Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- Amanda Brandon
- Cath Jones
- CD
- Children
- Educational
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Gunther Jakobs
- Hannah Peckham
- Kate Poels
- Kinders
- Latest
- Laura Bednarski
- Michael Engler
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Sophie Schoenwald
- Stephanie Jayne
- Tracy Gunaratnam
- Under 6
Eerste Leesboeke: Die ruimtewinkel
R 70.00
Daar is soveel rommel wat in die ruimte dryf, dat sommige daarvan Zork-straal breek. Maar dalk kan Zork van die gemors gebruik maak?
Eerste Leesboeke: Koel Eend & Baie Hoede
R 70.00
Koel Eend – Kat kry warm, maar dan sien hy vir Eend. Eend is koel! Baie Hoede – Dit is 'n winderige dag. Jan en sy gesin dra baie hoede! Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Eerste Leesboeke: Die Spioen-kraaie
R 70.00
Karel, Katrien en Mielies is Spioen-kraaie! Daar gebeur nie veel in Droomdorp nie, maar toe goed begin wegraak, kry die Spioen-kraaie uiteindelik ’n saak om aan te werk!
Eerste Leesboeke: Jy kan, Basjan
R 70.00
Basjan dink dat daar baie goed is wat hy nie kan doen nie. Maar ander sy hy kan! Kleurkodes vir begeleide lees
Pret Op Die Plaas 4: Lientjie en Veer
R 50.00
Lientjie sien n vreemde veer op die grond le. Geen dier op die plaas her sulke vere nie! Sy loop en wonder. Dan sien sy nog een... en nog een! Aan wie sou hierdie vreemde vere behoort?
Nuwe Avonture Op Die Plaas Omnibus
R 275.00
Jou ses gunstelingplaasstories nou in een boek! Op die plaas bly baie diere gelukkig saam. Lees in hierdie pragtige boek met sy kleurvolle illustrasies van al die diere se avonture. Stories in hierdie bundel: Nuwe maatjies; Nagvlug; Die vreeslike voelverskrikker; Jag die jagter; Katjies in nood; Sirkus op die plaas.
In die Kliptyd: Klipspeletjies
R 80.00
Die kliptyd is vervelig. Petoet, met die hulp van sy kleinboet Klippies, is vasberade om die beste speletjie ooit te ontwerp, maar hulle maak net 'n gemors daarvan. Sal Petoet 'n tikkie ruk en rol na die kliptyd kan bring?
Rommel die Ruimtehondjie
R 130.00
Dis nie maklik om in die ruimte te kom nie, maar met verbeelding, vindingrykheid en beplanning is alles moontlik. Kom ons help Rommel om sy droom te bereik ... om in die ruimte te kom, en dalk tot so ver as die maan.
Eerste Leesboeke: Wenskat!
R 70.00
Mira wil net dieretuindiere as troeteldiere aanhou en elke dag roomys eet, maar almal sê altyd nee! Wanneer 'n rowwe, wilde rondloperkat in die dorp opdaag, word Mira se wens waar... Maar sal sy gelukkig wees?
Eerste Leesboeke: Astro Akademie
R 70.00
Abri klim per ongeluk op die verkeerde minibus, en beland by Astro-Akademie, ’n skool vir ruimtewesens! Sal hy dit regkry om nie raakgesien te word nie wanneer hy ’n ruimte-kapsule moet vlieg? Abri sal sy bes moet probeer
Albertus die Jakkalsie (2) : Die verjaarsdagverassing
R 80.00
Vandag is Albertus se verjaardag maar hy wil nie groot word nie! Hy besluit om weg te kruip sodat niemand hom kan gelukwens nie. Maar sonder 'n verjaardag ... sonder 'n koek ... sonder geskenke ... Hy begin nou wonder ... Miskien is dit tog nie só sleg om groot te word nie!
Eerste Leesboeke: Helmien die Heldin
R 70.00
Helmien wou nog altyd 'n superheld wees, al is sy net 'n gewone meisie. Maar wanneer haar vriende in gevaar is, besef sy dat nie alle helde magte het nie
Eerste Leesboeke: Dag van die Trollies
R 70.00
Die supermarkte het nuwe Smart Trollies om mense te help inkopies doen, maar hulle is baie onbeskof! Wanneer Zork verander die instellings, die trollies gaan buite beheer! Kan hulle gestop word?
Bella Beer: 'n Liggie Vir Pappa
R 150.00
Bella Beer en Pappa kyk na die sterretjies. Kyk net al die liggies in die donker. Toe slalpenstyd kom, wil Bella nie slaap nie. Bella is bang vir die donker. Pappa's? vir Bella dat die sterretjies heelnag skyn. Maar Bella kan nie die sterretjies van haar bed af sien nie. Ha! Wag so 'n bietjie, Pappa maak 'n plan!
Klein Grillie Spinnekop - Vakansie by die see
R 140.00
Klein Grillie Spinnekop is baie opgewonde, want hy gaan ver reis. Saam met Ouma Erna gaan jy vakansie hou by die see! Wat gaan hulle alles daar ontdek? Leer saam met Grillie van die getye, seediere, hoë sandduine vorm en nog baie meer.
Krimpvarkies: Wegkruipertjie, Die
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met ’n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die leë takke?