Kinders
Tags
- Everything in Kinders
- Afrikaans
- Age 6 - 8
- Age 8 - 10
- Aktiwiteitsboeke
- Amanda Brandon
- Cath Jones
- CD
- Children
- Educational
- Emosies
- Fantasi
- Fiksie
- Gunther Jakobs
- Hannah Peckham
- Kate Poels
- Kinders
- Latest
- Laura Bednarski
- Michael Engler
- Nie-fiksie
- Non-Fiction
- Onder 6
- Opvoedkundig
- Sophie Schoenwald
- Stephanie Jayne
- Tracy Gunaratnam
- Under 6
Stories voor Droomland Volume 2 Oudioboek
R 100.00
Weet jy wie almal in Droomland bly? ’n Reus wat nie soos ander reuse is nie, ’n verwaande kat wat te lui is om te spin, ’n haan wat nie wou kraai nie en Andries Olifant wat nie in ’n winkel kan werk nie … Ontmoet al hierdie karaktertjies en nog vele meer! Deel in hulle avonture en ontdek die wonderwereld van stories … Stories op die CD: Die boek...
Slaapstories vir Vaak Ogies Volume 2 Oudioboek
R 100.00
Wil jy speel in die sneeu, in kastele, vlieg deur die lug en huppel oor die berge? Spits dan jou oortjies en luister fyn ... Hier's stories propvol kinkels en draaie om jou ver weg te voer na sprokiesland! Volume 2: Die dwergvlermuis se avontuur; Dunnelientjie; Die eekhorinkie in die berge; Die swaan met goue vere; Lenet se ponie; Die kabouters;...
Eerste Leesboeke: Skooluitstappie vir Superhelde
R 70.00
Mev. Wonder neem haar klas van superhelde op 'n skooluitstappie na die museun toe. Maar sal hulle daarin slaag om hulle superkragte geheim te hou? Kleurkodes vir begeleide lees.
Jasper: Krisis Op Skool
R 50.00
Maklik verstaanbare storie in grootdruk vir voorlees en selflees. Vrolike, kleurvolle illustrasies – interaktief met Jasper: My eerste rympie-woordeboek.
My Eerste Verf met Water: Pienk
R 70.00
Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur 'n goeie resultaat met min moeite te verkry. Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, 'n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water....
Streke van Jakkals En Wolf Boek 3, Die
R 60.00
Jakkals en Wolf is beste vriende. Wolf het 'n goeie hart en glo te gou. Jakkals, aan die ander kant, is vol streke …
Pret Op Die Plaas 2: Arrie Raak Weg
R 50.00
Arnie is n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vra vra. Maar Haan is te besig om te antwoord. Arrie gaan maak n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende. Maar hy het nie vir Haan gese waarheen hy gaan nie...
Pret Op Die Plaas 6: Griet se Troudag
R 50.00
Dit is die heel mooiste dag van Griet se lewe - sy en Brutus die bul gaan trou. Almal help voorberei vir die groot dag, maar Griet het van n paar dingetjies vergeet. Toe begin dinge lelki skeefloop. Dit kan die hele troue bederf! Sal Griet en Brutus darem nog kan trou?
Slaaptyd In Die Dieretuin
R 100.00
Ignaius peperment krimpvarkie het pas doodmoeg in sy bedjie geklouter vir n rustige slapie toe hy skielik geraas hoor. Wat is dit dan tog? Hy gaap en voel-voel rond in die donker. En dan het hy sy hande vol met dinge om te doen: Die olifant loop in sy slaap, die beertjie word net nie moeg nie en die klein vlermuisie is bang vir die donker. Dis n...
Eerste Leesboeke: Die Trekker Faktor
R 70.00
Sakkie Skaaphond is mal oor sy rooi trekker en wil dit vir die talentkompitisie inskryf. Maar trekkers kan nie aan talentkompitisies deelneem nie, of kan hulle ? Kleurkodes vir begeleide lees
Laura se Ster
R 100.00
Laura kan weer nie aan die slaap raak nie. Sy kyk by die venster uit en sien 'n sterretjie reg voor haar huis op die sypaadjie val. Laura gaan haal die sterretjie en vat dit na haar kamer toe. Maar die volgende oggend is die sterretjie skoonveld ... Hoe Laura haar wedervaringe met die sterretjie ervaar en hoe jy dikwels van dinge waavoor jy lief...
My Eerste Boek Oor Diere
R 70.00
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks aktiwiteitsboeke 'n moet vir elke jong kind!
Waar of Vals?
R 100.00
Leer kinders dat leuens van vriende vreemdelinge maak. Hulle ontmoet vir Karien en haar maats wat graag eerlik met mekaar is. Maar op ’n dag kom Karien weg met ’n leuen en net daar begin die probleem, want wit leuentjies raak gou grotes. Dan gebeur daar iets vreesliks en sy het hulp nodig, maar niemand wil haar meer glo nie. Ná dese sal sy nie s...
Aan – Af
R 100.00
Leer kinders dat vriende voor fone kom. Hulle leer vir Henry ken wat amper ’n groot fout begaan omdat hy heeltyd op sy foon is. Hy speel graag saam met sy maats, Mia en Liam. Maar dan verjaar hy en alles verander wanneer hy ’n selfoon present kry, want van tóé af kan hy die ding nie los nie. Gelukkig tog sien sy pa dat hy die foonreëls verbreek ...
Haai! Dankie! Baai!
R 100.00
leer kinders hoe om hulle giere vir goeie maniere te ruil. Hulle ontmoet vir Hanlie en Ricus wat beste maats is. Die twee hou van gewone kindergoed soos teken, grappies vertel en om buite te wees. Maar o wee, wanneer ander hulle groet, lyk die twee verveeld en is hulle stug en suur. Maar dan gebeur daar iets wat hulle oortuig om ander meer hofli...
Eerste Leesboeke: Skaam Spokie
R 70.00
Al wat Spokie wil hê, is 'n vriend, maar om 'n spook te wees, maak dit baie moeiliker. Wanneer Halloween kom, sal Scott uiteindelik 'n paar spooky vriende?