Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- Amanda Brandon
- Cath Jones
- CD
- Children
- Educational
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Gunther Jakobs
- Hannah Peckham
- Kate Poels
- Kinders
- Latest
- Laura Bednarski
- Michael Engler
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Sophie Schoenwald
- Stephanie Jayne
- Tracy Gunaratnam
- Under 6
Krimpvarkies: Wegkruipertjie, Die
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Een herfsdag is die krimpvarkies baie hartseer omdat die blare van die bome begin afval. Hulle vergeet egter die hartseer toe hulle maats maak en wegkruipertjie speel met ’n diertjie wat piep. Maar wat van al die bome met die leë takke?
Krimpvarkies: Te warm vir Spring!
R 80.00
Kasper en Karla is heel beste maats. Hulle wil graag hulle gunsteling-springspeletjie speel, maar dit is te warm! Kan hulle ’n manier vind om koel te bly én te spring?
Fantasi Minileesboek: Dit Belowe Ek Jou
R 70.00
Bruno raak op 'n pragtige blom verlief. Hulle is dolgelukkig en bly 'n lang ruk saam. Uiteindelik gaan die lente verby, en die blom vra: Vertrou jy my? Bruno se vertroue word kwaai getoets. 'n verhaal waar vertroue en liefde baie geleidelik maar diep ontwikkel.
Eerste Leesboeke: Langsame Leila
R 70.00
Leila is 'n luiaap wat verkies om dinge stadig te vat. Een aand ploeg 'n vreemde gedierte deur die oerwoud en haar vriende raak skoonveld! Sy val in die pad om hulle te soek. Leesvlak GOUD.
Eerste Leesboeke: Die Tyd-trein
R 70.00
Anri het 'n kaartjie gewen om op die tydtrein te gaan ry, maar die vreemde ding is dat sy nie kan onthou dat sy ooit vir 'n kompetisie ingeskryf het nie. Maar dit is nie 'n gewone trein nie...waar, of eerder wanneer, gaan Anri beland? Leesvlak WIT
Eerste Leesboeke: Die Koei se Agterkant
R 70.00
Gerrit wil baie graag die hoofrol van Jan in die skoolkonsert van Jan en die boontjierank he. Maar dinge verloop nie altyd volgens plan nie! Leesvlak GOUD.
Jasper: Wat ’n Partytjie
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
Pret Op Die Plaas 5: Snork Die Vark
R 50.00
Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van kom wat Snork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Karel die kat kom met n bobaasplan vorendag - Snork moet die dorp se skoonheidkompetisie wen! Maar sal n vark dit kan doen?
In die Kliptyd: Ek, Petoet
R 80.00
Petoet beland in die moeilikheid wanneer een van sy uitvindsels vir baba Nien in gevaar stel. Maar dis alles goed en wel, want sy weet presies na wie om te wys!
Eerste Leesboeke: Kieng Pong
R 70.00
Kieng Pong is die braafste, sterkste dier in die oerwoud. Hy's ook die stinkste dier. Kan die ander diere uiteindelik vir Kieng Pong oorreed om te gaan bad? Leesvlak GOUD.
Skoert, nagmerries!
R 100.00
Leer kinders hoe om hulle nagmerries op hulle maermerries te skop. Hulle ontmoet vir Jaco, “’n vriendelike maat wat lekker speel en lekker lag”, maar saans neem sy verbeelding oor en word elke skaduwee en geluid iets om voor skrikkerig te wees. Mamma en Pappa troos so al wat hul kan, maar Jaco bly bang. Gelukkig is Ouma daar, en sy het net die r...
Eerste Leesboeke: Zoem en Spring! Spring!
R 70.00
Zoem. Zoem! Zoem!-Wat is daardie geluid? Spring! Spring! Karel hou van spring. Hy spring oral! Klerukodes vir begeleide lees. Daar is verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van die teks aandui.
Klein Grillie Spinnekop - Vakansie Op Die Plaas
R 140.00
Klein Grillie Spinnekop gaan hou vakansie op die plaas. Hy pak sy rubbersteweltjies in en sien baie uit na al die diere wat hy gaan leer ken. Wie weet, dalkies loop hy daar 'n hond-kat-koei raak …? 'n Heerlike plaasavontuur vir die hele gesin!
Kaleidoskoop 2: 'n Bek Vol Tande
R 50.00
Hendrik Hoenderhaan en Bessie Ronde-Eier ontdek 'n pienk ding wat soos 'n skulp lyk ? Die pienk ding het dan pitte, maar dit lyk nie of dit in hel veld hoort nie! Hoppie Haas werp lig op die onderwerp: Dis menstande daai, julle veldgoggas?
Sprokie-Perde 4: Sprankel die Seeperdjie
R 80.00
Sprankel het baie maatjies op die koraalrif waar sy woon, maar sy wil so graag 'n ander seeperdjie ontmoet, 'n maatjie net soos sy. Sy begin in die wye oseaan na 'n seeperd-maatjie soek, maar niemand het al een gesien nie! Dan verander alles toe sy 'n vis-nar help...
Stories voor Droomland Volume 1 Oudioboek
R 100.00
Weet jy wie almal in Droomland bly? ’n Reus wat nie soos ander reuse is nie, ’n verwaande kat wat te lui is om te spin, ’n haan wat nie wou kraai nie en Andries Olifant wat nie in ’n winkel kan werk nie … Ontmoet al hierdie karaktertjies en nog vele meer! Deel in hulle avonture en ontdek die wonderwereld van stories … Stories op die CD: Rooikam;...