby

Monsterrugby

R 190.00

Ampie droom daarvan om sy skool se rugbyheld te word. Maar ongelukkig is sy bene maar aan die dun kant en hy vaar nie altyd te waffers op die rugbyveld nie. Daarom weet hy sommer hy gaan sy plek in die span verloor toe Max Swart sy opwagting in hul skool maak. Max is groot en sterk, hy leef vir rugby en hy is ’n regte boelie.  Kort voor lank vin...


More Info