Kinders
Lekker saamlees - Sprokies en Speletjies
R 120.00
Gewilde sprokies en speletjies uit toeka se dae met gebare en bewegings wat dit prettig maak om op te se en selfs saam te speel.
Loer binne: Die see
R 220.00
Hierdie kartonboeke met tien lig-en-loer-flappies gee aan kinders 'n prettige geleentheid om meer oor die see uit te vind. Gaan kuier op die strand en bou sandkastele, kyk na die haai en die seekat onder die wateroppervlak en ontdek ander seediere soos seeskilpaaie swaardvisse! Vind uit watter diere woon bo-op en onder die yslaag en sluit aan...
Tippie skryf-en-uitvee, boek 3
R 85.00
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte ku...
Tippie skryf-en-uitvee, boek 1

Tippie skryf-en-uitvee, boek 4

Tippie skryf-en-uitvee, boek 2

Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer
Soft Cover
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer
R 280.00
Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebr...
Kom Ons Leer: Voertuie
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters
Loer binne: Wilde diere
R 220.00
Hierdie kartonboek is die jongste toevoeging tot die Loer binne-reeks. Die tien lig-en-loerflappies is sterk genoeg vir die gryperigste klein handjies en sal keer op keer pret verskaf. Die lewendige illustrasies sal kinders se aandag behou en dit nog lekkerder maak om die wilde diere te ontdek. Kom kuier saam in die woestyn en in die woud!
Speel-Speel: Op die Plaas
R 250.00
Hierdie speel-speel interaktiewe Plaasboer-stel is ideaal vir jong nuuskierige kinders wat daarvan hou om plaasboer te speel.Die tas sluit 'n boek en plaasstoerusting van karton gemaak in. 3+
Tippie skryf-en-uitvee, boek 5
R 85.00
Hierdie reeks is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë fynmotoriese en visio-motoriese integrasievaardighede in te sluit. Die reeks bestaan uit vyf titels wat progressief op mekaar volg vir die aanleer van skryf- en visueel perseptuele vaardighede in. Die Tippie skryf en uitvee-reeks sluit verskeidenheid versteekte ku...
Handskoenpop-badboek 1: Sussa Seekoei
R 100.00
Badtyd is prettyd saam met Sussa Seekoei! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Die boeke het ook holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.
Waar's Willie nou?
R 150.00
Kom saam met Willie op reis deur al die tonele in hierdie wonderwêreldboek. Soek vir Willie in die groot vrugtegeveg, die wedstryd van 'n leeftyd, die speelgoedkamer, die koekfabriek, Tronkvoël se moeras en nog vele meer!
Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!
R 175.00
Hierdie volkleur boeke is vol interaktiewe pret en inligting. Kinders kan ekperimente doen en prakties te werk gaan met die boublokke van ons planeet. Meet byvoorbeeld ’n klip se digtheid of maak ’n vorm-en-giet-fossiel en grawe dit dan op soos ’n kundige! Vryantwoordvrae moedig verdere denke en stud...
Tippie doen wiskunde, Vlak 2, boekpak
R 550.00
Die Vlak 2 Wiskunde reeks fokus op die voorkennis van Vlak 1 en bou verder op die boustene van wiskundige geletterdheid. Vlak 2 bied kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie temas. Tippie doen wiskunde is progressief en ons beveel aan dat jy by Boek 1 begin om vaslegging te verseker. Die bree ...
Kom Ons Leer: Plaas
R 185.00
Gids vir versorgersMet 12 legkaartstukke wat in die boek pas, is die stel 'n fantastiese inleiding tot woordeskat vir babas en peuters