Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- Amanda Brandon
- Cath Jones
- CD
- Children
- Educational
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Gunther Jakobs
- Hannah Peckham
- Kate Poels
- Kinders
- Latest
- Laura Bednarski
- Michael Engler
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Sophie Schoenwald
- Stephanie Jayne
- Tracy Gunaratnam
- Under 6
Eerste Leesboeke: Jim en die groot Vis
R 70.00
im wil 'n vis in sy net vang, maar al way hy kry, is skoene en kouse. Gaan hy ooit 'n groot vis vang?
Eerste Leesboeke: Bohaai op die Bus
R 70.00
Daar is geen bohaai op Silas se bus nie, maar die passasiers begin moeilikheid maak! Is dit te veel bohaai vir Silas se bus? Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Kaleidoskoop 1: 'n Hoed Moet 'n Kop He
R 50.00
Hoed soek 'n kop, want as elke pot 'n deksel het, moet 'n hoed 'n kop he! As Buks die brak dan nie sy kop is nie ? wie is?
Avonture Op Die Plaas 3: Hansie Vlieg weg
R 50.00
Die lug is vol swaar, grys wolke en die wind waai woes. Daar's 'n storm op pad! Hansie die haas skuil onder 'n vlieër. Maar dít was dalk nie so 'n goeie plan nie. Die wind waai al hoe sterker ...
Pret Op Die Plaas 3: Karel die Koerantkat
R 50.00
Karel die kat hou nie daarvan om te sit en niksdoen nie. Hy wil altyd weet wat orals op die plaas aangaan. Om die hele tyd vir almal alles te vertel, maak hom moeg. Hy moet aan n plan dink om die nuus by almal te kry!
Eerste Leesboeke: 'n Goue Ster Vir Kallie
R 70.00
Die dieretuin gee goue ster-pryse vir die diere. Kallie die kameelperd het net die regte plekkie teen sy heining vir 'n ster. Maar gaan Kallie 'n goue ster wen?
Pret Op Die Plaas 1: Griet Leer Swem
R 50.00
Griet is nie lus om te gaan wei nie. Dis so vervelig! Dan kry sy n blink plan: Sy gaan swem! Daar is net n klein probleempie - Griet kan nie swem nie! Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam en Griet spring agterna om die kuikentjie te red...
Nog Oulike Stories vir KLeintjies Deel 1
R 120.00
Kom ontmoet Thomas se speelgoedmaatjies, geniet ’n verrassingspartytjie, leer ken ’n bang spinnekoppie en deel in Reëndruppeltjie se geluk. Deel oomblikke van pure deernis en samesyn tydens bedtyd of net wanneer julle lus het. Geniet die reis na die land van oulike stories ...
Eerste Leesboeke: Mnr. Snor
R 70.00
Mnr Snor het 'n ongelooflike weglêsnor. Lang kinders moet onder deur buk. Voëls maak graag nes daarin.op 'n mooi dag gaan hou hy piekniek en kry 'n groot probleem met sy snor. Kleurkodes vir begeleide lees
Eerste Leesboeke: Hondeskou-ramp!
R 70.00
enny wil haar hond Jasper vir die hondeskou inskryf. Sy rig hom af en gee hom 'n bad, maar alles verloop nie volgens plan nie! Sal Jasper iets wen?
Jasper: Wat 'n Diep Duik
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
Mooihoekbos: Super uitstappie
R 80.00
In Mooihoekbos is almal opgewonde. Hoera! Ons gaan op 'n skooluitstappie.Kom, spring in die bus! Ons gaan Hoehoekbos toe. Boeta-hulle maak nuwe maatjies in die berge en red selfs 'n klein marmot. Kom geniet hierdie wonderlike avontuur saam met Boeta en sy nuwe maats!
Bontie se Brul
R 90.00
Dinosourusse kompeteer gereeld om te hoor wie die hardste kan brul. Brontie die brontosourus wil eerder sing as om te brul. Al kan hy nie goed sien nie en al maak harde geluide hom skrik, kan hy baie fyn luister. Daarom weet hy sy maats is ook bang dat hulle nie goed genoeg is nie, al brul hulle hóé hard. Dan doen Brontie ’n dapper ding: Hy sing...
Bella Beer: 'n Hartjie Vir Mamma
R 150.00
Bella Beer wil vir Mamma iets maak ? 'n groot hartjie! Wat het sy nodig om so ?n hartjie te maak? Groen verf of geel? Of is 'n hartjie blou? Nee, ?n hartjie moet rooi wees! Bella Beer spring aan die werk. Maar, o, wee! Hoe nou gemaak, Mamma?
Fantasi Minileesboek: Dis 'n Hondelewe
R 70.00
Daar is min dinge beter as die mens se beste vriend. Maar ai, wat 'n hondelewe! Gelukkig kry elke hond sy dag!
Eerste Leesboeke: Boodskap in 'n Bottel
R 70.00
Jak en Henk stuur boodskappe vir mekaar, heen en weer oor die see. Eendag hou Henk se bottels op om te kom, so Jak gaan kuier vir hom en ontdek.