Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- Amanda Brandon
- Cath Jones
- CD
- Children
- Educational
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Gunther Jakobs
- Hannah Peckham
- Kate Poels
- Kinders
- Latest
- Laura Bednarski
- Michael Engler
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Sophie Schoenwald
- Stephanie Jayne
- Tracy Gunaratnam
- Under 6
Eerste Leesboeke: Myne myne myne se die Ystervark!
R 70.00
Eendag kom 'n ystervark kuier, maar hy is baie ongeskik. Hy wil niks met Ben deel nie.Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarbare standaard.
Eerste Leesboeke: Fiela en Faan en Knibbel!
R 70.00
Fiela en Faan wil iets eet. Maar Faan eet te veel! Daar is koekies op die rak. Hoe kan Fiela en Faan daarby uitkom? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Krimpvarkies, Die: Drukkies
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie kan doen nie ... hulle kan nie vir mekaar drukkies gee nie! Hulle is te stekelrig!
Miesiemuis Gaan Visvang: Leer lees
R 80.00
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef.
Eerste Leesboeke: Buks die Skaaphond
R 70.00
Buks wil graag sy mamma beïndruk deur 'n goeie skaaphond te wees, maar dis glad nie so maklik nie! Die diere hardloop in alle rigtings van hom af weg. Miskien is daar iets anders wat hy goed kan doen?
Eerste Leesboeke: Vera die Veearts
R 70.00
Vera is 'n veearts. Daar is baie diere om te help! Daar is baie diere in die park. Maar wie sal die tophond wees? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Eerste Leesboeke: Rowerhaas
R 70.00
Jak is 'n haas, maar snags is hy 'n rowerhaas! Jak wil wortels he, maar is sy oe groter as sy maag? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard
Eerste Leesboeke: Ek Wens Ek Was 'n Eenhoring
R 70.00
Stinkie is 'n perdjie wat baie sleg ruik. Hy wens hy was 'n eenhoring sodat almal van hom kon hou. Uil besluit om vir Stinkie te help en sy wens te laat waar word.
Divan se Avonture
R 80.00
Divan is 'n lewenslustige, agtjarige seuntjie wat aan serebrale verlamming ly. Hy is baie opgewonde oor sy heel eerste rolstoel. Die oomblik toe hy sy rolstoel ontvang, is hy op soek na al wat n avontuur is… In 'Die lewe is n lied!' agter in die boek vertel Mathys Roets van al sy avonture in sy rolstoel.
Krimpvarkies: Skoenlappers
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Eendag vind hulle iets kleins en baie interessants onder ’n blaar. Wat is dit?
Eerste Leesboeke: Vinnige Jakkals En Stadige Slak
R 70.00
Vinnige Jakkals en Stadige Slak gaan stap in die bos. Vinnige Jakkals hou van hardloop en gou-gou is Stadige Slak weg. Is Stadige Slak regtig weg of hou hy dalk net daarvan om stadig te kruip?
Eerste Leesboeke: Hond In 'n Rok & Hardloop Tom Hardloop
R 70.00
Hond in 'n Rok – Die diere dra baie klere. Wie se klere is dit? Hardloop, Tom, Hardloop! – Tom hou van hardloop. Sal Tom die resies wen? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Eerste Leesboeke: So Stil Soos 'n Muis
R 70.00
Ollie raas sy nuwe baba-sussie kort-kort wakker, maar hy kan nie help dat hy so raas nie. Gelukkig het sy maatjie Mietie 'n plan! Kan Ollie leer om so stil soos 'n muis te wees?
Emosies: 'n Verliefde Katjie
R 70.00
Dit is die storie van 'n katjie wat onkant gevang word deur 'n vreemde emosie: Sy wange bloos en vlinders fladder in sy magie ... Wat gaan met hom aan? Dit is nie net die storie van 'n katjie wat halsoorkop verlief is nie, maar dit leer jou ook hoe om eenvoudige oplossings te vind sodat jy kan leer hoe om rustig te wees, al woel vlinders in j...
Eerste Leesboeke: Kallie en die Nuwe Gier
R 70.00
'n Nuwe gier trek deur die wildpark. Mensekaarte! Kallie die Kameelperd en sy maats wil al die kaarte bymekaarmaak, maar hulle sal dalk moet saamwerk om die versameling vol te kry!
Eerste Leesboeke: Stout Hond & Nee Nellie Nee
R 70.00
Stout Hond – Stout Hond wil erens sit, maar hy is vol modder! Nee, Nellie, Nee! – Nellie gaan hou piekniek, maar sy will alles behalwe haar eie kos eet! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.